Skrywer Onderwerp: AVP Mediaverklarings  (Read 7759 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1167
  • Verkenner
Insake: AVP Mediaverklarings
« Antwoord #40 op: March 30, 2009, 02:39:40 PM »
Laat my dink aan die ou gesegde:
Bly stil en almal dink jy is 'n idioot, praat en almal weet dit!
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Insake: AVP Mediaverklarings
« Antwoord #41 op: March 30, 2009, 03:15:28 PM »
Ben

Ek kan niks sien van 'n van nie.

Die vraag is:  Nou waar dink u sal FW stem vanjaar.

Gaan kyk, ek weet nie of hulle dit dalk verander het nie.  Soos ek gese het.  My blaaier vertoon nie die blad reg nie.  Ek kan nie eers stem as ek sou wou nie.

Kan iemand my dalk se wat die rede hiervoor kan wees?
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Karina Marais

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1751
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Insake: AVP Mediaverklarings
« Antwoord #42 op: March 30, 2009, 03:22:08 PM »
Werner, hou vas.

Ek e-pos gou vir jou 'n skermgreep, dan sal jy sien hoekom ons so ontsteld is!
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: AVP Mediaverklarings
« Antwoord #43 op: March 30, 2009, 03:24:21 PM »
Smook,

Want dit is die AVP se webwerf, daarom werk dit nie reg nie.

M.b.t jou vraag, ek neem aan hulle het die meningspeiling verander, die artikel is egter steeds op hulle webwerf, ek stuur dit vir jou aan. Daarin sal jy merk dat die menings peiling eers op iemand anders betrekking gehad het.

Afwesig Karina Marais

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1751
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Insake: AVP Mediaverklarings
« Antwoord #44 op: March 30, 2009, 03:26:17 PM »
Smook, hou jou Spam ook dop, want ek het van @bravoland.co.za af gestuur, dit beland mos gewoonlik in gmail se Spamvouer.
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Clem de Klerk

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 4081
Insake: AVP Mediaverklarings
« Antwoord #45 op: March 30, 2009, 03:31:35 PM »
Vriende, moet nou nie in 'n slagyster trap nie - die outjies wil punte probeer kry met die besoeke aan hul webblad - in elk geval, wie glo hulle ook, al doen hulle wat?
Dis maar 'n paar verdwaaldes - los hulle tog net dat hulle in 'n dwaal bly.

Gegroet tot later
Kennis is mag

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3191
Insake: AVP Mediaverklarings
« Antwoord #46 op: March 30, 2009, 04:00:35 PM »
Vir 'n party wat nie aan die verkiesing wil deelneem nie, is hulle nogal baie NSA verkiesing/stem behep.

VOEL TUIS

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: AVP Mediaverklarings
« Antwoord #47 op: March 30, 2009, 04:54:42 PM »
Ek het gedink om die mense vriendelik te versoek om hulle snert te staak.
Indien daar iemand anders is wat ook 'n vriendelike boodskap vir die AVP wil stuur, hier is hulle kontak besonderhede:
admin@afrikanervolksparty.co.za

Afwesig Jankejan

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 231
Insake: AVP Mediaverklarings
« Antwoord #48 op: April 01, 2009, 02:12:45 PM »
Die meningspeiling wat aandui dat oom Clem blykbaar 'n 56% kans het om ANC te stem, is nog steeds duidelik op hul webwerf te sien. So 'n patetiese vorm van minderwaardigheidsgevoel wat die AVP van hul begin af ten toon stel, is jammerlik maar ook tog duidelik die gevolg waar Gregan aan die bestuur van 'n party is en op so 'n wyse sy eie ego kan laat geld. Die AVP tree op asof hy een of ander kapokhaantjie is wat net wil rondpik en vernietig. Niks in ons volk is goed nie, behalwe as Gregan en Kie dit tot stand gebring het, en dit ook beheer. Hierdie kleine groepie mense met hul groot monde is niks anders as 'n verwerplike vrot sekte nie.
Apartheid is Liefde

Afwesig Danie Theron

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 184
  • Verkenner
Insake: AVP Mediaverklarings
« Antwoord #49 op: April 01, 2009, 07:58:15 PM »
My gevoel is dat die klompie by die AVP eenvoudig net geignoreer moet word hoe meer aandag aan die spulletjie gegee word hoe meer bly hulle kef en te kere gaan. 
DUS MOENIE DIE DOKTERTJIE SUURSTOF GEE NIE!!!

Ek hoor hoeka hy het in Moskow "geswot" was Afrikaans dan nou nie goed genoeg vir hom nie?

Afwesig Clem de Klerk

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 4081
Insake: AVP Mediaverklarings
« Antwoord #50 op: April 01, 2009, 08:33:58 PM »
Vriende, kom ons laat die gesprek nou daar - dit is per slot van sake maar net n paar mense wat so handel.

Aan die Bravolanders my waardering vir julle oortuigings.
Kennis is mag

Afwesig Karina Marais

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1751
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Insake: AVP Mediaverklarings
« Antwoord #51 op: April 20, 2009, 09:41:58 PM »
Smook, wat het jy en Ruan nou alweer op hierdie draad aangevang?? Is julle so lus vir stem dat julle sommer 'n meningspeiling hier begin het...?  :D

Ek moet sê dit is nogal 'n moeilike keuse... amper soos in die NSA-verkiesing. Daar het jy die keuse van 'n Jood, 'n Kommunis en 'n Broederbonder... hmmm, werklik 'n moeilike keuse. :P
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Insake: AVP Mediaverklarings
« Antwoord #52 op: April 20, 2009, 10:07:59 PM »
So lyk die AVP se eerste meningspeiling.

Let op dat die persentasies optel na 101%

Ek sal graag jul mening oor hierdie stand van sake wil aanhoor.
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Karina Marais

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1751
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Insake: AVP Mediaverklarings
« Antwoord #53 op: April 20, 2009, 10:16:13 PM »
Hehehe, "U mag net 10 keuses uitoefen". Goeie een!

Ek moet erken, my stem is van 'n "onbekende bron" af beïnvloed...  ;)
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Ruan Combrink

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 307
  • Verkenner
Insake: AVP Mediaverklarings
« Antwoord #54 op: April 20, 2009, 10:20:55 PM »
Wil jy vir my se dat Karina de Jager Ja gestem het ???
Kneg van die Allerhoogste, teen die hele wereld vry

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: AVP Mediaverklarings
« Antwoord #55 op: April 20, 2009, 10:35:52 PM »
Kinders, moet nou nie weer "daai" Ooms kwaad maak nie!!

Afwesig Karina Marais

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1751
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Insake: AVP Mediaverklarings
« Antwoord #56 op: April 20, 2009, 10:41:44 PM »
Wil jy vir my se dat Karina de Jager Ja gestem het ???

Die eerste peiling wat julle tweetjies hier gehad het, het heelwat anders gelyk...  8)  Daar was nie ander opsies behalwe JA nie (natuurlik verskillende opsies van JA).

Ek mag nie sê wat ek gestem het nie, net nou beïnvloed ek ander mense se keuse, en dit wil ek nie doen nie!  :D
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Ruan Combrink

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 307
  • Verkenner
Insake: AVP Mediaverklarings
« Antwoord #57 op: April 23, 2009, 12:27:59 PM »
Sjoe, ons meningspeiling is naby ;D. Ek wil graag almal aanmoedig om te stem ;D. Jammer oom Clem, ek weet oom wil he ons moet die ander ooms uitlos maar my tikkers jeuk ;D
Kneg van die Allerhoogste, teen die hele wereld vry

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2144
Re: AVP Mediaverklarings
« Antwoord #58 op: May 26, 2009, 05:59:39 PM »
Indien iemand sou belangstel, die eerste inligtingsessie rakende "Nuweland" en "Wen die Toekoms" word komende Saterdag 30 Mei 09 om 11:00 aangebied in die skoolsaal van die Laerskool Anton van Wouw te Langestraat, New Muckleneuk, Pretoria. Dit word ook oor Radio Pretoria bekendgestel.
Ons Sal!!!

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: AVP Mediaverklarings
« Antwoord #59 op: May 27, 2009, 08:29:55 AM »
Dankie Oom Andre, maar ek is by die Volkskultuurdag by die Paardekraal monument.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal