Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Media verklaring - Verkennerskoor  (Read 6934 times)

0 Lede en 2 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig Bloedbroer

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 127
Insake: Media verklaring - Verkennerskoor
« Antwoord #60 op: October 22, 2008, 10:10:05 PM »
Sjoe, enige iemand hoes medisyne... my keel is seer...

Dit was 'n goeie kooroefening... Daar was 'n bietjie van 'n struikelblok vir die aand, maar ons sal mekaar ondersteun...

Ek moet sê dat ons glad nie goed gehanteer was nie, maar ek's seker dat als vorentoe goed sal verloop.

Weerens, dit was 'n goeie kooroefening ... ek dink ons is reg vir 'n kleedrepitiesie... of so iets...

Wat sê die ander....

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Media verklaring - Verkennerskoor
« Antwoord #61 op: October 22, 2008, 10:11:54 PM »
Dit is darem 'n goeie teken as een van julle al by die huis is.

Afwesig Bloedbroer

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 127
Insake: Media verklaring - Verkennerskoor
« Antwoord #62 op: October 22, 2008, 10:15:14 PM »
Ja jong, onthou,met my skootrekenaar en my HSDPA modem is ek deesdae baie mobiel...

Afwesig Anneke

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 576
Insake: Media verklaring - Verkennerskoor
« Antwoord #63 op: October 22, 2008, 11:02:02 PM »
SP is ook oppad huistoe. ;)


Afwesig Jankejan

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 231
Insake: Media verklaring - Verkennerskoor
« Antwoord #64 op: October 23, 2008, 01:03:44 AM »
Ek mag darem op die ou end in my eie bed slaap, maar met 'n helse keelseer na daardie hardhandige verwurging agter in die vangwa.

Baie dankie aan oom Jan, Ben, Jan B, Nantes, en al die ander manne wat tot in die laat ure aangehou het tot hulle my kon uitkry. Ek waardeer dit baie manne. Altyd goed om te sien hoe Bravolanders en ook hier Verkenners kan saamstaan en mekaar ondersteun.
Apartheid is Liefde

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Media verklaring - Verkennerskoor
« Antwoord #65 op: October 23, 2008, 01:06:45 AM »
Jan,

Ons is net baie dankbaar dat jy in jou eie bed slaap. Ek het vergeet om vir jou te se dat die dagbestuur van die HNP ook by die Polisiestasie aangekom het en vir jou groete stuur. Die "oumanne" is soos ons almal trots op jou.

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Insake: Media verklaring - Verkennerskoor
« Antwoord #66 op: October 23, 2008, 07:05:53 AM »
Ek dink die arrogante lot is soos die Nuuskommenteer dit begin het - rampokkers regeer die land.

Jankejan is so 'n kalm seun - snaaks dat die rampokkers hom uitgesoek het.

Goed gedoen Manne - staan vas - ons is trots op julle.
Kennis is mag

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Media verklaring - Verkennerskoor
« Antwoord #67 op: October 23, 2008, 08:36:13 AM »
Ag nee, toe manne, wat het gebeur? My nuuskierigheid is nou erg geprikkel.
Moed Vryheid Eer


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal