Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Werksgeleenthede vir Volksgenote  (Read 75143 times)

0 Lede en 3 Gaste bekyk die onderwerp.

Afrikanermeisie

  • Gas
Werksgeleenthede vir Volksgenote
« op: November 06, 2008, 11:44:18 PM »
Aansoeke reeds verstryk
« Laaste verandering : November 23, 2009, 11:16:22 AM deur Karina de Jager »

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #1 op: December 12, 2008, 08:52:07 PM »
ons sal u nie 'n rekening stuur nie.
 
 


:-)

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #2 op: January 07, 2009, 06:17:06 PM »
JP Strauss sent a message to the members of PRAAG - Die Pro-Afrikaanse Aksiegroep.

--------------------
Subject: Vakante pos vir PHP programmeerder

Ek wil sommer begin deur verskonng te vra vir hierdie stukkie advertensie. Ek belowe dat dit nie 'n alledaagse ding sal word nie.

Ek het onlags 'n werk aanvaar in die SSK van Kaapstad, maar kan nie meer by die maatskappy gaan werk nie, dus moet ek met 'n rooi gesig die werk vir iemand ander aanbied en het gedog terwyl ek in die posisie is om my medemens te help, dat ek dit sou aanbied aan 'n geskikte Afrikaner. As jy sou belangstel, of iemand ken wat sou belangstel, laat weet my tog asseblief.

Die pos het te doen met internet programmering en die skep vn webwerwe, so my plaasvervanger sal heel moontlik IT geswot het by 'n technikon, 'n BSc in rekenaarwetenskap by 'n universiteit, of "web design" by 'n kollege. Dit is 'n intermediere pos en die salaris is R14 000 met die kans vir 'n opwaartse aanpassing na 'n drie maande proeftydperk.
--------------------

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #3 op: January 08, 2009, 08:14:01 PM »

Sales Consultant (Johannesburg)
Link: http://www.careerworld.co.za/index.php?post_id=1074

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #4 op: January 29, 2009, 06:27:25 PM »
Ek weet ook nie wie is Will nie , maar in my oë is hy 'n held om week na week vir ons werksgeleenthede te stuur .
Dankie Will en Karina.

Op kantoor Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1924
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #5 op: January 29, 2009, 06:41:43 PM »
Plesier Sanderis.

'n Vrou wat langs my sit by die werk, doen vrywilligerswerk by die "Befrienders" en sy kry altyd die werksgeleenthede per e-pos, toe sê ek sy moet vir my die adres gee en toe skryf ek vir Will 'n briefie en vra hy moet dit vir my ook stuur dat ek dit verder kan versprei.

Dit is hoe ek by Will uitgekom het. Ek hoop regtig dit kan eendag 'n paar van ons volksgenote help.
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Hendrik van der Merwe

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 106
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #6 op: January 30, 2009, 08:17:42 AM »
As ek so na die poste kyk, is dit die selfde poste wat op Radio Pretoria deur Volkshulp 2000 geadverteer is. Verder vermoed ek dit is dalk Willem Smit van Dinamika Makelaars wat dit aanstuur.

Afwesig Jankejan

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 231
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #7 op: February 12, 2009, 04:57:04 PM »
As enigiemand dalk sou belangstel, hier is 'n pos beskikbaar. Weet net as jy dit kry gaan ons jou aldag heeldag moeilikheid gee:


                                                       BESTURENDE DIREKTEUR

Die ATKV, ‘n dinamiese Afrikaanse kultuurorganisasie met sterk sakebelange, het ‘n vakature in sy hoofkantoor in Randburg vir ‘n gekwalifiseerde en ervare kultuur- en besigheidstrateeg om as besturende direkteur te dien.
As ‘n gevestigde en selfversorgende kultuurorganisasie bied die ATKV die geleentheid vir dinamiese leierskap ter bevordering van die Afrikaanse kultuur oor die grense van die totale spektrum van die Afrikaanssprekende gemeenskap en vir die verdere ontplooiing van opvoedingsprogramme en verskeie goed gevestigde sake-ondernemings waarmee hierdie taak gefinansier word.  Hierdeur word beoog om die Afrikaanse kultuur asook die belange van die uitgebreide ATKV-ledetal te dien.

POSVEREISTES

   Passie vir die Afrikaanse taal en kultuur
   Begrip van die kulturele strominge in SA en die geleenthede en uitdagings wat dit vir die Afrikaanse kultuur bied
   Pro-aktiewe ingesteldheid en sake-vernuf sodat die ATKV se ondernemings, hoofsaaklik die selfsorgvakansiebedryf en ‘n boekuitgewery, verder uitgebou kan word
   Bestuurservaring verkieslik in die private sektor
   Grondige  kennis van die moderne vereistes vir goeie korporatiewe bestuur
   Waardering vir die deurslaggewende rol van lede in ‘n organisasie soos die ATKV
   Selfgemotiveerd en selfstandig met die vermoë om onder druk te funksioneer
   Visionêre ingesteldheid en energie om ‘n talentvolle personeelkorps na nog groter hoogtes te lei
   Toepaslike kwalifikasies en ervaring om bogenoemde strewes in suksesvolle akspieplanne om te skakel.

VERGOEDING

Die vergoeding is markverwant en onderhandelbaar.  Dit bestaan uit ‘n gewaarborgde koste-vir-maatskappy-pakket wat ook pensioen- en mediese bydraes insluit. Prestasie-gekoppelde vergoeding en ruim vakansie- en siekteverlofvoordele word ook gebied.

KEURINGSPROSES

Kandidate moet die ATKV voorsien van ‘n volledige lewensskets met inligting oor hul opleiding en ervaring.  Kandidate sal deur ‘n direksiekomitee gekeur word. Die besturende direkteur word deur die direksie aangestel en rapporteer aan die direksie.

DATUMS

Aansoeke moet die ATKV nie later nie as 13 Februarie 2009 bereik. Aansoekers wat teen einde Februarie nog geen terugvoering ontvang het nie, moet hul aansoeke as onsuksesvol beskou.

Pos aansoeke aan Esté Becker, Maatskappysekretaris, ATKV, Posbus 4586, Randburg 2125 of faks aan (011) 919-0219 of e-pos aan  EsteB@atkv.org.za.

Trots Suid-Afrikaans in Afrikaans
Apartheid is Liefde

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #8 op: February 12, 2009, 05:40:11 PM »
Sluitingsdatum is môre .

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #9 op: February 12, 2009, 07:59:59 PM »
Sluitingsdatum is môre .

Ek het nogal gedink ek sal aansoek doen, maar nou is die sluitings datum more en more is Vrydag en ek werk nie op Vrydae nie.

Afwesig Jopieswan

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 132
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #10 op: February 13, 2009, 01:28:58 PM »
Ek's nou al lank nuuskierig maar bang ek's dom - waar kom al hierdie oulike werksgeleenthede vandaan?? Wie is die vriendelike "Will" en waar kry hy dit?

Op kantoor Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1924
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #11 op: February 13, 2009, 02:53:40 PM »
Ek's nou al lank nuuskierig maar bang ek's dom - waar kom al hierdie oulike werksgeleenthede vandaan?? Wie is die vriendelike "Will" en waar kry hy dit?

Hallo Jopieswan,

Ek het geen idee wie Will is nie, hy het altyd die werksgeleenthede na 'n kollega van my aangestuur, toe stuur ek vir Will 'n e-pos en vra dat hy dit na my toe ook stuur.

Ek weet nie wie of waar hy is of waar hy die goed kry nie.

Ek is maar net die boodskapper.
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Martin Jordaan

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 125
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #12 op: February 25, 2009, 01:32:03 AM »
Die CVO Skool Vryburg het poste vir onderwysers vir die volgende vakke.  Wiskunde Gr 8 - 12, Rekeningkunde Gr 8 - 12, Reis en Toerisme Gr 10 - 12, Rekenaartik en tegnologie Gr 10 - 12, Skeinat Gr 8 - 12 en Biologie(Natuurwetenskap) Gr 8 - 12.  Moet kan begin skoolhou met aanvang van  tweede kwartaal 2009. Salaris onderhandelbaar met beheerliggaam. Stuur CV's aan my by mardewyk@lantic.net.  Ek sal dit deurgee na die die beheerliggaam.
Geskiedenis was nog nooit deur meerderhede gedomineer nie, maar slegs deur toegewyde minderhede wat onvoorwaardelik by hulle geloof gestaan het.

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #13 op: February 26, 2009, 08:34:05 PM »


 Vosstraat. Gemeenskapshuis!

? Volkseie ? Cois soek mos plekke om te help .

Quelene

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #14 op: March 06, 2009, 10:05:29 AM »
Hai julle

Ek is opsoek na werk...veral in die Gastehuis bedryf of Lodge. As enige iemand 'n assistent soek, ek is beskikbaar. Dan sal ek ook sekretaresse werk aanvaar.

Dankie baie
Quelene

Op kantoor Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1924
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #15 op: March 06, 2009, 10:08:35 AM »
Dagsê Quelene,

Baie welkom in Bravoland! In watter area soek jy werk?

Mooi bly en sterkte met die werksoekery.

Vriendelike groete,
Karina
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Martin Jordaan

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 125
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #16 op: March 06, 2009, 10:57:06 AM »
Dagsê burgers en besoekers

Ek het nog geen aansoeke ontvang vir die onderwysposte by CVO Vryburg nie.  IS daar nie onderwysers oor in die NSA nie? Of is daar nie werklose onderwysers nie? of verkies almal die stad se gevare, hoë versekeringspremies, hoë lewenskostes en lang ure in die spitsverkeer wat nooit ophou nie bo die kalaharie se rus en vrede, mooi natuur, geen spitsverkeer en hoeveel meer voordele?
Geskiedenis was nog nooit deur meerderhede gedomineer nie, maar slegs deur toegewyde minderhede wat onvoorwaardelik by hulle geloof gestaan het.

Quelene

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #17 op: March 06, 2009, 03:44:18 PM »
JP Strauss sent a message to the members of PRAAG - Die Pro-Afrikaanse Aksiegroep.

--------------------
Subject: Vakante pos vir PHP programmeerder

Ek wil sommer begin deur verskonng te vra vir hierdie stukkie advertensie. Ek belowe dat dit nie 'n alledaagse ding sal word nie.

Ek het onlags 'n werk aanvaar in die SSK van Kaapstad, maar kan nie meer by die maatskappy gaan werk nie, dus moet ek met 'n rooi gesig die werk vir iemand ander aanbied en het gedog terwyl ek in die posisie is om my medemens te help, dat ek dit sou aanbied aan 'n geskikte Afrikaner. As jy sou belangstel, of iemand ken wat sou belangstel, laat weet my tog asseblief.

Die pos het te doen met internet programmering en die skep vn webwerwe, so my plaasvervanger sal heel moontlik IT geswot het by 'n technikon, 'n BSc in rekenaarwetenskap by 'n universiteit, of "web design" by 'n kollege. Dit is 'n intermediere pos en die salaris is R14 000 met die kans vir 'n opwaartse aanpassing na 'n drie maande proeftydperk.
--------------------

Hi.

My broer sal belang stel in die pos as dit nog beskikbaar is.. Hy het IT geswot en kon nooit werk kry in daardie rigting nie. hier is sy email adres as jy sou wou met hom kontak maak: jhorn@unitransmotors.co.za

baie dankie
Quelene

Quelene

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #18 op: March 06, 2009, 03:58:34 PM »
Dagsê Quelene,

Baie welkom in Bravoland! In watter area soek jy werk?

Mooi bly en sterkte met die werksoekery.

Vriendelike groete,
Karina

Hi Karina

Baie dankie!!

Ek kyk maar in die Kwazulu-Natal area...maar gee nie juis om waar nie!! Ek soek net dringend ander werk

Vriendelike groete,
Quelene

Afwesig Andre Muller

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #19 op: March 16, 2009, 08:10:51 AM »
More mense

Ek is dringend op soek na werk as 'n Maintenance Manager in enige area. Is pligsgetrou, fiks, hardwerkend en eerlik. Hoop regtig iemand kan help. Het 'n gesin om te onderhou. My vrou ook baie knap in die admin.

Groete
Andre Muller


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal