Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Kultuur Organisasies  (Read 8744 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Kultuur Organisasies
« op: May 30, 2007, 08:34:30 AM »
Hoeveel Afrikaanse kultuur organisasies is daar?
Wie is hulle en wat doen hulle ter bevordering van ons kultuur binne die NSA?


Groete,

Ben

Afwesig Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 457
  • Teen die hele wêreld vry
Re: Kultuur Organisasies
« Antwoord #1 op: June 02, 2007, 11:06:29 PM »
Wat van as ons Kultuur organisasies na die Child board toe verskuif?

Dan kan elke Organisasie 'n eie onderwerp wees wat bespreek kan word.

Wou net hoor wat jy dink. want ek het self 'n organisasie wat ek bekend wil stel.

Ek wou net eers die saak met jou uitklaar

OD
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Kultuur Organisasies
« Antwoord #2 op: June 03, 2007, 07:59:28 AM »
OD,

Maak so, ek sien uit daarna om te te lees van die Kultuur organisasie.

Groete,

Ben

Afwesig Mike

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 277
Re: Kultuur Organisasies
« Antwoord #3 op: August 18, 2007, 09:31:25 PM »
Noudat die ATKV aan almal behoort en sekerlik een van die dae deur volksvreemdes besit en bestuur sal word,  kan ons nie maar dink aan die registreer van 'n nuwe ATKV wat weer aan die afrikaner sal behoort nie.

Kom ons begin werk aan 'n nuwe ATKV, wat nie sy geld wat hy uit blanke afrikaners maak aan ander volke wat meegehelp het om die afrikaner te onderploeg, weggee nie. 

Afwesig Aster

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 967
Re: Kultuur Organisasies
« Antwoord #4 op: August 18, 2007, 09:34:30 PM »
Mike..
Goeie idee, ek dink ons moet dringend daaraan dink.
Enige iemand met voorstelle?

jeug

  • Gas
Re: Kultuur Organisasies
« Antwoord #5 op: August 19, 2007, 06:48:06 AM »
Hoeveel Afrikaanse kultuur organisasies is daar?
Wie is hulle en wat doen hulle ter bevordering van ons kultuur binne die NSA?


Groete,

Ben
Ben
Die Verkennerbeweging beskik oor 'n naamlys, so ook Afrikaner Kultuurbond - enkele instansies se name is op Radio Pta se webblad

Afwesig Mike

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 277
Re: Kultuur Organisasies
« Antwoord #6 op: August 19, 2007, 09:43:48 AM »
Op hierdie stadium beskik die ATKV natuurlik oor miljoene rande se bates soos vakansie oorde wat hy uit afrikaner geld opgebou het.  Hoekom ondersteun ons die ATKV wat ons geld vat en vir volksvreemdes  gee, terwyl daar duisende arm afrikaners daar buite is.  Kom ons dink aan 'n nuwe naam.  Kom ons doen dan dieselfde as hulle in  ons gemeenskappe, in ons skole, by die werk,  by ons kerke (APK) onder die nuwe naam en organisasie.

Miskien moet ons ook begin by vakansie oorde wat huidiglik in afrikaner hande is en ek is seker daar is. Kom ons gaan praat met die mense.  Jy sluit aan as lid van die nuwe taal en kultuur vereniging wat jou goedkoper toegang gee tot van hierdie vakansie oorde.  Later kan ons ons eie oorde ontwikkel.  Dit is net 'n paar idees wat se julle?

Afwesig Mike

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 277
Re: Kultuur Organisasies
« Antwoord #7 op: August 19, 2007, 10:38:09 AM »
Ek wil 'n naam voorstel ATKB.   "Afrikaanse Taal en Kultuur Beweging" of "Afrikaner Taal en Kultuur Beweging"   

Afwesig Aster

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 967
Re: Kultuur Organisasies
« Antwoord #8 op: August 19, 2007, 11:15:17 AM »
Mike
Goeie idees, ek houvan die naam  "Afrikaner Taal en Kultuur Beweging". Die naam "Afrikaanse Taal en Kultuur Beweging ", voel vir my asof dit verwys na almal wat Afrikaans praat. En soos julle sekerlik met my sal saam stem, almal wat Afrikaans praat, het nie dieselfde kultuur nie. Nog 'n ding waarop ek dink ons moet fokus en van die begin af moet duidelik maak, is dat ons 'n Christellike instansie is. Dit is tog die kern van alles.

Afwesig Mike

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 277
Re: Kultuur Organisasies
« Antwoord #9 op: August 19, 2007, 02:29:56 PM »
Verseker Aster! Afrikaans word nou gebruik deur die ATKV om hierdie organisasie ook weg te gee aan volksvreemdes wat nooit 'n bydrae gelewer het tot die totstandkoming van hierdie org. nie.  Hulle ly ook aan die FW/NP sindroom, gee alles weg wat jy opgebou het net om die guns van volksvreemdes te wen. 

Ook belangrik in die groondwet, niemand anders as 'n oprgete blanke afrikaner kan ooit die organisasie se leier wees nie. Enige verandering in die grondwet wat bv. leierskap, visie en misie betref, kan net verannder word nadat 98% van alle  lede daartoe toegestem het.  Ek verkies ook eerder die naam Afrikaner Taal en Kultuur Beweging. 

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Kultuur Organisasies
« Antwoord #10 op: August 19, 2007, 07:57:05 PM »
Hoekom nie die Bravolandse Taal en Kultuur Vereniging nie? Dan is daar geen twyfel vir wie dit is nie. Veral as ons ons eie oorde gaan oprig.
Moed Vryheid Eer

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Kultuur Organisasies
« Antwoord #11 op: August 19, 2007, 08:02:39 PM »
Die BTKV, ek hou daarvan Kleinbekkie!  :D

Afwesig Johann Venter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 337
Re: Kultuur Organisasies
« Antwoord #12 op: August 20, 2007, 07:12:38 AM »
Julle het almal wonderlike gedagtes!!!  ;D Kan ons dit nie op 'n manier aan die idee van 'n Instituut vir die Afrikaanse Taal en Letterkunde verbind nie?  Laasgenoemde is natuurlik iets wat in Bravoland se Departement van Kuns en Kultuur tot stand gaan kom.

jeug

  • Gas
Re: Kultuur Organisasies
« Antwoord #13 op: August 20, 2007, 05:14:28 PM »
Kultuur is n alles omvattende begrip. Dit sluit alles is - taal, godsdiens, lewens- en wereld beskouing, gewoontes en begrippe. Dit sluit niks van die Volk uit nie.
Waarom die ATKV naboots?

My voorstel: Bravoland Kultuur Beweging (Afkorting BKB)

Groete

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Kultuur Organisasies
« Antwoord #14 op: August 20, 2007, 05:20:53 PM »
Kultuur is n alles omvattende begrip. Dit sluit alles is - taal, godsdiens
, lewens- en wereld beskouing, gewoontes en begrippe. Dit sluit niks van die Volk uit nie.
Waarom die ATKV naboots?

My voorstel: Bravoland Kultuur Beweging (Afkorting BKB)

Groete

Oom Jeug,


Ek stem saam, kultuur is omvattend van al bogenoemde, dus sal ek ook die BKB gedagte ondersteun. Miskien is dit ook 'n manier om Bravoland uit die kuberruim in die werklikheid te realiseer?

Afwesig Aster

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 967
Re: Kultuur Organisasies
« Antwoord #15 op: August 20, 2007, 05:23:49 PM »
Ek stem saam BKB klink heel goed. Ek dink Bravoland wil verseker nie die stigma kry dat ons ander na-aap nie.

jeug

  • Gas
Re: Kultuur Organisasies
« Antwoord #16 op: August 20, 2007, 08:14:42 PM »
Wat van affiliasie met Afrikaner Kultuurbond - of bly ons op eie stoom voortgaan?

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Kultuur Organisasies
« Antwoord #17 op: August 20, 2007, 08:18:32 PM »
Samewerking is altyd goed, ken u die mense van die Afrikaner Kultuurbond?

jeug

  • Gas
Re: Kultuur Organisasies
« Antwoord #18 op: August 20, 2007, 08:28:21 PM »
Ben, staak die formaliteite!

Ek is n stigterslid van AKB gewees - en was ook die mede opsteller van die Grondwet. Tans is Mnr. Theuns de Wet die voorsitter - en AKB is die oorkoepelende kultuurorganisasie van behoudendes. Ondermeer is die Verkenners en Aksie Vrouekrag by AKB geaffilieer.

Hoop dit beantwoord jou vraag.

Groete

jeug

  • Gas
Re: Kultuur Organisasies
« Antwoord #19 op: August 20, 2007, 08:32:22 PM »
Nagelaat om te meld: Ek was ook die eerste Hoofsekretaris en later Voorsitter - maar nou ja, 'n mens het 'n tyd om te kom en te gaan.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal