Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Werksgeleenthede vir Volksgenote  (Read 75143 times)

0 Lede en 4 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig GloackMeisterRSA

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 3
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #160 op: June 27, 2010, 08:29:07 PM »
Ek het 'n paar poste vir afrikaans sprekende persone met databasis SQL of programeerings ondervinding. Soek persoon wat wil werk en bereid is om te leer

Stuur asb CV aan fokkerf1@webmail.co.za

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #161 op: June 27, 2010, 08:55:01 PM »
Watter area is dit GMRSA

Afwesig GloackMeisterRSA

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 3
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #162 op: June 28, 2010, 11:58:50 AM »
Watter area is dit GMRSA

Dit is in JHB Noord

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #163 op: June 28, 2010, 12:12:52 PM »
Dankie GMRSA , dit is 'n jammerte want ek sou wou aansoek doen as die vergoeding reg was , ek bly ongelukkig in Pretoria .

Afwesig GloackMeisterRSA

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 3
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #164 op: June 28, 2010, 06:07:38 PM »
Bly self in PTA sit maar elke dag in die verkeer  ;D

Dankie GMRSA , dit is 'n jammerte want ek sou wou aansoek doen as die vergoeding reg was , ek bly ongelukkig in Pretoria .

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #165 op: July 01, 2010, 11:29:23 AM »
Werksgeleenthede 1 Junie 2010

Una
011 255 2023 / 071 138 3198

Soek 'n dame om na haar 84 jarige moeder om te sien.  Moet eie vervoer hê en moet voor 06h00 aanmeld en werk tot 05h00 diens doen.  Sy moet die ou dame geselskap hou en maaltye voorberei soos nodig.

Mnr. Henning
Sandton
082 519 9828

Soek 'n man 25 - 32 jaar met eie vervoer.  Werksure is Maandag tot Saterdag.  R 7000.00 per maand.  Werk in die loodgietersbedryf.

Elize Potgieter
Sinoville
076 600 7490 / 086 691 5061

Het 'n pos vir 'n Kode 8 bestuurder met sober gewoontes.  Werksure Maandag tot Vrydag.  Ouderdomsgroep 20 - 25 jaar.  Ongeveer R 3500 per maand.

Marie Snyman
Waverley
083 537 1751

Soek 'n persoon wat haar Avokadobome kan snoie.  Moenie aan hoogtevrees ly nie - die bome is regtig hoog.

Christo en Elize Lombaard
Kilnerpark
082 377 8939 / 082 922 7887

Soek 'n afgetrede suster of stafverpleegster.  Hoef nie in te woon nie.  Salaris R 3500.00 tot R 4500.00 per maand.

Johan Pretorius
083 308 7789

Het 'n pos vir 'n kabinetmaker.

Herman Bosman
Groot Marico / Swartruggens
082 8009806

Soek 'n selfversorgende egpaar om saam met 'n bejaarde man op 'n plaas te woon.  Moet eie vervoer hê.  Herman sê daar is ook grond en implemente wat tot beskikking van die kandidate gestel word om vir hulle self 'n inkomste te genereer.  Kontak vir Herman indien u belangstel.

Mev. Willemse
012 660 0566

Rondomtalie Kleueterskool in Centurion.  Het 'n pos vir 'n gekwalifiseerde kleuterskool onderwyseres om 'n 3 en 4 jarige groepie te skool.  Ondervinding word vereis en moet in Centurion omgewing woon.  Moet baie liefde en geduld met kinders hê.

Mnr. Koos Jacobs
082 664 5323

Sakpas Tuindienste - Sinoville.  Het poste vir 8 manne om te help met sy tuindienste besigheid.

Thinus
Bon Accord
082 746 3575

Soek 'n man om te help met plaaswerk.  Daar is woonplek beskikbaar en 'n egpaar is ook welkom.  Kandidate wat aansoek doen moet wil werk.

Marinda Brummer
Kempton Park
011 393 3551

Het 'n pos vir 'n verpleegster om nagdiens te doen - nie inwonend.

Tobie
Montana / Sinoville
076 311 7978 / 083 315 4227

Soek sekuriteitswagte - Gegradeer en SIRA geregistreer.  Kandidate wat in diens geneem word om verdere opleiding te ondergaan en graderings te bekom.

Tinkie
Pretoria Oos Boskop
072 379 9883

Soek 'n dame om iemand te versorg.  Woonplek beskikbaar.

Danie
073 317 7305

DP Glass en Alluminium.
Soek 'n nutman ouer as 30 jaar.  Moet 'n geldige Kode 8 lisensie hê.

Mev. Olivier
ellie@directp.co.za

Bied geleentheid om 'n salaris tussen R 9000 tot R 15 000 per maand te verdien.  Soek ook dringend na 'n Verkooopsondersteuningskonsultant om verkope van Inligtings Tegnologie strukture te bevorder (harde en sagteware).  Kandidate moet 'n minimum van 2 jaar verkopersondervinding in die Inligting Tegnologie (IT) industrie hê.

Cecile / Kitty / Abie
071 220 1970 / 072 225 3296 / 082 463 3582

Word finansieël onafhanklik.  "n Geleentheid van 'n leeftyd!
Werk op jou eie deeltyds of voltyds.  Geen deur tot deu verkope.  Geen produkte wat maandeliks gekoop of verkoop word nie.  Dis maklik begin met familie en vriende en maak hulle ook finansieël onafhanklik.

Marc Watt
082 624 1853

Ek is op soek na bemarkers vir 'n wye reeks produkte in Pretoria.  Skakel my direk of los vir my 'n boodskap op facebook.  Inkomste potensiaal kan R 20 000 is ses maande oorskry.

Allerlei

Marie van Staden
076 345 6095

Gerardsville naby Erasmia.  Het woonplek vir ongeveer 20 mense wat staatspensioen ontvang.

Danie Jansen
072 236 8697

Doen boomslopings - hy bied sy diense aan indien u dit nodig kry.

Chris Lewies
076 940 2016

Is 'n blinde persoon maar hy kan enige iets met sy hande doen byvoorbeeld motorherstelwerk, installasie van kaste, lê van teëls, draad span, ensovoorts.  Indien u 'n werk het wat gedoen moet word, oorweeg dit asseblief om vir Chris in diens te neem.

Afwesig Lelie

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 3
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #166 op: July 04, 2010, 12:12:47 PM »
My man is 'n gekwalifiseerde rekenaar tegnikus met A+ en N+. Hy is hardwerkend en is bereid om verder te leer. As iemand hom 'n kans sal gee. Ons woon in Pretoria Noord. susan.pretorius1@gmail.com

Afwesig Martin Jordaan

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 125
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #167 op: July 06, 2010, 04:55:18 PM »
Die diakonie van die Gereformeerde Kerk Delportshoop is dringend op soek na werk vir ʼn gesin wat in die gemeente is.  Ons sal u hulp baie waardeer as u ons in hierdie verband kan help.

Opleiding en in landbou en mynbou, veral diamantmyne. vir CV stuur e-pos aan Pierre Cilliers pierrecilliers@gmail.com
...
'n Uittreksel daaruit.

*Tertiary Education*

- College: Agricultiral College, Middelburg Cape, Agri Diploma
- Courses Completed: Tech P.T.A. N6 Mathematics Physics
- De Beers: Supervision for supervisors, Supervision for middle
management, Management course
- NOSA: T.V. Safety Course, Safety for supervisors, Principals loss
control
- Mineral & Energy Affairs: Blasting for opencast mines, First aid
course 1st & 2nd course
Geskiedenis was nog nooit deur meerderhede gedomineer nie, maar slegs deur toegewyde minderhede wat onvoorwaardelik by hulle geloof gestaan het.

Afwesig Martin Jordaan

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 125
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #168 op: July 06, 2010, 04:56:54 PM »
JUNIOR ONTVANGSDAME benodig in Lyttelton. Ontvangs, dokumentasie, tikwerk, liasering, syfervaardig en Afr/Eng noodsaaklik. Stuur kort (1 bl) CV na aansoeke@vddb.co.za<mailto:aansoeke@vddb.co.za>. Sluit 7 Jul 2010.

Geskiedenis was nog nooit deur meerderhede gedomineer nie, maar slegs deur toegewyde minderhede wat onvoorwaardelik by hulle geloof gestaan het.

Afwesig Petra

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #169 op: July 08, 2010, 10:43:32 AM »
My man soek na werk as voorman by boukontrakteur.  Het jare se ondervinding.  Baie gesond en hardwerkend. Ons woon in Centurion.   Kan gekontak word op 0835017557.

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #170 op: July 08, 2010, 11:57:29 PM »
Werksgeleenthede 8 Julie 2010

Hendrik du Plessis
Mayville
084 840 0554

Soek 'n man met kennis van algemene nutswerk en ook 'n bietjie motorwerktuigkunde. Kandidaat moet netjies, tweetalig wees met 'n geldelike Kode 8 lisensie. Hy moet netjies wees omdat hy ook kliëntediens doen. Moet die gereedskap hê en by die werk kan kom.

Victor
Centurion
076 976 7898

Het 'n pos vir 'n gekwalifiseerde stoffeerder. Hy moet ook diamantknope kan doen.

Henk
083 554 5419

Woon op 'n plaas in Danhauser. Sy eggenoot is verlam en hy soek 'n geregistreerde verpleegster om sy verlamde eggenoot te versorg. Moet kan inwoon.

Albert Jooste / Jaco van Vuuren
Centurion
079 631 7393 / 083 244 3542

Het 'n pos vir 'n Kode 14 en PDP bestuurder. 35 - 45 jaar oud. Eie vervoer tot by die werk.

Irene
Erasmia
079 258 3684

Het poste vir sekuriteitsbeamptes - Graad E en SIRA geregistreer.
Ouer mense welkom. Sal oplaaipunte in Pretoria Wes / Danville reël.

Anton
Kleinfontein / Boschkop
083 700 0820

Soek 'n algemene nutsman. Hy wil onder andere 'n badkamer oor doen. Die persoon moet kan teëls lê, loodgieterswerk, skrynwerk, sweiswerk kan doen en ook 'n bietjie bouwerk. Sober gewoontes asseblief en woonplek vir enkellopende persoon.

Edward Lubbe
Centurion
076 243 8753

Soek motorwagte om op 1 Augustus 2010 te begin werk.

Mnr. P.M. Bester
Kilnerpark
012 333 4085

Soek 'n verwer om sy huis te verf. Moet die werk self doen en nie slegs 'n klomp handlangers daar aflaai om die werk te doen nie.

Johan
082 579 0290

Op soek na 'n jong dinamiese tegniese persoon. Geen spesifieke opleiding is nodig nie maar tegniese vaardigheid en kennis van elektrisiteit sal nuttig wees.

Leon Haasbroek
083 288 0063

Boekhoudster: Midrand - Rekenmeesters en oudit firma.
Vereistes: Volledige boekhouding tot balansstaat met stawende dokumentasie, ondervinding in pastel, BTW berekenings en oorbetalings, ondervindings by Rekenmeesters / ouditeursfirmas, tweetaligheid.
Sterk aanbeveling: Berekening en voltooiing van opgawes, ondervinding van Casw Ware programme, pastel en om finansiële state te stel, persoon moet in die omgewing van Midrand / Pretoria woonagtig wees om vervoer te vergemaklik.

Rekenmeesters: Midrand - Rekenmeesters en ouditfirma.
Vereistes: Vereistes: Volledige boekhouding tot balansstaat met stawende dokumentasie, ondervinding in pastel, BTW berekenings en oorbetalings, ondervindings by Rekenmeesters / ouditeursfirmas, tweetaligheid.
Sterk aanbeveling: Berekening en voltooiing van opgawes, ondervinding van Casw Ware programme, pastel en om finansiële state te stel, persoon moet in die omgewing van Midrand / Pretoria woonagtig wees om vervoer te vergemaklik.

Kitty Nel / Cecil de Wet / Abie Oosthuizen
072 225 3296 / 071 220 1970 / 082 463 3582

'n Geleentheid vir ekstra inkomste of 'n eie besigheid.
Enige persoon ouer as 18 jaar wat 'n passiewe inkomste lewenslank per maand wil verdien kan ons skakel.
Skole, kerke, kleuterskole en besighede kan ook baat vind en gratis op ons webwerf adverteer.
Ons benodig nog bemarkers.

Mnr. J. Olivier
082 860 8428 / 012 543 1330

Baie dringend op soek na sober 40 - 59 jarige mans met Kode 14 en PDP. Lisensie vir die Gautend omgewing. Maandag tot Vrydag en twee Saterdae per maand indien nodig. 2 Vakante poste.

Beryl
Centurion
079 356 0115

Konsultante gesoek vir gevestigde maatskappy in Centurion. Moet betroubare vervoer hê. Kommissie betaalbaar, verdienste tussen 30K tot 40K per maand.

Betrekkings beskikbaar vir Telesales dame.
Basies tussen R 3000 en R 4000 plus kommissie en bonusse. Moet vorige telefoon verkoops ervaringe hê asook betroubare vervoer.

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #171 op: July 15, 2010, 12:46:19 PM »
Werksgeleenthede 15/07/2010

Mnr. Jacobs
079 415 4653 / 079 156 9703

Sakpas Tuindienste.
Soek manne om te help met die werk in tuine en komplekse.

Dalene Kritzinger
Meyerspark
083 407 3114

Soek 'n middeljarige Laerskool of Kleuterskoolonderwyseres om tuisonderrig te gee aan 'n 2 jarige en 3 jarige kleuter.  Moet Afrikaans sprekend wees.  Eie vervoer en eie verblyf.

Ryan
082 685 5200

Soek ou motors om te restoureer en ou enjins om te herstel.  Hierdie items sal gebruik word as 'n werkskeppingsprojek vir werklose volksgenote.  Dit kan sommer 'n ou flenter motor of bakkie wees wat iewers onder 'n boom staan - Enige iets sal welkom wees.

Fanie Joubert
Onderstepoort
012 561 1916 / 082 878 0481

Soek iemand om bouwerk te doen.  Hy moet kan bou, teëls lê, plafonne en dakke slaan.  Hy het heelwat bouwerk om te doen en sal self handlangers voorsien.  Daar is ook verblyf vir 'n enkellopende persoon.

Thinus
Bonn Accord
082 746 3575

Soek 'n blokman.

Kobus
Doringpoort
082 705 2570

Soek 'n verkoopsverteenwoordiger vir werkswinkelgereedskap - man / dame.  Kandidaat moet oor 'n betroubare voertuig verkieslik 'n bakkie beskik.  Hy sal vir 3 maande proeftyd aangestel word.  Sy pakket bestaan uit basiese salaris en vervoertoelaag.  Na 3 maande sal 'n maatskappy voertuig kry om te gebruik.

Herbert Schmitz
082 383 2757

Doen industriële projekte.  Soek jong manne wat tegnies aangelê is en iets van elektriese tyd weet.  Sal opgelei word.  Die werksgeleenthede sal in Derdepoort wees.

Hannes Pieterse
Magaliesburg
084 767 7122

Soek 'n man (staatspensioenaris) nie-roker nie-drinker om op sy plaas toesig te hou oor sy perseel.  En sy tuin te versorg.  Hy bied gratis inwoning maar die kandidaat moet vir homself kos voorsien.  Daar is geleentheid om vir homself geld te genereer.

Mnr. Botha
Strydfontein
079 556 0160

Tussen Pretoria Noord en De Wildt.
Soek 'n dame om 1 keer per week huis skoon te maak.

Sr. Marinda Smith
Kleinfontein Sorgsentrum en Sub-akute fasiliteit.
012 802 1415

Het een pos beskikbaar vir 'n geregistreerde of ingeskrewe verpleegkundige in die dag.

Ilse Hubach
086 545 9770

Ons verhuur klein kondtruksie toerusting en benodig die dienste van 'n drywer wat tegniese en meganiese agtergrond van petrolenjins het.  Ons is in Wierda Park area geleë.  Goeie gesondheid is van belang aangesien die persoon op en aflaai van masjienerie moet kan hanteer.

Abie / Kitty / Cecil
082 463 3582 / 072 225 3269 / 071 220 1970

'n Geleentheid vir ekstra inkomste of 'n eie besigheid.
'n Geregistreerde Maatskappy bied 'n geleentheid aan persone 18 jaar en ouer wat 'n passiewe inkomste lewenslank per maand wil verdien.  Skole, kerke, kleuterskole en besighede kan ook baat vind en gratis op ons webwerf adverteer.  Ons benodig ook nog bemarkers.

Kobus van der Westhuizen
082 705 2570

Verteenwoordiger vir werkswinkeltoerusting word benodig.
Moet eie betroubare vervoer hê.  Salaris en voertuigtoelaag onderhandelbaar.

Johanie Tolmay
012 548 0890

Verskeie finansiële poste beskikbaar:
SAIPA artikel poste
SAICA artikel poste
Debiteure en krediteure klerke
Gekwalifiseerde boekhouers
Relevante kwalifikasie of persone pas uit matriek wat hulle in hierdie rigting wl bekwaam.

Danie
082 784 9023

Junk Mail Pretoria benodig 'n persoon met eie vervoer om uit te help met die neem van foto's.  Opleiding, petroltoelaag en uurlikse loon word aangebied.  Dit is 'n vryskut pos vir sommige Maandae, Dinsdae en Donderdae maar kan oorgaan na 'n voltydse betrekking.

Johan
072 387 0374

Ek is op soek na 'n verkoelingstegnikus wat bekwaam is om al te doen wat hierdie tipe werk vereis.  Lugversorgings, yskaste - herstel en installeer.
Moet sy eie bakkie hê en hard werk.

Louis
012 323 3589 / 082 972 9723

Bemarkers van Hoë tegnologie, ontlugte vakuumbuis Songeisers en 3-in-1 outomatiseer;  sekuriteit en beheerstelsel PLC's met ingeboude selfoon, word gesoek.  Installeerders van sodanige songeisers kan ook 'n verdere fooi daarop verdien.  Mense regoor die land, in klein dorpeis en boere is ook welkom.

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #172 op: July 15, 2010, 12:47:54 PM »
Bennie
Faks:  086 658 9188

Sekretaresse by klein Elektriese Ingenieurs firma in Lynnwood Geln.

Algemene sekretariële pligte soos tikwerk, kantoor administrasie, reël van vergaderings, skryfbehoeftes, kleinkas, verversings, bestuur van skoonmaker.  Netheid van persoon en kantoor is 'n vereiste.

Die persoon MOET ook beskik oor gevorderde / uitstekende rekenaarvaardigheid in die volgende pakkette:
MS Excel 2007:  gebruik van formules, Pivot tables, Lookup tables, formatering van sprei blaaie.
MS Word 2007:  Opstel en gebruik van Style sheets, formatering, outomatiese nommerings ensovoorts.
Daaglikse gebruik van MS Outlook, argivering van e-pos.

Die volgende sal as verdere aanbeveling dien maar is nie essensieel nie:
Ondervinding in MS Access
Ondervinding in die Elektriese ingenieurswese bedryf
Ondervinding met die opstel van tenders, tender evaluering en tender toekenning
Onlangse ondervinding met tenders in die munisipale omgewing sal 'n sterk aanbeveling wees.

Salaris van R 10 000.00 totaal - slegs vir die regte persoon wat absoluut geskik is vir die pos en aan al die bogenoemde vereistes voldoen.  Persone wat NIE BAIE GOEIE ONDERVINDING IN DIE GENOEMDE SAGTEWARE EN SPESIFIEK MS EXCEL HET NIE, moet asseblief nie aansoek doen nie.

Beryl
079 356 0115

Betrekkings beskikbaar by onafhanklike Mark konsultant in Centurion.
Telebemarkers
Basies tussen R 3000.00 en R 4000.00 plus baie aantreklike kommissie.

Vervoer van Tuine en omliggende areas beskikbaar daagliks.

Neall
072 242 6403 / 083 441 2044

Ons is op soek na bemarkers in Pretoria en Johannesburg omgewing.  Eie vervoer en selfoon asseblief.  Groot potensiële inkomste.

Piet
071 599 7887

Groot trok eienaars.

Johan
083 283 4190

Ongeskoolde enkellopende man met sober gewoontes benodig op Kleinhoewe.  Gratis inwoning met 3 volledige maaltye.

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #173 op: July 22, 2010, 10:39:22 AM »
Werksgeleenthede 22/7/2010

Gawie Coetzee
034 318 4343
084 771 1504

Soek sterk gesonde jongmanne om hout te saag en te laai. Kandidate moet sterk en gesond wees en bereid wees om hard te werk. Moet eie vervoer en woonplek hê.
_____________________________________________
Gerrit Wolfswinkel
Rosslyn
082 373 3452

Soek motorwerktuigkundiges om op te lei as Toetsbeamptes by toetstasies. Opgeleide toetsbeamptes kan landswyd werk. Die kursus sal 8 weke duur.
_____________________________________________
Mev Johani Tolmay
Pretoria Noord
Faks: 012 548 9550
johanietolmay@lantic.net

Het 'n pos vir 'n dame met st10 kwalifikasie en rekenaarvaardig met eie vervoer. Faks of e-pos cv.
______________________________________________
Ans du Preez
Silverton Pretoria
012 804 3606

Het poste vir 2x gekwalifiseerde elektrisiëns met +- 5jaar ondervinding by Grobbies Elektries in Silverton. Kandidaat moet oor 'n geldige rybewys beskik.
______________________________________________
Mossie Mostert
Hartbeespoort
076 717 2214

Het poste vir 2xmans met tegniese generators. Daar kan plan gemaak word vir verblyf. Poste moet dringend gevul word.
_____________________________________________
Danie Fourie
Hermanstad
082 928 6978

Het poste vir werktuigkundiges met ondervinding. Kwalifikasies nie vereis.
______________________________________________
Mark
Centurion
(012) 663 5845

Soek 'n jongman / dame om as assistent in bottelstoor te werk.
______________________________________________
Solly Vermaak
Pretoria Omgewing
072 705 6907

Soek 'n swaarvoertuigbestuurder met 'n geldige kode 14 + PDP rybewys. Hy het woonplek vir 'n enkellopende persoon.
______________________________________________
Sarie Joubert
Bronkhorstspruit
083 601 4614

Soek 'n manspersoon om 'n kwadropleeg te help versorg. Kandidaat moet in besit wees van 'n geldige rybewys. Hy moet kan inwoon.
______________________________________________
Mnr Van Tonder
082 577 5185

Soek 'n selfversorgde egpaar met eie vervoer om op 'n plaas te kom woon. Hulle moet toesig hou oor die werf en instandhouding doen. Gratis verblyf word aangebied.
______________________________________________
Suzie Coetzer
Pretoria Noord ( Theresapark)
083 458 1189

Soek 'n dame om 2 tot 3 maal per week haar huishouding te behartig.
______________________________________________
Tom Wiesner
082 804 1792

Het poste vir gekwalifiseerde vakmanne in die volgende rigtings:
* Passers
* Ketelmakers
* Takelaars ( Riggers)
Cv's moet na Volkshulp2000 se kantoor gefaks word 012 333 6422
Afskrifte van die ambagskwalifikasies moet aangeheg word. Poste is buite die RSA.
_____________________________________________
Mev Botha
Queenswood
079 183 5902

Soek 2x nutsmanne om verfwerk en algemene herstelwerk te doen by 'n blok woonstelle.
______________________________________________
Paul Roos
Hartbeespoort
078 028 6306

Soek iemand met goeie kennis van lugreëlaars. Moet oor eie vervoer beskik. Moet eerlik en hardwerkend wees en onafhanklik kan werk. Sober gewoontes. Dit is 'n goeie geleentheid van die regte man.
______________________________________________
Leon Haasbroek
083 288 0063

Boekhoudster: Midrand - Rekenmeesters en Oudit firma

Vereistes:
* Volledige boekhouding tot Balanstaat met stawende dokumentasie
* Ondervinding in Pastel ( Boekhouding, Salarisse, UIF, SDL, PAYE)
* BTW berekenings en oorbetalings
*Ondervinding by Rekenmeesters-/ Ouditeursfirmas
* Tweetaligheid (Afrikaans & Engels)

Sterk aanbeveling:
* Berekening en voltooiing van opgawes
* Ondervinding van Case Ware programme, Pastel, en om finansiële state op te stel.
* Persoon moet in die omgewing van Midrand / Pretoria woonagtig wees om vervoer te vergemaklik.

Rekenmeesters: Midrand - Rekenmeesters en oudit firma

Vereistes:
* Volledige boekhouding tot Balanstaat met stawende dokumentasie
* Ondervinding in Pastel ( Boekhouding, Salarisse, UIF, SDL, PAYE)
* BTW berekenings en oorbetalings
*Ondervinding by Rekenmeesters-/ Ouditeursfirmas
* Tweetaligheid (Afrikaans & Engels)

Sterk aanbeveling:
* Berekening en voltooiing van opgawes
* Ondervinding van Case Ware programme, Pastel, en om finansiële state op te stel.
* Persoon moet in die omgewing van Midrand / Pretoria woonagtig wees om vervoer te vergemaklik

Vergoeding onderhandelbaar na gelang van ondervinding
Ander detail kan tydens 'n persoonlike onderhoud uitgeklaar word.
______________________________________________
Retha Kok
083 448 9353

Soek 'n middeljarige blanke dame om my huishouding oor te nee. Het 'n buitekamer indien sy wil inwoon. Ek bly alleen, so die werk is nie baie nie - sy moet betroubaar wees, vir haarself kan dink en hier wees as ek uitstedig is. Basiese kookvaardigheid sal help.

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #174 op: July 22, 2010, 10:40:41 AM »
Beryl
079 356 0115

Betrekkings beskikbaar, by onafhanklike Mark konsultant in Centurion.

Telebemarkers
Basies tussen R3000 en R4000 plus baie aantreklike kommissie. Vervoer van Tuine en omliggende areas beskikbaar daagliks.

Konsultante:
Konsultante gesoek, Verkoop ervaring belangrik. Bekende produk. Slegs kommissie. Kan tussen R25 000 en R30 000 per maand verdien. Betroubare vervoer en selfoon.
_____________________________________________
Abie
082 463 3582
Kitty
072 225 3296
Cecil
071 220 1970

Enige persoon ouer as 18 jaar wat 'n pasiewe inkomste lewenslank per maand wil verdien, kan ons skakel.
______________________________________________
Reneke Roodt
012 666 9379

Multibraai is 'n maatskappy wat gasbraaiers en kaggels, sowel as uitsuigstelsels vervaardig en installeer.

Ons is op soek na 'n nutsman wat ons installasies vir ons kan hanteer. Dit behels meestal die boor van gate deur mure, vassit van die uitsuigstelsels, en bo-op skoorstene werk om die waaiers te installeer. Dit sal ook baie help indien hy agtergrond kennis van bouwerk het, want partymaal moet hy gate toestop en pleisterwerk opknap waar die installasie gedoen is. Ons het al die nodige toerusting om die werk te doen. Ons sal verkies dat die persoon +- 40jaar oud is en redelike ondervinding het van sulke tipe nutswerk. Multibraai is in Sunderland Ridge geleë, wat aan die westekant van Pretoria lê. op die R55, naby Zwartkops resiesbaan.
______________________________________________
Mnr GJ Swart
Groblersdal
(013) 262 5419

Poste beskikbaar
Ingenieursgrafika en Ontwerp (tegniese tekene)
Grade 10 tot 12
MSW (Geskiedenis en Aardrykskunde)
Grade 7 tot 9
Tegnologie
Grade 7 tot 9

Enige dinamiese persoon wat gekwalifiseerd is, kan aansoek doen vir die pos.

Koshuis ouers

Rig aansoeke en volledige lewensskets (CV) aan die Hoof, CVO Gromar Landbou Akademie, asook 'n getuigskrif van u predikant. Salaris is onderhandelbaar.

Die aansoeke sluit: Vrydag 23 Julie 2010
Diensaanvaarding: Maandag 2 Augustus 2010

Navrae: Mnr Gerhard Swart by 013 262 5419 of 012 262 5334 of 083 399 2218
______________________________________________
Sr Marinda Smith
012 802 1415

Kleinfontein Sorgsentrum het een pos beskikbaar vir 'n Geregistreerde of Ingeskrewe Verpleegkundige in die dag.

Kandidate wat belangstel kan volledige CV's faks na 086 694 3330 of epos na mathilda.rossouw@kleinfontein.net of inhandig by Sr Marinda Smith by die Sorgsentrum.
____________________________________________
Francois Engelbrecht
OosRand/Boksburg/Springs omgewing
078 964 1649

Het 'n pos vir 'n loodgieter met goeie ondervinding. Kontrakwerk.
____________________________________________
Mev Louw
Centurion
012 664 2894

Het 'n pos vir 'n aflosverpleegster om 'n bedlêende pasiënt te versorg.
« Laaste verandering : July 22, 2010, 10:43:52 AM deur Sanderis »

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #175 op: July 26, 2010, 11:11:15 AM »
Aanhaling
Goeie dag,

Ek is nou al 'n rukkie opsoek na iemand wat ons kan uithelp. Ek word nou
heeltemal vas getrek met werk en kom nie genoeg op die plaas nie.

Ek is opsoek verkieslik na 'n landbou student wat onlangs kla gemaak het, of
baie naby aan kla is. Anders iemand wat opsoek is na werk, of kans sien om
ons uit te help vir so 6 - 18 maande. 'n Goeie weg breek vir iemand wat van
alles in SA wil kom. Die is nie 'n kortermyn werk nie, maar sal uithelp
persoon oorweeg.

Verkieslik iemand wat ongetroud is, of geen afhanklikes het nie. Moet kan
self bestuur (voertuig) met 'n sterk sin van rigting en bereid is om te
werk. Moet bereid wees in die buiteland (Mosambique) te werk.

Die vergoeding(salaris pakket) is onderhandlebaar.

# Dit sal help as die persoon geen kinder het wat moet saam kom nie.

Ons is opsoek na iemand wat die volgende het:

   - Moet swart taal magtig - Zulu of Swazi verkielik, maar enige wat op die
   gebaseer is sal werk.
      - Die is baie belangrik, engels en afrikaans werk glad nie.
   - Vinnige op sy voete kan dink
   - Gebruik van wat beskikbaar is: Eie initiatief kan gebruik
   - Mense / Werkers kan bestuur
   - Hard werkend - self beginner.
   - Meganies vaardag wees
   - Diere & hul siektes ken, of bereid wees om te leer.
      - Beeste 50 nguni tipe beeste, kudde vergroot jaarliks
      - Bokke 200+
      - Skape, koop hulle nou eers aan.
   - Eie voertuig (bakkie) verkieslik - mense pas nie meer ander se voertuie
   op nie.
   - Passport
   - BAIE BELANGRIK:
      - Jy moet 'n sin van advontuur he,
      - 30 km van die mooiste see
      - tier visse, krokedille en seekoeie in die rivier

Ons boer in die suide van mosambique, die plaas is 'n gemengde boerdery wat
bestaan uit vloed besproeiing (rys / mielies en groente), koffee
aanplantings en vee. Daar is 'n wooning op die plaas, dit kort nog bietjie
werk, maar is meer as leefbaar.

Ons is nie op soek na 'n kenner van alles nie, maar 'n liefde\passie vir een
van die bedrywe sal baie help.

As julle van enige iemand weet wat dalk mag belangstel, stuur asb vir my
kontak besonderhede.

Groete,

Indien iemand belangstel , kontak my per Pb of by  smaartens@gmail.com  .

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #176 op: July 29, 2010, 11:15:00 AM »
Werkgeleenthede 29/7/2010

Het 'n pos vir 'n loodgieter met baie ondervinding. Kwalifikasies nie nodig.

Francois Engelbrecht
Oos Rand / Boksburg / Springs
078 964 1649
______________________________________________
Andre Lourens
082 774 8935

Soek 'n plaasbestuurder met ondervinding van saaiboerdery. Kandidaat moet meganies aangelê wees. Woonplek beskikbaar.
______________________________________________
Mnr Knoesen
Kempton Park
079 504 2782

Soek 'n man wat alle soorte nutswerk kan doen.
______________________________________________
Fanus
Bloemhof
082 375 5301
Soek enkellopende manne om op te lei as petroljoggie. Verblyf kan gereël word. Sal ook vervoer organiseer.
______________________________________________
Tersia Bekker
Mayville
071 692 3567

Het 'n pos vir 'n gekwalifiseerde onderwyseres vir Gr 2 leerlinge, by die Zenith Christenskool. Skoolure vanaf 07:05 - 13:00
______________________________________________
Mark de Jager
H/v Proes en du Toit str
082 829 2424

Soek 'n man 30 - 45jaar oud met geldige kode 8 lisensie. Moet eie vervoer tot by die werk en in Pretoria omgewing woon.  Moet ook skrynwerk kan doen.  Moet ook 'n geldige Kode 8 lisensie beskik.
______________________________________________
Alta
Harrismith
083 440 6636

Het 'n pos vir 'n gekwalifiseerde elektrisiën. Enkellopend. Vir onderhoude kan u Alta skakel - die onderhoude sal in Montana gevoer word.
______________________________________________
Mnr Robertson
Bronkhorstspruit
012 811 5054

Het 'n pos vir 'n gekwalifiseerde werktuigkundige
______________________________________________
Heine
Boksburg / Benoni omgewing
082 775 7878

Het 'n pos vir 'n gekwalifiseerde passer en draaier. Moet ondervinding hê van "milling" masjiene.
______________________________________________
Mev Trish Brits
Silverton
083 356 2477

Het 'n pos vir 'n passer en draaier met ondervinding in "milling", "turning" en "lineboring" Pos moet dringend gevul word.
______________________________________________
Mnr Rheeder
012 546 1794
Soek 'n kassier by 'n vulstasie in Pretoria Noord.
______________________________________________
Cecillia van der Linde
Pretoria Oos / Fearie Glen
012 991 3917

Het 'n pos vir 'n man / dame met 'n geldige motorfietslisensie. Kandidaat moet goed kan lees en skryf. Sal vir 3maande proeftydperk aangestel word.  Werkgewer sal buskaartjies tot by die werk betaal.
______________________________________________
Thinus
Bon Accord
082 746 3575

Het 'n pos vir 'n man as plaashulp. Hy soek ook iemand wat met 'n melkmasjien kan melk. - Verkieslik 'n ouerige persoon.
______________________________________________
Volkshulp 2000
012 755 8201/2

Winkel assistent by 2de handse meubelwinkel in East Lynne.
______________________________________________
Bennie
Lynnwood Glen
Faksnr: 086 658 9188

Sekretaresse by Elektriese Ingenieurs firma in Lynnwood Glen.
Algemene sekretariele pligte soos tikwerk, kantoor administrasie, reel van vergaderings, skryfbehoeftes, kleinkas, verversings, bestuur van skoonmaker. netheid van persoon en kantoor is 'n vereiste.

Die persoon MOET ook beskik oor gevorderde / uitstekende rekenaarvaardigheid in die volgende pakette:
*  MS Excel 2007: Gebruik van formules, Pivot tables, lookup tables, formatering van sprei blaaie.
*  MS Word 2007: Opstel en gebruik van "Style sheets", formatering, outomatiese nommering ens.
* Daaglikse gebruik van MS Outlook, argivering van epos.

Die volgende sal as verdere aanbeveling din, maar is nie essensieel nie:
* Ondervinding in MS Access
*  Ondervinding in Elektriese bedryf
*  Ondervinding met die opstel van tenders, tender evaluering en tender toekenning.
* Onlangse ondervinding met tenders in die munisipale omgewing sal 'n sterk aanbeveling wees.

Salaris van R10 000.00 totaal - slegs vir die regte persoon wat absoluut geskik is vir die pos en aan al die bg. vereistes voldoen.  Persone wat NIE BAIE GOEIE ONDERVINDING IN DIE GENOEMDE SAGTEWARE EN SPESIFIEK MS EXCEL HET NIE, moet asb nie aansoek doen nie.
______________________________________________
Leeuwfontein Estates
Faks: 012 808 5768
E-pos: admin@leeuwfontein-estates.co.za

Kwalifikasies:
*  Moet geregistreer wees by PSIRA (Graad B+)
*  Moet beskik oor wapenbevoegdheid en 'n geldige wapenlisensie.
*  Moet ondervinding he van personeelbestuur (20+ wagte)
*  Moet Afrikaans en Engels baie goed magtig wees
*  Moet vertroud wees met 'n rekenaar
*  Moet geen kriminele rekord he nie.
*  Vorige verwysings
*  Moet goeie verhoudinge met personeel, inwoners, besoekers, SAPD kan handhaaf
*  Moet van sober gewoontes wees.

Voordele en voorwaardes
*  Salaris: R12 000.00 plus voordele per maand
*  Moet 24uur telefonies beskikbaar wees
*  Moet redelike ure (soos ooreengekom) op die terrein, asook i.g.v nood, beskikbaar wees.  Ure sal wisselvallig wees soos wat gereel sal word.
*  Moet binne 15km van Leeuwfontein Estates woonagtig wees.
*  Moet te alle ure oor betroubare privaat vervoer van en na die landgoed beskik.

STUUR CV VOOR 31 JULIE 2010
______________________________________________
Abie  - 082 463 3582
Kitty - 072 225 3296
Cecile - 071 220 1970

'n Geleentheid vir ekstra inkomste of 'n eie besigheid

Enige persoon ouer as 18jaar wat 'n pasiewe inkomste lewenslank per maand wil verdien, kan ons skakel.

Ons benodig nog lede en bemarkers.

Afwesig Danel Koen

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #177 op: July 29, 2010, 04:00:38 PM »

[
Ek is 'n 42 jarige blanke dame opsoek na 'n vakante pos.
Ek is 'n staf verpleegster en kan ook tuisversorging doen.  Ek het verwysings.  Kontak my asseblief op 074 574 0303

Afwesig Sannie van der Walt

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1131
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #178 op: August 05, 2010, 08:59:56 PM »
Rekenmeesters en ouditfirma - Groblersdal

   POSVEREISTES               
1   B. COMM (REK.) GRAAD  AS LAAGSTE KWALIFIKASIE MET VIER JAAR WERKSERVARING.   
            
2   VOLKOME TWEETALIGHEID / AFRIKAANS EN ENGELS (PRAAT, LEES EN SKRYF)
               
3   MOET REKENAARVAARDIG WEES. GRONDIGE KENNIS VAN SPREIBLAD- EN BOEKHOUKUNDIGE PROGRAMME IS 'N VEREISTE.   
            
4   KENNIS EN ERVARING VAN OPSKRYF VAN BOEKE TOT OP FINALE PROEFBALANS STADIUM,DIE    
BEVESTIGING VAN SALDO'S EN DIE OPSTEL EN AANBIED VAN FINANSIëLE STATE IS 'N VEREISTE.   

5.  MOET BEREID WEES OM OP DIE PLATTELAND TE WOON.

6   KONTAKBESONDERHEDE   
        Tel : (013) 262 3078
            
Ons volk is in die wêreld voëlvry verklaar. . . (DJ Opperman)

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #179 op: August 06, 2010, 10:02:14 PM »
Werksgeleenthede 5/8/2010

Het nog steeds poste vir ambagsman. u kan u CV faks na Volkshulp2000 se kantoor.

Tom Wiesner
012 333 6422
______________________________________________
Soek 'n persoon vir sekuriteit by die skool. Kandidaat moet min GR E + SIRA geregistreer wees.

Hennie Swanepoel
Pretoria Skool
012 323 4454
______________________________________________
Soek 'n dame om haar huis 3x per week skoon te maak en hulle aandete voor te berei.

Suzie Coetzer
Theresa Park
079 770 8238
______________________________________________
Het 'n pos vir 'n man op sy plaas om te help met die plaaswerk en instandhouding van die implemente / trekkers en voertuie. Behuising + water en ligte ingesluit by die vergoedingspakket. Enkellopende man of egpaar sonder kinders.

Rudi Combrink
Dullstroom
082 875 8851
______________________________________________

Soek 'n dame of 'n man om te help in haar braairestaurant oor naweke.

Nadia
Montana Family Market
082 467 2681
______________________________________________
Het 'n halfdag pos vir pensioenaris by 'n motorwassery om bietjie toesig te hou. Moet beskik oor gedlige kode 8 lisensie.

Celeste
Centurion
073 632 4213
______________________________________________
Het 'n pos vir 'n hardwerkende jongman met ondervindig in Loodgieters- en elektriese werk as ook algemene nutswerk. Moet eie vervoer hê tot by die werk. 'n Werk voertuig word verskaf.

Hester
Pretoria Oos
082 578 4667
______________________________________________
'n Trekkersoperateurs kursus word aangebied op 9 September. Daar sal 'n keuring gedoen word. Getroue en hardewerkers moet aansoek doen.

Ds Gideon Grobler
083 279 7618
______________________________________________

Soek 'n verteenwoordiger om 'n doen dit self (DIY) handelsnaam te promoveer by 'n groothardeware winkel in Zambezi. Promosies vind plaas gedurende September tot November.

Danielle Scott
072 404 6866
Ashley Griggs
082 926 0662
______________________________________________
'n Geleentheid vir ekstra inkomste of 'n eie besigheid.

1. SDL 'n Geregistreerde maatskappy bied 'n geleentheid aan persone 18jaar en ouer wat 'n aanvullende inkomste lewenslank per maand wil verdien.
2. Skole, Kerke, Kleuterskole en Besighede kan ook baat vind en gratis op ons web-werf adverteer.
3. Kontak Pretoria kantoor vir 'n afspraak of om Sateliet kantore in ander dorpe se besonderhede te kry.

Skakel 012 333 6600
______________________________________________
Benodig 'n manspersoon tussen 40 - 55 jaar oud om behulpsaam te wees by 'n groot melkery. Help met pasteurisasie van melk en toesig oor die verpakking daarvan. Sober gewoontes en eie vervoer tot op die plaas. Salaris onderhandelbaar.

Etienne Roux
Tarlton, Krugersdorp
082 411 6749

Het 'n pos vir 'n loodgieter. Moet eie vervoer tot by die werk hê.

Mnr Williams
082 359 5384
______________________________________________
Het 'n pos vir 'n gekwalifiseerde blokman/vrou.

Wynand
Potchefstroom
018 294 5538
______________________________________________
'n Man word benodig 30 - 50jaar oud vir sekuriteit.

072 506 2343
______________________________________________
Benodig 'n bemarker.

Adriaan Basson
Durban
083 231 7663
______________________________________________
Soek 'n persoon om te help met leenverklikker toetse. Moet self onkreukbaar wees. Goeie salaris word aangebied.

Pieter Davel
083 276 3788
______________________________________________
Soek mense om op te tree as bestuursinstrukteurs vir kode 8 en kode 10 lisensies.

Jeanine
013 656 3815
______________________________________________

Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

* Nuwe Inskrywings

SA Topsites

SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal