Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Werksgeleenthede vir Volksgenote  (Read 75143 times)

0 Lede en 6 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2157
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #340 op: October 11, 2011, 01:51:19 PM »
Daar word dringend gesoek na ervare voertuigdrywers wat as toetsdrywers kan optree in die buiteland vir 'n period van tussen 40 en 50 dae vanaf die begin van November 2011. Die persone moet oor ten minste die volgende beskik:

- Siviele kode C drywerlisensie;
- Opleiding en deeglike ervaring as militêre A-Voertuig of spesialis B-Voertuig drywer (Ratel; Mamba; RG31, Rooikat, Casspir)
- Geldige paspoort;
- Geen kriminele rekord;
- Goeie liggaamlike gesondheid.

Suksesvolle kandidate sal plaaslik 'n kompakte drywerskursus moet slaag op die toepaslike voertuie voor finale aanvaarding. Mededingende vergoeding word aangebied.

Stuur asseblief volledige CV's met kontakinligting per e-pos aan prologmar@telkomsa.net of per faksimilee aan 086 666 7740. Sluitingsdatum 18 Oktober 2011.

Ons Sal!!!

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #341 op: October 13, 2011, 03:29:19 PM »
Werksgeleenthede 13-10-2011

Soek 'n tuisversorger.

Jennifer
Die Wilgers / Faerie Glen
079 170 7268
________________________________________________________________________________
Soek 'n middeljarige egpaar sonder kinders op 'n plaas. Indien die man meganies aangelê is, is dit 'n aanbeveling. Gratis inwoning.

George Martins
Groblersdal
072 402 4222
________________________________________________________________________________
Boer van Ermelo soek 'n man as algemene plaaswerker op sy plaas. Enkellopende man of egpaar sonder kinders. Plaasondervinding nie nodig. Sober gewoontes. Woonplek beskikbaar.
________________________________________________________________________________
Soek 'n swaarvoertuigbestuurder Kode 14+PDP. Pos moet dringend gevul word.

Derek
Delmas
082 842 9009
________________________________________________________________________________
Soek jong manne (19/20 jaar) enkellopend wat graag wil werk om op te lei in die vervaardiging van houtprodukte. Sober gewoontes asb. Verblyf kan gereël word.

Mnr Joubert
Onderstepoort
082 878 0481 / 012 561 3902
________________________________________________________________________________
Het 'n pos vir 'n elektrisiën. Die persoon moet 'n bedradings lisensie hê asb.

Koos van Zyl
082 332 1361
________________________________________________________________________________
Opsoek na 'n mechanic met kennis om alle implemente, trekkers en voertuie te kan herstel en opbou op 'n plaas. Ook werk beskikbaar vir vrou.

Celeste
082 922 6835
________________________________________________________________________________
Gekwalifiseerde haarkapster benodig by salon in Pretoria Noord.

Anet
072 683 5239
________________________________________________________________________________
Afleweringsbeamptes met eie vervoer in Montana, Pretoria Noord omgewing wat belang stel vir voedsel aflewering.

Judy
Pretoria Noord
012 543 3333

Afwesig Rudolf

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 3
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #342 op: October 31, 2011, 01:22:42 PM »
Die boer van Ermelo het nie sy kontak besonderhede in sy advertensie gegee nie.  Hy kan my kontak op 072 062 7094.
groete
Rudi

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #343 op: November 02, 2011, 10:32:52 PM »
Rudi ; ek is nie altyd in kontak met die adverteerders nie . Ek het dalk egter iets vir jou , ek antwoord jou op die ander draad waar jy die versoek geplaas het .



JOBS AVAILBE.
Urgently looking for the following artisans.
* Riggers
* Turners
* Boilermakers
* Arcan, Stick and CO2 Welders
* Boilermaker Forman
VERY URGENT!!!!!!
Please fax your cv to 086 299 1577 or email to yolandiekuhn@yahoo.com.

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #344 op: November 02, 2011, 10:58:44 PM »
VAKANTE POS : ESTELLAE EIENDOMME (EDMS.) BPK

Algemene Bestuurder

Oor die werkgewer
Estellae Eiendomme is ‘n eiendomsontwikkelingsmaatskappy in Orania. Die maatskappy het verskeie ontwikkelingsprojekte in Orania en beskik ook oor onontwikkelde eiendom. Estellae Eiendomme beplan om binne die volgende ses maande ook die vervaardigingsektor te betree. Die doel van die maatskappy is om ‘n positiewe bydrae tot Orania te maak deur die ekonomie van die dorp te stimuleer, werk te skep en geleentheid te bied vir indiensopleiding.

Oor die pos
Die algemene bestuurder sal verantwoordelik wees vir die volgende:

    Bestuur van bouterreine.  Dit sluit in:
        Bestuur van personeel
        Bestuur van bouvoorraad
        Identifisering van moontlike subkontrakteurs
        Bestuur van subkontrakteurs
        Kontrolering van kwaliteit en akkuraatheid van bouwerk
        Algemene netheid op bouterrein
    Bestuur van moontlike fabrieksareas. Dit sluit in:
        Bestuur van personeel
        Bestuur van verbruiksvoorraad
        Bestuur van materiaal
        Verspreiding van produkte
        Kontrolering van kwaliteit en akkuraatheid van produkte
        Algemene netheid binne fabrieksareas
    Bestuur van onderhoud en opknappings op bestaande eiendom

Vereistes van suksesvolle aansoeker
Die ideale kandidaat vir bogenoemde pos sal oor die volgende beskik:

    ‘n Sterk verbintenis tot die strewe van Orania en onderskrywing van die beginsels van selfstandigheid, selfwerksaamheid en trotste Afrikanerskap soos in Orania beoefen
    ‘n Bestuursverwante naskoolse kwalifikasie of 10 jaar+ ervaring in enige bestuurskapasiteit
    Ervaring in die hantering van interpersoonlike konflik
    Ervaring in die bestuur van arbeiders
    Ervaring van die opstel van kosteberamings en materiaallyste
    ‘n Bestuurslisensie

Die volgende eienskappe sal ‘n aansoek komplementeer:

    Ervaring in geskilbeslegtiging, berading en verhoudingsbestuur
    Ervaring in die boubedryf
    Ervaring in basiese finansiële bestuur
    ‘n Bogemiddelde vermoë om met mense saam te werk
    ‘n Swaarvoertuiglisensie

Vergoedingspakket
Op aanvraag beskikbaar.

Aansoekproses
Aansoeke sluit op Vrydag 25 November 2011 om 16:30. Aansoeke kan per epos gestuur word aan wjs@nigelmetal.co.za of per pos na Posbus 171, Nigel 1490. Navrae: Dr. WJ Schoeman (011) 814 837 of 082 490 4937 tydens kantoorure. Posaanvaarding:  2 Januarie 2012.
« Laaste verandering : November 29, 2011, 03:08:22 PM deur Sanderis »

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #345 op: November 03, 2011, 09:43:04 AM »
My pa benodig 'n leerling-assistent roetebestuurder by seksie 4 tot 6 (Clanwilliam tot Garies in die Wes-Kaap). Die maatskappy is UWP en die kantoor is in Vanrhynsdorp. Dit is vir 'n werkkontrak van twee jaar. Epos aansoeke/CV's na louisb@uwp.co.za of scburger@hotmail.com. Aansoeke sluit Maandag, 7 November 2011.

Kontak Louis Burger by 082 872 0083 vir meer inligting.
Moed Vryheid Eer

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #346 op: November 04, 2011, 09:21:36 AM »

Plaaswerker. werk met diere, plant van bome, grou gate vir pale, span lyndrade, en al die algemene plaaswerke ens. Ja, dis nie die wonderlikste werk op hierdie aarde nie, ook nie die grootste salaris nie, maar jy bly in 'n buitekamer, bad in warm water, jy maak jou eie kos, kyk jou eie tv ens. Geen drinkers nie, ek is al moeg vir dronkgatte en onbetroubare mense! Hy hoef gladnie die skerpste potloot te wees nie, veral iemand wat nie regtig werk in die industrie sal kan kry nie. GEEN SKELMS NIE. Ventersdorp.    082-555-6588

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #347 op: November 04, 2011, 02:39:48 PM »
MIDDAG JULLE DRINGEND GESOEK 'N BLANKE MAN MET NODIGE VUURWAPEN OPLEIDING VIR 'B SEKURITEITS MAATSKAPPY IN RUSTENBURG SALARIS R4000.00 VIR 'N BEGIN SLEGS DAGDIENS SAL GEWERK WORD MAANDAG TO SATERDAG INBOKS MY INDIEN JULLE BELANGSTEL OF EMAIL MY JULLE CVS NA chantalakapoohbear@gmail.com

Afwesig Rudolf

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 3
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #348 op: November 08, 2011, 07:32:25 AM »
Boer van Ermelo soek 'n man as algemene plaaswerker op sy plaas. Enkellopende man of egpaar sonder kinders. Plaasondervinding nie nodig. Sober gewoontes. Woonplek beskikbaar.

Sal die boer asseblief sy kontak nr gee.  Ek stel baie belang. Ek is enkellopend, blank, jonk (22), en mal oor boerdery.
Groete
Rudi

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #349 op: November 08, 2011, 10:08:52 PM »
Boer van Ermelo soek 'n man as algemene plaaswerker op sy plaas. Enkellopende man of egpaar sonder kinders. Plaasondervinding nie nodig. Sober gewoontes. Woonplek beskikbaar.

Sal die boer asseblief sy kontak nr gee.  Ek stel baie belang. Ek is enkellopend, blank, jonk (22), en mal oor boerdery.
Groete
Rudi

Rudi ; ek is nie altyd in kontak met die adverteerders nie .

En tien teen een lees hy ook nie hier nie . Sal maar moet kyk vir iets anders Rudi .

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #350 op: November 09, 2011, 05:54:08 PM »
Stoor assistent pos dringend beskikbaar in Kempton Park. E-mail cv na
sonja@provisionfleet.co.za

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #351 op: November 15, 2011, 01:31:33 PM »
Met die groot hoeveelheid vakansiegangers wat Orania gedurende Desember besoek benodig die Orania Rivier Spa twee terapeute (studente) wat vanaf 17 tot 31 Desember by die spa diens kan doen. Om aansoek te doen kan ‘n e-pos gestuur word na karin@oraniarivierspa.co.za. Navrae by 071 673 9705.

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #352 op: November 15, 2011, 04:54:17 PM »
12 x poste beskikbaar vir Plaas wagte.
Verblyf gratis.
Kwalifikasie : PSIRA registrasie nommer.
Indien nie "PSIRA registrasie nommer" het kan jy gehelp word om dit te verkry.

Vir almal wat belang stel en meer besonderhede kontak Elna Lush by :
elnalush1@gmail.com

Afwesig Martin Jordaan

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 125
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #353 op: November 15, 2011, 09:26:32 PM »
Onderwyspos Christelike Volkskool Vryburg vir BCVO.

Aansoeke word ingewag vir 'n Junior Primere Onderwyser/es (GR 2&3 klas).  Voorkeur sal gegee word aan kandidate wat gesyferdheid, geletterdheid en motoriese ontwikkeling kan bevorder. 
Indientrede 10 Januarie 2012.
 Salaris onderhandelbaar. 
navrae en CV's kan gestuur word aan cvovryburg@telkomsa.net of skakel of faks na 0539273808.
Geskiedenis was nog nooit deur meerderhede gedomineer nie, maar slegs deur toegewyde minderhede wat onvoorwaardelik by hulle geloof gestaan het.

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #354 op: November 20, 2011, 03:42:51 PM »
Werksgeleentheid:
'n Maatskappy wat mobiele skole bou in Vereeninging is opsoek na 34 jongmanne wat bereid is om oor die Gauteng streek te werk, salaris R200 per dag, vervoer , verblyf en etes is ingesluit wanneer hulle weg werk, kontak Frans by 0723536337. Die jongmanne moet die volgende gereedskap self aanskaf, 'n boor, 'n mini angle grinder en 'n popriviter. Ouens wat belangstel moet Dinsdag oggend 8 uur by Vision 21 se kantore in Vereeniging wees, dis reg langs Cables for Africa, as jy aanwysings soek kontak vir Frans asb.

__________________________________________________________________________

EEN: Blanke persoon gesoek: Code 10/14 drywer. Konstruksie. Kaapstad - noordelike voorstede. Diesel Meganiese agtergrond n bonus. Tata Tipper lorrie.
TWEE: Blanke persoon: Junior/ medium level site voorman, kennis van teer, plaveisel en konstruksie is n MOET! Moet kan planne lees, dumpy level werk etc Bestuurslisensie, verkieslik code 10. Digger operating kennis n bonus.
DRIE: final cut grader operator gesoek. ASAP!!
Al drie posisies by n konstruksie maatskappy in Kaapstad noordelike voorstede. Salaris na gelang van ondervinding en kennis. Vanaf Jan 2012 behalwe grader opp. Dis dringend Fax asb CV na. 0866522655 . Of email renier@konstruckte.com

Afwesig Henk

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 371
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #355 op: November 28, 2011, 01:49:32 PM »
More Burgers
Ek soek n blanke man. Begin in oggende teen 6uur werk en maak klaar teen ongeveer 10 uur. Die pos werk nogal goed vir pensionaris  of jong man. Begin salaris R2000.00 en n bonus elke maand. Werk behels hek toesig en kontrolering. Werk op Springs varsprodukte mark.
Skakel my by 0836792916

Ek en my huis ons sal die Here dien

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #356 op: November 29, 2011, 11:52:50 AM »
Huis van Oranje – Pos beskikbaar, Ontvangs en bemarking.  Kantore geleë op Kleinfontein.  R3500 basies + Komm.  Aansoek sluit 10 Desember.  Stuur CV na jan@hvo.co.za of faks 086 568 0197

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #357 op: November 29, 2011, 03:07:30 PM »
Pos beskikbaar vir enkeldame of egpaar in Orania

 

‘n Eienaar van verskeie vakansiehuise by die Oewerpark het tans ‘n pos vir ‘n dame. Die pos behels die versorging van al die eenhede wat insluit skoonmaak en ander verwante take. Indien ‘n getroude persoon aansoek doen is daar ook ‘n geleentheid vir haar man om voltyds die instandhouding van die geboue en terrein te behartig. Gratis behuising sal verskaf word en die salaris is R3500 per maand vir die vrou en in die geval van ‘n getroude paartjie sal die man ook R3500 per maand ontvang. Enkelvroue kan egter ook aansoek doen en die damespos is die eerste prioriteit. Werksure is Maandag tot Vrydag vanaf 8:00 tot 17:00 (met ‘n etensuur) en Saterdag vanaf 8:00 tot 13:00. Wanneer die werk egter min is kan die werkgewer die werknemer toelaat om vroeër huis toe te gaan (veral in tye wanneer die toerismebedryf nie so besig is nie). Skakel vir Corrie Jacobs by 082 373 0445 met navrae of om aansoek te doen. Posaanvaardi ng sal gedurende Januarie 2012 wees.

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #358 op: December 01, 2011, 10:25:48 PM »
Ons benodig ‘n blanke dame vir die posisie van Ontvangs / Boekhou Assistent, nie te oud nie en ook nie te senior nie
- Goeie interpersoonlike vaardighede hê aangesien sy die gesig van die besigheid is.
- Pastel Accounting vaardig (vereiste) ons gebruik Pastel Evolution.
- Sal die skakelbord antwoord, publiek verwelkom, notules neem met vergaderings ens.
- Groot deel van haar take sal ook insluit om die finansieele bestuurder by te staan met boekhou werk deur fakture ens. te prosesseer en op die stelsel te laai en watter hulp die FB ookal verder nodig het.
- Salaris R7000 onderhandelbaar met ‘n opsie vir pensioen wat bespreek kan word.
- 5 dae ‘n week 8 tot 5.
- Begin so gou moontlik.
- Moet Afrikaans en Engels magtig wees
- Moet in besit wees van geldige rybewys
Doen asb aansoek aanlyn of stuur u CV na: marinda@rosspers.co.za

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #359 op: December 01, 2011, 10:31:48 PM »
Werk beskikbaar!! Ons soek dringend 20 wagte, mans en vrouens, dit is d-graad poste met akkommodasie en vervoer, vir plaasbeskermers in die Naboomspruit distrik. Die poste is onmiddellik beskikbaar. Belangstellendes kan my kontak op 083 734 0200 of elnalush1@gmail.com


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal