Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Metroraad gebruik Gestapo tipe Polisiering.....  (Read 11221 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Metroraad gebruik Gestapo tipe Polisiering.....
« op: October 23, 2008, 12:57:28 AM »
Media verklaring: Verkenners Jeug

Metroraad gebruik Gestapo tipe Polisiering om straatnaam veranderings af te dwing.


Op die Tshwane metroraad se sogenaamde publieke deelnameproses vir die verandering van 27 straatname in Pretoria, gehou op 22 Oktober 2008, het ‘n groep van die Pretoria Verkenners Jeug  die vergadering gaan bygewoon. Die vergadering het sonder probleme begin maar toe Mnr. Jan Beyers, van die Verkenners se punt van orde blatant van die tafel gevee is het ontstoke lede van die vergadering hul stemme laat hoor. Mnr. Beyers se punt van orde het behels dat die vergadering moet verdaag aangesien dit ‘n onwettige vergadering is.  Terwyl daar aangedring is dat die punt van orde aanvaar moet word, het polisie verteenwoordiging skerp toegeneem.  Gemoedere het begin oplaai tussen diegene wat gekant is teen die naamverandering en diegene wat daarvoor is.  Onder diegene wat ten gunste van die naamsveranderings is, was verskeie SAKP en ANC hemde dudelik te sien. Geweld het uitgebreek toe ‘n lid van dié SAKP/ANC ‘n stoel na die Verkenners geslinger het. Ten spyte hiervan was die polisie se aandag die hele tyd gevestig op die Verkenenrs. Een van die Verkenners is gearresteer en nog ander geweldadig hanteer deur die polisie. Die arresasie is onregmatig en die behandeling van die polisie was hardhandig en uiters eensydig. Verskeie van die Verkenners oorweeg regstappe in verband hiermee. Na die arrestasie is die ligte van die saal afgeskakel en traangas gegooi en die meeste van die teenwoordiges het die saal verlaat. Toe die vergadering later hervat is, is verskeie van ons lede gedreig met arrestasie indien hul die saal weer sou probeer betree. Gevolglik is die vergadering verder bykans net bygewoon deur lede van die SAKP/ANC. Dit is uiters ondemokraties en op grond daarvan alleen is die vergadering ‘n klug en verwerp ons die uitkoms daarvan.

Mnr Kallie Kriel van Afriforum het ‘n poging aangewend om die polisie te oortuig om die SAKP/ANC lid wat die Verkenners met die stoel geslaan het, te arresteer. Hy het die persoon aan die polisie uitgewys, maar is toe self verwyder uit die saal uit. Na wat verneem word is Mnr Kriel ook aangerand deur ‘n senior lid van die Metro Polisie.

Vorms was tydens die vergadering uitgedeel waarmee die publiek voorstelle kan maak van nuwe name vir die strate. Dit bevestig weereens dat die metroraad die besluit alreeds geneem het om die name te verander. Geen kans word dus gegun om teen die veranderings te protesteer nie. Die Verkenners is ‘n vreedsame kultuur organisasie en betreur die geweldadige optrede van die ANC/SAKP en die Polisie .

Werner Smook
Voorsitter: Pretoria Verkenners Jeug




Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Metroraad gebruik Gestapo tipe Polisiering.....
« Antwoord #1 op: October 23, 2008, 01:02:17 AM »
 ;D Hoor hoor!  ;D

Wel gedaan Verkenners, ons is trots op julle!

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Insake: Metroraad gebruik Gestapo tipe Polisiering.....
« Antwoord #2 op: October 23, 2008, 02:23:55 AM »
Hier is die verklaring soos deur oom Paul Kruger van die VVK gewysig om regsprobleme te voorkom.

------------------------------------------------------------------

MEDIA-VERKLARING
deur die Pretoria Verkenners Jeug
uitgereik: 23 Oktber 2008 om 01h45


Die “Tshwane” Metroraad se sogenaamde “publieke deelname” vergadering van 22 Oktober oor die voorgenome verandering van 27 straatname in Pretoria, is deur ‘n aantal lede van die Pretoria Verkenners Jeug bygewoon.

Die Verkenners het ‘n orde-mosie ingedien dat die verrigtinge onreëlmatig is aangesien steun vir die behoud van bestaande straatname by voorbaat geïgnoreer is, en die aanwesiges bloot uitgenooi is om nuwe straatname voor te lê. Die orde-mosie is blatant van die tafel gevee en Polisie-betrokkenheid het skerp toegeneem. Oproerige Swartes het stoele na die Verkenners geslinger, sonder dat die Polisie tussenbeide getree het.

Een van die Verkenners, Adv. Jan van Zyl, het die situasie probeer ontlont en is in die proses deur die Polisie aangerand en onregmatig gearresteer. Ook Mnr. Kallie Kriel van die burgerregte-inisiatief Afriforum is deur die Polisie aangerand.

Toe die vergadering hervat is, is verskeie Blankes gedreig met arres indien hulle die saal weer sou betree en die byeenkoms is voortgesit met oproeriges wat straatnaam-veranderinge steun. Adv. Van Zyl was eers teen 23h00 ná tussenkoms van sy regspan op borgtog vrygelaat; en beoog regstappe teen die Polisie.

Mnr. Werner Smook, voorsitter van die Pretoria Verkenners Jeug, bestempel die vergadering as ‘n klug en sê die gebeure is tipies van ‘n polisie-staat wat baai in die son van meerderheid-tirannie. Hy sê die Verkenners verwerp die uitkoms van die sogenaamde “publieke deelname” vergadering met die minagting wat dit verdien.


Werner Smook
Voors.: Pretoria Verkenners Jeug
Tel. 084 271 4777
Ben Geldenhuys
Tel. 083 309 1300   
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Insake: Metroraad gebruik Gestapo tipe Polisiering.....
« Antwoord #3 op: October 23, 2008, 06:40:36 AM »
Ek hoop die swart polisie kry die moeilikheid wat hulle verdien vir die swak optrede. Afrika se kultuur het weereens na vore gekom.
Kennis is mag

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Insake: Metroraad gebruik Gestapo tipe Polisiering.....
« Antwoord #4 op: October 23, 2008, 08:04:17 AM »
Ek hoop die swart polisie kry die moeilikheid wat hulle verdien vir die swak optrede. Afrika se kultuur het weereens na vore gekom.

Oom Clem,
die hartseer van die saak is dat dit sommige van die wit polisie lede was wat  die meeste teen ons was. Daar was veral n vroue kaptein wat heel uit die bus geval het.

As ek iets goeds oor haar moet se, is dit dat sy wit is. Dis ongelukkig al.
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Metroraad gebruik Gestapo tipe Polisiering.....
« Antwoord #5 op: October 23, 2008, 08:45:50 AM »
Alwyn, sy is nie wit nie, sy is 'undercover'  ;D

Daar is nou die duidelike bewys dat die polisie nie te vertrou is met enige iets nie, want hulle werk dan vir kommuniste  >:(

Dankie vir julle almal wat die moeite gedoen het met die kooroefeninge, julle mag nou maar nasionaal gaan.  ;)
Moed Vryheid Eer

Afwesig MEERKAT

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 902
Insake: Metroraad gebruik Gestapo tipe Polisiering.....
« Antwoord #6 op: October 23, 2008, 08:53:18 AM »
Aan julle manne wat voor loop in die stryd, net een woord - DANKIE

Dalk is dit nodig om die situasie so ietwat te eskaleer.

Een front is kommunikasie. n Proklamasie oor Verwerping van Straatnaam-veranderings (In Afrikaans en Engels) oorhandig tydens n optog aan elke ambassade in Pretoria. Betrek die internasionale nuusverslaggewers. Kry toestemming vir so n optog.

Vriendelike organisasies in die buiteland? Stuur n situasie-rapport saam met die proklamasie vir hulle. Borg n artikel in die buitelandese pers oor straatname se behoud in Pretoria en verkry ere-burgerskap!

Pretoria het n suster-stad in die VSA. Moenie hieroor lag nie - vind self uit watter stad dit is en betrek die Burgemeester daar.

Moenie dat enige politieke party hierdie aksies kaap nie - ASSEBLIEF

Daar is ander fronte van eskalasie ook

Aanvaar nou maar dat hierdie dinge eers MOET gebeur.

Si vis pacem - para bellum. Valere - carpe diem!

Afwesig MEERKAT

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 902
Insake: Metroraad gebruik Gestapo tipe Polisiering.....
« Antwoord #7 op: October 23, 2008, 08:57:36 AM »
Dalk het die woord eskaleer twee elle - eskalleer?
Si vis pacem - para bellum. Valere - carpe diem!

Afwesig Ruan Combrink

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 307
  • Verkenner
Insake: Metroraad gebruik Gestapo tipe Polisiering.....
« Antwoord #8 op: October 23, 2008, 10:36:38 AM »
Ek hoop die swart polisie kry die moeilikheid wat hulle verdien vir die swak optrede. Afrika se kultuur het weereens na vore gekom.

Oom Clem,
die hartseer van die saak is dat dit sommige van die wit polisie lede was wat  die meeste teen ons was. Daar was veral n vroue kaptein wat heel uit die bus geval het.

As ek iets goeds oor haar moet se, is dit dat sy wit is. Dis ongelukkig al.

Ek is redelik seker dat daar 'n duidelike opdrag van bo was dat swart polisielede nie hardhandig moet optree nie maar dit aan die wittes oorlaat. Daar was besonder baie blanke polisielede (waarskynlik almal wat nog oor is in die diens) en die swart lede was opmerklik rustig. Dit was juis die "under covers" wat ons moeilikheid gegee het.
Kneg van die Allerhoogste, teen die hele wereld vry

Afwesig Boo

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 356
Insake: Metroraad gebruik Gestapo tipe Polisiering.....
« Antwoord #9 op: October 23, 2008, 10:52:15 AM »
Ek is redelik seker dat daar 'n duidelike opdrag van bo was dat swart polisielede nie hardhandig moet optree nie maar dit aan die wittes oorlaat. Daar was besonder baie blanke polisielede (waarskynlik almal wat nog oor is in die diens) en die swart lede was opmerklik rustig. Dit was juis die "under covers" wat ons moeilikheid gegee het.

Dis 'n ou taktiek wat werk, Jannie Smuts het mos doerdie tyd ook Afrikaners eerder as Engelse gebruik om die rebellie te fnuik.

Sodoende lyk dit nie na een groep wat 'n ander aanvat nie - "under cover" is defnitief 'n akkurate beskrywing van wat dit is.

Groete

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Metroraad gebruik Gestapo tipe Polisiering.....
« Antwoord #10 op: October 23, 2008, 11:00:16 AM »
En so verdeel hulle ons. Ons moet onthou dat daar sekerlik Polisie lede is wat soos ons voel, maar gedwing word om anders op te tree. Ons kan ook nie toelaat dat die optrede van een pampoen ons siening oor ons eie mense in die Polisie negatief beinvloed nie. 

Afwesig Ruan Combrink

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 307
  • Verkenner
Insake: Metroraad gebruik Gestapo tipe Polisiering.....
« Antwoord #11 op: October 23, 2008, 11:04:56 AM »
Dis waar. Ons gaan onse mense in die diens dalk nog baie nodig kry, ek haal my hoed af vir diegene wat nog uithou, die werksomstandighede kan nie maklik wees nie!
Kneg van die Allerhoogste, teen die hele wereld vry

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Insake: Metroraad gebruik Gestapo tipe Polisiering.....
« Antwoord #12 op: October 23, 2008, 11:10:25 AM »
PTA news laat uitgawe voorblad...

Afwesig Bloedbroer

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 127
Insake: Metroraad gebruik Gestapo tipe Polisiering.....
« Antwoord #13 op: October 23, 2008, 11:39:35 AM »
Ek stem SP,

Ek was heel verbaas, maar gisteraand het een van die polisie-lede by my verby geloop en vlugtig gesê: "Mooi manne" met 'n positiewe knik van die kop.

Ons moet ook maar hulle situasie en perspektief raaksien.

Mag ons almal eendag wees wie ons is, en nie in vrees vir ons lewe en bestaan nie...
« Laaste verandering : October 23, 2008, 11:42:09 AM deur Bloedbroer »

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Insake: Metroraad gebruik Gestapo tipe Polisiering.....
« Antwoord #14 op: October 23, 2008, 11:51:46 AM »
En so verdeel hulle ons. Ons moet onthou dat daar sekerlik Polisie lede is wat soos ons voel, maar gedwing word om anders op te tree. Ons kan ook nie toelaat dat die optrede van een pampoen ons siening oor ons eie mense in die Polisie negatief beinvloed nie. 

Wyse woorde SP.
Om dit in perspektief te stel, was die wit Polisie lede wat ons uitermatig vyandig gesind was maar 'n klein groepie.
( Omtrent net Rambo en sy maatjie en die Tannie met die sterre, op haar skouer en nie in haar oe nie!) ;)
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig Jankejan

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 231
Insake: Metroraad gebruik Gestapo tipe Polisiering.....
« Antwoord #15 op: October 23, 2008, 12:20:12 PM »
Wel daardie insp. Erasmus het my doelbewus en so lank verwurg dat ek daarna gesukkel het om te praat, dit terwyl my hande agter my rug vasgeboei was. En my ribbes is nou nog seer van die polisie se geslaan. Dit terwyl die ANC begin stoele gooi en chaos maak, en hulle niks oorgekom het nie. As daardie voorsitter net by sy demokratiese reels wou bly en die ordemosie aanvaar.
Apartheid is Liefde

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Metroraad gebruik Gestapo tipe Polisiering.....
« Antwoord #16 op: October 23, 2008, 12:22:59 PM »
Jankejan, dink jy daar sal iets van jou aanklag teen hulle kom?
Moed Vryheid Eer

Afwesig MEERKAT

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 902
Insake: Metroraad gebruik Gestapo tipe Polisiering.....
« Antwoord #17 op: October 23, 2008, 01:19:46 PM »
Die volgende e-pos is sopas gestuur na die Washington Post - n groot dagblad in die VSA

letters@washpost.com

Change of Address?


Dear mr.editor
 
I am writing to you from the beautifull city of Pretoria, South Africa. From pictures that I have seen of Washington DC in the media, these two cities have a lot in common with the neat wide streets, monuments and heritage sites. I read on the internet that Pretoria and Washington are sister-cities. I dare say that Pretoria is very pretty this time of year with all the trees flowering.
 
The Embassy of the United States of America occupies a prime site in Pretoria. This embassy (one of the biggest embassies in the world) is situated in a park-like environment between two wide multi-lane streets that connects the city centre with the main highways to te east. These two streets are named after founder fathers of the city - Schoeman and Pretorius. (Pretoria is also named after Pretorius)
 
It seems that this is about to change. There is a major offensive under way to change many of the the main street names to be more in line with the sentiments of the current regime. There are of course those who are proud of their heritage and therefore oppose this. Meetings are held to discuss proposals for new names, and to make the process look democratic, but the decisions are already made. When there is significant opposision, the police is called in to arrest those against these changes. There are cases of police brutality pending because of this.
 
An article about this appeared in the late edition of the Pretoria News last night.
 
What are the sentiments of the current regime?
 
Maybe your other readers would be interested to know that the Embassy of the United States of America in Pretoria is soon to be situated between Fidel Castro and Che Guevara boulevards......
 
We, the taxpayers of Pretoria oppose this.
 
Maybe the taxpayers in Washington should add their voices
 
Best regards
Sakkie Booysen
Pretoria
South Africa
Si vis pacem - para bellum. Valere - carpe diem!

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Metroraad gebruik Gestapo tipe Polisiering.....
« Antwoord #18 op: October 23, 2008, 01:27:03 PM »
Dankie Sakkie!

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Insake: Metroraad gebruik Gestapo tipe Polisiering.....
« Antwoord #19 op: October 23, 2008, 01:35:30 PM »
Dit is ongelooflik wat die ouens gister reggekry het.  Jan moet bietjie vir ons ook los sodat ons ook 'n vet eis teen die polisie kan indien. 
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal