Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Mediaverklaring Verkennersjeug – en hoor jy die magtige dreuning?  (Read 4654 times)

0 Lede en 2 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 457
  • Teen die hele wêreld vry
Insake: Mediaverklaring Verkennersjeug – en hoor jy die magtige dreuning?
« Antwoord #20 op: October 14, 2008, 10:53:47 PM »
Ai dis sleg... Waar het hy dit gesê?

Ek sal graag my betoog voor sy deur ook wil gaan lê.
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Mediaverklaring Verkennersjeug – en hoor jy die magtige dreuning?
« Antwoord #21 op: October 14, 2008, 10:55:32 PM »
Op Kyknet.

Afwesig Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 457
  • Teen die hele wêreld vry
Insake: Mediaverklaring Verkennersjeug – en hoor jy die magtige dreuning?
« Antwoord #22 op: October 14, 2008, 11:00:47 PM »
Hel ek het dit gemis... Wat het gebeur?
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Insake: Mediaverklaring Verkennersjeug – en hoor jy die magtige dreuning?
« Antwoord #23 op: October 14, 2008, 11:25:28 PM »
SP kom haal my dan net dat ek saam met jou kan betoog voor sy deur.  Ons sal hom moet versoen met die vuis.
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 457
  • Teen die hele wêreld vry
Insake: Mediaverklaring Verkennersjeug – en hoor jy die magtige dreuning?
« Antwoord #24 op: October 14, 2008, 11:34:10 PM »
Yster!!!
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

Afwesig E Alex

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 29
Insake: Mediaverklaring Verkennersjeug – en hoor jy die magtige dreuning?
« Antwoord #25 op: October 15, 2008, 12:13:01 AM »
As hy ons nodig het (soos met die plakkerskamp voor die stadsraad in Rustenburg) dan is ons nie te radikaal nie.

Ben

Moet my nie verkeerd verstaan nie - ek maak geensins beswaar teen die meriete van jou frustrasie nie, maar wel teen die inhoud van jou argument. Kallie het vir Francois Coetzee (wie op daardie stadium voorsitter van een van Solidariteit Jeug se takke was) genader en gevra of hy nie kan help met die plakkerskamp-protesaksie nie. Die rede daarvoor was omdat Solidariteit Jeug voorheen 'n soortgelyke aksie in Pretoria, onder leiding van Francois Coetzee, aangebied het.

In reaksie hierop het Francois besluit om Bravoland by die aksie in Rustenburg te betrek.

Groete
« Laaste verandering : October 15, 2008, 12:16:00 AM deur E Alex »

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Insake: Mediaverklaring Verkennersjeug – en hoor jy die magtige dreuning?
« Antwoord #26 op: October 15, 2008, 01:29:31 AM »
Ben

Kon jy onthou in watter program hy dit gese het?  Ek reken daar behoort heruitsendings daarvan te wees?  Sal dit moontlik wees vir jou om dit op te neem?  Anders kan ek my ma vra om op te neem as ek net weet watter program dit is.

Wat my aanbetref is dit vir my 'n jammerte dat oom Kallie na ons as radikaal verwys. Ek het gedink ons loop langs mekaar???  Ek het gedink ons maak die lewe vir hulle VF+/Afriforum makliker deurdat ons aandag/kritiek van hulle aftrek en hulle ons in effek kan gebruik om te se "Kyk, daar is die ontevrede publiek"  Deur nou na ons as radikaal te verwys is nie reg van hom nie.  Ek is bevrees dat as hulle dit gaan doen skaar hulle hulself kort voor lank aan dieselfde kant as die DA.

Het hy gepraat van hande vat en en en Ben???   Vroer sou ek nog kon dink dat dit strategiese bluffery is, maar nou dat die stryd vel is kan daar nie gepraat word van snert soos hande vat en en en nie.  Hande vat met wie??? 

Dalk "Strydgenote" soos die DA???

Op grond van die bietjie wat ek tans weet is ek teleurgestel.  Ek hoop dit is verniet.  Lig my gerus in waar nodig.

Groete
« Laaste verandering : October 15, 2008, 01:32:42 AM deur Werner Smook »
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Mediaverklaring Verkennersjeug – en hoor jy die magtige dreuning?
« Antwoord #27 op: October 15, 2008, 08:13:47 AM »
As hy ons nodig het (soos met die plakkerskamp voor die stadsraad in Rustenburg) dan is ons nie te radikaal nie.

Ben

Moet my nie verkeerd verstaan nie - ek maak geensins beswaar teen die meriete van jou frustrasie nie, maar wel teen die inhoud van jou argument. Kallie het vir Francois Coetzee (wie op daardie stadium voorsitter van een van Solidariteit Jeug se takke was) genader en gevra of hy nie kan help met die plakkerskamp-protesaksie nie. Die rede daarvoor was omdat Solidariteit Jeug voorheen 'n soortgelyke aksie in Pretoria, onder leiding van Francois Coetzee, aangebied het.

In reaksie hierop het Francois besluit om Bravoland by die aksie in Rustenburg te betrek.

Groete

Alex,

Francois was reeds op daardie stadium vir geruime tyd al in Engeland. Soos jy weet het hy homself na sy vertrek heeltemal ontrek van Bravoland, dus kon hy nie Bravoland betrek by die aksie nie.

Dit is dieselfde Jan Beyers wat by elke publieke vergadering was, wat op versoek van Kallie met die sinke op 'n sleepwa in Rustenburg aan gekom het en die plakkerskamp staan gemaak het.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Mediaverklaring Verkennersjeug – en hoor jy die magtige dreuning?
« Antwoord #28 op: October 15, 2008, 08:33:00 AM »
Ben

Kon jy onthou in watter program hy dit gese het?  Ek reken daar behoort heruitsendings daarvan te wees?  Sal dit moontlik wees vir jou om dit op te neem?  Anders kan ek my ma vra om op te neem as ek net weet watter program dit is.

Wat my aanbetref is dit vir my 'n jammerte dat oom Kallie na ons as radikaal verwys. Ek het gedink ons loop langs mekaar???  Ek het gedink ons maak die lewe vir hulle VF+/Afriforum makliker deurdat ons aandag/kritiek van hulle aftrek en hulle ons in effek kan gebruik om te se "Kyk, daar is die ontevrede publiek"  Deur nou na ons as radikaal te verwys is nie reg van hom nie.  Ek is bevrees dat as hulle dit gaan doen skaar hulle hulself kort voor lank aan dieselfde kant as die DA.

Het hy gepraat van hande vat en en en Ben???   Vroer sou ek nog kon dink dat dit strategiese bluffery is, maar nou dat die stryd vel is kan daar nie gepraat word van snert soos hande vat en en en nie.  Hande vat met wie??? 

Dalk "Strydgenote" soos die DA???

Op grond van die bietjie wat ek tans weet is ek teleurgestel.  Ek hoop dit is verniet.  Lig my gerus in waar nodig.

Groete

Smook,

Die program se naam is "Wat's die storie". Ek sien dit word vandag 15:30 weer uitgesaai.

Ek het nou weer oor die saak gedink en het probeer om vir myself Kallie se strategie te bepaal. Ons almal weet dat hy beplan om die saak na die hof te neem. Soos Werner tereg se, versterk die feit dat openabare verhore nie plaas gevind het, so 'n hofsaak. As aplikant in so 'n hofsaak kan hy egter nie betrokke wees by die ontwrigting of blyk dat hy dit gereel het of dit ondersteun het nie. Die verweer kon dan gewees het dat hy die vergaderings laat ontwrig het en op strekte van die feit dat dit nie plaas gevind het, die saak voor die hof sleep.

Ek sal hom dus die voordeel van die twyfel gee en sy optrede toeskryf aan strategie vir ons gemeenskaplike saak.

Afwesig Boo

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 356
Insake: Mediaverklaring Verkennersjeug – en hoor jy die magtige dreuning?
« Antwoord #29 op: October 15, 2008, 09:02:50 AM »
Ek sal hom dus die voordeel van die twyfel gee en sy optrede toeskryf aan strategie vir ons gemeenskaplike saak.

SP, ek dink u het hier wysheid aan die dag gelê.

Groete

Afwesig Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 457
  • Teen die hele wêreld vry
Insake: Mediaverklaring Verkennersjeug – en hoor jy die magtige dreuning?
« Antwoord #30 op: October 15, 2008, 10:29:28 AM »
Ai, die liberale Roetse tog...  ;)  :P  ;D

E Alex het die saak met Kallie opgeneem en ek verstaan dat Kallie met ASP Jan in verbinding sal tree om die saak reg te stel.

Soos ek van E Alex verstaan is dit een groot misverstand en dat Kallie van die ANC as "Radikale elemente" gepraat het en van ons as luidrugtige beswaarmakers.

Miskien moet ASP Jan maar verduidelik na Kallie met hom gepraat het.

Ban, dankie dat jy Afriforum die voordeel van die twyfel gee. Ek glo hulle sal jou nie teleurstel nie.

"Pleaser" OD  :P
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

Afwesig James Kemp

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 263
Insake: Mediaverklaring Verkennersjeug – en hoor jy die magtige dreuning?
« Antwoord #31 op: October 15, 2008, 01:35:08 PM »
Ek het nie self die uitsending gesien nie en kan dus nie daarop kommentaar lewer nie. Wat ek wel weet is dat ek Kallie ken as iemand wat eerder uitdagend as polities korrek optree. Afriforum se aksies getuig daarvan.

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Insake: Mediaverklaring Verkennersjeug – en hoor jy die magtige dreuning?
« Antwoord #32 op: October 15, 2008, 02:40:35 PM »
Iemand het dit nie dalk opgeneem sodat wat dit dalk op die forum of op youtube kan plaas nie?
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 457
  • Teen die hele wêreld vry
Insake: Mediaverklaring Verkennersjeug – en hoor jy die magtige dreuning?
« Antwoord #33 op: October 15, 2008, 03:36:37 PM »
Ek het nie die kyknet video nie, maar die nuusberig oor die eerste aksie. hoe laai ek dit op?
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Mediaverklaring Verkennersjeug – en hoor jy die magtige dreuning?
« Antwoord #34 op: October 15, 2008, 04:06:53 PM »
Dit is die soort van ondubbelsinige kommentaar wat ek waardeer.

NUUSKOMMENTAAR - 15 OKTOBER 2008 
 
Die ANC pleeg terreur

“Konstruktiewe opposisie.” Dit is ‘n term wat ‘n paar opposisiepartye in die hedendaagse politiek al gebruik het om hulle manier van dinge doen, te probeer beskryf.  Dit sou dan beteken dat die party in die openbaar van die regerende party verskil, maar dit op so ‘n manier hanteer dat hulle probeer om (waarskynlik deur die aangaan van sekere kompromieë) uiteindelik iets positiefs tot stand te bring.

Die woord “konstruktief” beteken immers om iets te bou of op te rig. Dit is natuurlik die edel manier om verskille te hanteer, maar ongelukkig beteken dit dat die groepe wat van mekaar verskil albei ten doel moet hê om wel iets op te rig.

Dit kan nooit konstruktief wees as die minderheidsparty bereid is om seker toegewings te maak ter wille van ‘n positiewe uitkoms, maar die meerderheidsparty het van die begin af geen konstruktiewe doelwitte nie.

Dit is wat besig is om met die straatnaamveranderings in Pretoria te gebeur. Die hoofopposisieparty in die stadsraad, die Demokratiese Alliansie het van die gekonsolideerde forum teen die veranderings, wat bekend staan as die Aksie Pretoria Straatname, onttrek. Hulle ervaar die optrede van sekere lede van die forum, veral by die stadsraad se openbare vergaderings, as destruktief.

Oor die DA se knaende beskuldiging dat die VF-plus reël dat daar chaos by die vergaderings is ter wille van politieke opportunisme, gaan ons nie veel kommentaar lewer nie. Die Verkennersbeweging het al oor en oor gesê dat hulle die manne is wat hulle besig hou met sogenaamde “kooroefeninge.”

So wat is die feite?

By die eerste vergadering in East Lynne was mnr Willie Spies van die VF-plus aan die woord in ‘n poging om ‘n orde-mosie te stel. Mense in die saal het daarop aangedring dat hy Afrikaans praat.

Hy het oorgeslaan na Afrikaans, maar halfpad deur die stel van sy mosie het die speaker van die metroraad wat veronderstel was om die vergadering te lei, die mikrofoon fisies uit sy hand gepluk en hom verhinder om verder te praat. Daarna eers het die jong manne begin opmerkings maak en sing. Die hele bal is dus aan die rol gesit deur ‘n daad van aggressie van die ANC se kant af.

Dit is egter nie die enigste daad van aggressie van die ANC se kant nie. Dit het gou duidelik geword dat die sogenaamde openbare deelname glad nie gaan oor die beginsel of name verander kan word nie. Die besluit dat die name gaan verander is reeds deur die diktatuur van die meerderheid geneem. Die vergaderings gaan net oor voorstelle vir nuwe name.

‘n Verdere bewys van die Metroraad se oneerlikheid is die dokument wat aan die publiek beskikbaar gestel word, indien ‘n persoon op sy eie ‘n voorlegging aan die raad wil maak. Die dokument maak geen voorsiening vir beswaar teen veranderings nie, daar is net ruimte vir ‘n nuwe voorstel vir ‘n bestaande straatnaam.

Die ANC en sy stadsraad wil afbreek wat reeds bestaan, hulle wil nie bou nie. Ons voorsien dat indien die ANC nie terugdeins as gevolg van die geweldige openbare teenkanting teen hulle besluit nie, die pad deur die hof, die enigste oop roete sal wees. Ondertussen ondersteun Radio Pretoria elke blyk van protes teen die politieke terreur wat die ANC besig is om teen ons erfenis te pleeg.

 http://www.radiopretoria.co.za/Nuuskommentaar.html
 
Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Mediaverklaring Verkennersjeug – en hoor jy die magtige dreuning?
« Antwoord #35 op: October 15, 2008, 04:40:42 PM »
Hoor hoor!

Ditsem Radio Pretoria!

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Mediaverklaring Verkennersjeug – en hoor jy die magtige dreuning?
« Antwoord #36 op: October 15, 2008, 04:46:08 PM »
Hier is 'n transkripsie wat ek gemaak het van wat Kallie gese het op die Kyknet program. Soos reeds genoem gee ek hom die voordeel van die twyfel.

Wat ongelukkig gebeur by hierdie vergaderings, hier was radikale elemente van die ANC en dan ook luidrugtige elemete van uit die wit gemeenskap en dit het toe die vergaderings toe in 'n gemors laat ontaart, laat daar nie sinvolle debat kon wees nie, maar dit moet mens nie die persepsie gee dat almal nou radikaal is in die proses nie. Daar is ook mense wat ook baie stewige standpunte stel vir die behoud van hierdie straatname wat dit op 'n gematige wyse doen.

Later volg die volgende:

So ek dink daar is op grondvlak dink ek is daar regtig uhh behoefte om 'n oplossing te kry vir die goed maar dit word ongelukkig nou deur radikale politieke elemente, maar ook spesifiek uhm van vergaderings waar ANC jeugliga ouens opdaag en die hele proses ontwrig en dan weer van die ander kant af word daar weer geskree uhm so ek dink ons moet verby daardie punt beweeg en die goeie gros mense wat oplossings wil kry se hande moet ons sterk.

Afwesig Jankejan

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 231
Insake: Mediaverklaring Verkennersjeug – en hoor jy die magtige dreuning?
« Antwoord #37 op: October 15, 2008, 09:12:36 PM »
Hier is vroeer 'n pos van my verwyder, maar ek sien geen doel daarin waarom dit verwyder is nie. Die boodskap bly dieselfde, nie net aan een persoon nie maar aan elkeen van ons:
      Dit is 'n vermaning aan elkeen van ons. Tel jou woorde, lewer 'n opinie met verantwoordelikheid. As jy nie weet waarvan jy praat nie, bly eerder stil as om o.g.v. aannames en afleidings wilde aantygings te maak.

My pos is relevant, so ek pos hom nou maar weer hier onder:

Johan

Ek moet jou hier ernstig vermaan om maar eerder versigtig met die woorde om te gaan jong. Kallie is nie 'n gatkruiper nie, ons kan mos nou nie aannames en afleidings maak gegrond op 'n paar stellings wat in elk geval onduidelik is nie. Ek dink Kallie benader die saak strategies. Daar is niks fout daarmee nie. Wees maar eerder versigtig om wilde beskuldigings na iemand te gooi as jy hom ook nou nie persoonlik ken nie. Kallie Kriel is een van ons mense. 
« Laaste verandering : October 15, 2008, 09:43:23 PM deur Jankejan »
Apartheid is Liefde

Afwesig Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 457
  • Teen die hele wêreld vry
Insake: Mediaverklaring Verkennersjeug – en hoor jy die magtige dreuning?
« Antwoord #38 op: October 15, 2008, 10:17:28 PM »
Dankie Jan. Ek stem saam.
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Mediaverklaring Verkennersjeug – en hoor jy die magtige dreuning?
« Antwoord #39 op: October 31, 2008, 01:42:46 PM »
Hierdie verklaring verskyn op bl 13 van die nuwe Voorstoep koerant.

Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

* Nuwe Inskrywings

SA Topsites

SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal