Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Media verklaring - Verkennerskoor  (Read 6934 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Media verklaring - Verkennerskoor
« op: October 09, 2008, 07:46:15 AM »
Na aanleiding van die DA se uitlating op volksmikrofoon van 8 Oktober 2008, dat die jongmanne wat so heerlik gesing het tydens die openbare verhoor oor die straatnaam verandering lede is van die VF+,  die volgende kommentaar. Die DA  het hulleself met die feite misgis. Dit verbaas egter nie, want hulle misgis hulle gereeld, aangesien hulle, hulle eie aannames as die waarheid beskou.
 
Die jongmanne wat so heerlik gesing het, is in werklikheid lede van die Verkenners koor. Die koor is maar onlangs gestig en gisteraand was hulle eerste koor oefening. Die koorlede het blykbaar verdwaal na waar die koor oefening gehou word en het toe hulle verby die saal waar die publieke vergadering oor naamsveranderings gehou word, al die voertuie daar gesien en aangeneem dit is waar die koor oefening gehou word.
 
Die Verkenners koor beskou die oefening wat hulle gekry het as 'n reuse sukses maar erken dat hulle nog oefening nodig het. Daar is nog 'n paar koor oefeninge vir die maand beplan voor die publieke opvoering op 20 Oktober 2008 en persone met 'n sterk stem en 'n liefde vir ons volk se geskiedenis word genooi om saam te kom oefen. Die oefeninge sal geskied op die volgende datums en plekke:
 
09 Oktober Centurion Raadskamers , H/v Basden en Rabie strate Tyd: 18h00
Sammy Marks Ouditorium - 1ste vloer , H/v Van der Walt en Vermeulen strate Tyd: 18h00
13 Oktober Pretoria Noord stadsaal , H/v Emily Hobhouse en Brits Tyd: 19h00

20 Oktober ,  Opvoering Pretoria Stadsaal , H/v Paul Kruger en Visagie strate Tyd: 09h00-13h00
« Laaste verandering : October 09, 2008, 07:48:05 AM deur Ben Geldenhuys »

Afwesig Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 457
  • Teen die hele wêreld vry
Insake: Media verklaring - Verkennerskoor
« Antwoord #1 op: October 09, 2008, 03:08:16 PM »
Ai, wat 'n geleentheid was dit nie gewees nie. Min kore kan sê dat hulle al by hul eerste oefening TV dekking gekry het.

Ben, aan watter media het jy hierdie verklaring gestuur

OD
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Media verklaring - Verkennerskoor
« Antwoord #2 op: October 09, 2008, 03:39:27 PM »
Die volksmedia.

Afwesig Jankejan

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 231
Insake: Media verklaring - Verkennerskoor
« Antwoord #3 op: October 09, 2008, 10:49:12 PM »
Wie het dit geskryf?!!!

Dit is maklik die beste skrywe wat ek nog hierdie hele jaar gesien het! ;D

FANTASTIES!!!!
Apartheid is Liefde

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Media verklaring - Verkennerskoor
« Antwoord #4 op: October 09, 2008, 11:19:02 PM »
Dankie Jan, dit was die uwe.

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Media verklaring - Verkennerskoor
« Antwoord #5 op: October 13, 2008, 04:00:04 PM »
Is daar weer vanaand 'n koor-oefening?

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Media verklaring - Verkennerskoor
« Antwoord #6 op: October 13, 2008, 04:10:26 PM »
Na laasweek se solo het die koorleier sy stembande beseer. Die res van die koor sal dus vanaand baie harder moet oefening. Hierdie oefening word ook beskou as 'n kleedrepitisie vir die optrede.

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Insake: Media verklaring - Verkennerskoor
« Antwoord #7 op: October 13, 2008, 04:32:59 PM »
Sing uit julle harte uit burgers.  Wys hulle hoe 'n mens moet sing.  Ons moet kyk of ons volgende keer 'n bestuurder van 'n ateljee kan kry.  Wie weet, miskien kan daar eendag dalk 'n laserplaat bestaan ter versterking van die Verkenners fondse.
Gaan en geniet dit.
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Sannie van der Walt

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1131
Insake: Media verklaring - Verkennerskoor
« Antwoord #8 op: October 13, 2008, 07:42:54 PM »
Johan

Is jy nie veronderstel om voor in die koor te wees nie?  Ek het 'n voëltjie hoor fluit dat nuwe koorlede wat nie 'n oefening bywoon nie, se ontgroening erger gaan word.
Ons volk is in die wêreld voëlvry verklaar. . . (DJ Opperman)

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Insake: Media verklaring - Verkennerskoor
« Antwoord #9 op: October 13, 2008, 08:11:17 PM »
Ek het verskoning gemaak met die voorwaarde dat my punte môre bo 50% moet wees anders is die ontgroening nog erger as erg!!  :)
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Anné Thiart

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 336
Insake: Media verklaring - Verkennerskoor
« Antwoord #10 op: October 13, 2008, 11:13:45 PM »
Sal die 'koor' asb. laat weet hoe dit vanaand gegaan het? Ek wens ek was ook daar en is nuuskierig om te hoor wat gebeur het! *
"Ons glo in die beskikking van 'n alwetende, alwyse Skepper - daarom lê daar in die terugblik op ons stryd in die verlede die sterkste motivering..."
- Elizabeth Verwoerd

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Insake: Media verklaring - Verkennerskoor
« Antwoord #11 op: October 13, 2008, 11:45:17 PM »
Alhoewel ons alles gegee het en uit volle bors gesing het, was die vertoning nie geslaagd nie, want die toeskouers wou nie na ons luister nie en het die saal omstreeks 20:15 verlaat.   hahahahahaha

Die aksie was egter meer geslaagd as wat ek gedink het dit sou wees.  Ek was byna teleurgestel toe die teenstaanders begin om die saal te verlaat.  Ek het besef dat vet pret op 'n einde was.  Die kuiertjie daarna was ook aangenaam.

Mag ons so bevoreg wees om weer so te maak.

Weet egter verseker:  Daar het GEEN konsultasie plaasgevind nie.
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Media verklaring - Verkennerskoor
« Antwoord #12 op: October 14, 2008, 08:09:12 AM »
Ek het nog nooit 'n koor gesien wat opgewonde is dat die gehoor die saal verlaat terwyl hulle sing nie!  ;D
Moed Vryheid Eer

Afwesig Anné Thiart

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 336
Insake: Media verklaring - Verkennerskoor
« Antwoord #13 op: October 14, 2008, 08:21:13 AM »
Dieselfde hier KB!
Werner, hoeveel van julle was daar gisteraand?
"Ons glo in die beskikking van 'n alwetende, alwyse Skepper - daarom lê daar in die terugblik op ons stryd in die verlede die sterkste motivering..."
- Elizabeth Verwoerd

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Media verklaring - Verkennerskoor
« Antwoord #14 op: October 14, 2008, 09:50:32 AM »
Volgens wat ek gesien het was die getalle iets soos die:

Verkenners (waarvan meeste ook Bravolander is): 25
VF+ : 2
BVS/BVR : 3
DA: 8
Afriforum: 1
Zuma ondersteuners: 40
Polisie: 30 - 40


Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Insake: Media verklaring - Verkennerskoor
« Antwoord #15 op: October 14, 2008, 11:34:54 AM »
Dit is bietjie klein, maar ek verbeel my ek sien 'n paar Bravolanders op die voorblad...

http://www.iol.co.za/index.php?art_id=vn20081014063043301C695015


Name-change meeting mayhem

A highly emotionally-charged public consultation meeting was called off on Monday night after the public address system allegedly malfunctioned.

The meeting at the Pretoria North town hall was aimed at getting inputs from local residents regarding the proposed name changes for a number of streets in Pretoria's CBD, Ga-Rankuwa and Mabopane.

The Tshwane Metro Council resolved in September 2007 that a number of streets across the Tshwane area, including Paul Kruger, Pretorius, Schoeman, Van der Walt, Zambezi, Church, Lucas Mangope and Leah Mangope would undergo name changes.

Monday night's proceedings got off on a negative note.

This was when Absalom Ditshoke, the mayoral committee member for housing and sustainable human settlement, was heckled by a predominantly Afrikaans-speaking section of the audience.

Ditshoke had tried to apologise that the public address system had not arrived, because the person who was supposed to put it up was stuck in traffic.

Ditshoke, who was addressing the audience in English, was requested by the group to address them in Afrikaans claiming they did not understand what he was saying.

A section of the black group, which was seated in the front section of the town hall, started singing ANC president Jacob Zuma's trademark song Umshini Wam in support of Ditshoke.

They urged him to speak in whatever language he wished.

The Afrikaans group countered the singing with their own rendition of Die Lied Van Jong Suid Afrika.

Both groups tried to outdo each other with their singing and, at one stage, police had to intervene when they confronted each other.

After the public address system was assembled, Ditshoke said it was malfunctioning and that the meeting had to be called off because of the problem.

The speaker of council, Khorombi Dau, said they would reschedule the meeting.

"We will find a new date for the meeting.

"We will issue notices informing residents about the next meeting," Dau said.

Meanwhile, the Democratic Alliance says it has gathered 600 signatures against the proposed name changes.

DA councillor Ben Wannenburg said: "To change 27 street names won't change the problem of bad service the residents of Pretoria are experiencing.

"If the reason behind changing street names is to promote tourism, then it is a blatant argument that holds no ground and won't change the face worth of Pretoria."

He said one of the streets proposed to undergo a name change, Zambezi Road, was in no way politically connected.

"Zambezi rose above politics just like the mighty Zambezi River in North Africa that's been giving life and food to millions of people over the years.

"This city has needs that are more urgent than changing the street names.

"Money should rather be spent and allocated to more important projects.

"At least half the residents living in these streets should take part in the process," said Wannenburg.

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Insake: Media verklaring - Verkennerskoor
« Antwoord #16 op: October 14, 2008, 12:06:33 PM »
Hier is 'n paar fototjies. 
Dit is met my selfoon geneem so dit is nie kamera kwaliteit nie.  Hoop dit gee 'n beter idee van hoe omstandighede daar was.
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Insake: Media verklaring - Verkennerskoor
« Antwoord #17 op: October 14, 2008, 12:14:18 PM »
Skuus, ek sien nou eers foto 1 en 7 is byna dieselfde!

Ek heg dan ook nou die foto van 'n snaakse kalant met die naam Johnathan aan. Hy lyk so bekend en sy naam klink so baie soos iemand anders wat ek ook al hier op BL teegekom het.  Dit is seker maar net my verbeelding hahahaha

Hy het hom egter goed van sy taak gekwyt tenspyte van sy verdagte voorkoms.  Ek hoop ons sal nog baie van hierdie talentvolle solo sanger by ons optredes te sien en te hoor kry.
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Media verklaring - Verkennerskoor
« Antwoord #18 op: October 14, 2008, 12:22:08 PM »
Toe die Jonathan sy solo gelewer het "Oom Kosie sukkel lekker in Afrika", het die voorsitter van die vergadering - Absalom Ditshoke op aandag gestaan. Die wysie het seker vir hom bekend geklink.

Afwesig Ruan Combrink

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 307
  • Verkenner
Insake: Media verklaring - Verkennerskoor
« Antwoord #19 op: October 14, 2008, 12:24:39 PM »
Ja Johnathan het ons almal trots gemaak. So ook die Voorsitter van die einste verkennnerspos, mnr Smook. Geluk met jou span se sukses Werner en dankie vir jou netjiese opsomming van die teenwoordiges by die vergadering. Ek reken dit sal almal 'n goeie idee gee van hoe dit daar was.
Kneg van die Allerhoogste, teen die hele wereld vry


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal