Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Werksgeleenthede vir Volksgenote  (Read 75143 times)

0 Lede en 7 Gaste bekyk die onderwerp.

Op kantoor Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1924
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #80 op: November 07, 2009, 12:13:12 PM »
1.   PORT ELIZABET & KIMBERLEY - Elektrisiens – gekwalifiseerd met bedradingslisensie – Skakel vir Bobbie 013 656 6121

2.   Meganiese Ingenieur – Skakel Joey 018 788 3202
3.   Centurion – Stoffeerder Skakel willem 083 306 5876
4.   Bemarking van braaitoerusting op Saterdae en sundae –
          Skakel Ashley 082 926 0662  of  072 404 6866
5.   Melkery – Twee persone benodig – Skakel Mnr. Kamffer 082 746 3575
6.   Balfour – Nutsman vertroud met stampboor –
         Skakel Van Zyl 082 365 0735
7.   Swaarvoertuigbestuurders – Rybewys Kode 10 of 14 met PDP –
         Skakel 082 895 7701
8.   Skrynwerker – Skakel 012  660 1616
9.   Skoenmaker – skakel 012  333 2113
10.    Nagwag “op Die plaas” restaurant – Skakel 082 442 3412
11.    Egpaar sonder afhanklikes – Gastehuis – skakel 072 572 0586
12.    Gekwalifiseerde diesel & petrol werktuigkundige met ambagsertifikaat
          en rooi seel – Skakel okkie 012 756 4031 0f 072 438 5656
13.   Sekuriteitsbeampte  - Skakel Mnr. Swanepoel 082 434 1275
14.    Nutsman met kode 10 rybewys – Skakel Mnr. Swanepoel 082 434 1275 
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Op kantoor Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1924
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #81 op: November 09, 2009, 01:16:50 PM »
Hierdie 3 opleidingsgeleenthede vir die jonger en ouer geslag is nou beskikbaar – skakel dadelik.


1.   SALDANHA BAAI – Gratis Opleiding  – Passer & Draaier – Keurings moet gedoen word voor 30 November 2009 – Kursus begin op 11 Januarie 2010 – Skakel 022 714 4440


2.   MIDRAND - Gratis Brandbestrydingstegnici-opleiding – Alle ouderdomme – net bereid wees om te leer – Sertifikate en Diploma’s word uitgereik aan suksesvolle kandidate en dit word Internasionaal erken – Skakel 0860 770 770 (Bitech Holdings)


3.   BOKSBURG – Earthtronics – Tegnici om rekenaars van grondverskuiwingsmasjienerie te diens – Tegniese aanleg – Jongmans tussen 20 – 25 jaar oud – Geldige rybewys – Gaan plaaslik en oorsee reis – Aanlegtoetse word gratis afgeneem en suksesvolle kandidate sal daarna gratis opleiding ontvang –  Groot tekort wereldwyd om hierdie gesogte diens te lewer –
     Skakel Willie Kamffer 083 400 7340
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1564
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #82 op: November 11, 2009, 08:25:51 AM »
Mag ek hierdie draad gebruik om te vra of iemand dalk bewus is van 'n blanke huishulp wat een dag per week by ons sal kom werk? Ons woon in Wonderboom-Suid, Pretoria, naby busroetes. Salaris onderhandelbaar.
Ek wou 'n advertensie in ons plaaslike koerant laat plaas, maar hulle weier om dit te plaas as ek nie die woord "blanke" vervang met "afrikaanssprekende" nie.  >:(
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #83 op: November 11, 2009, 09:35:02 AM »
Oom Adri kan die facebook groep ook probeer , dit is Volkshulp 2000
http://www.facebook.com/group.php?gid=122270188989

Op kantoor Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1924
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #84 op: November 23, 2009, 11:15:12 AM »

1.   3 X Geoktrooieerde Rekenmeesters (CA) – Stuur CV aan Gustav by info@gustav.co.za
2.   Pretoria – Yskasherstelwerk opleiding – Skakel vir Francois 084 999 2617
3.   Bemarkers benodig om sonverwarmeringsapparaat te verkoop – geen ondervinding nodig nie – Skakel Lous Allen 012 323 3589 of 073 369 9596
4.   Bestuurder Tuindienste – Kode 8 Sober gewoontes – Skakel Joshua 083 357 6116
5.   Bemarker – Klientediens ondervinding – tweetalig, netjies, nie-roker – Kommissie word betaal – Aansoeke sluit 26 November 2009 – Stuur u CV per faks 086 621 9193
6.   Malelaan – grens aan die Kruger Wildtuin – 3 ster gastehuis – Ontvangsdame – Gratis elektrisiteit en verblyf –
Stuur u CV aan 086 581 9502 of skakel Johan Jacobs 013 790 1246
7.   Tzaneen – Verkoopsman – “Clutch & Brake” – skakel Cliff 071 608 9036
8.   Lynnwoodrif Pretoria- Naeltegnikus – Salaris onderhandelbaar Skakel Christelle 012 348 0337
9.   Montana Pretoria Noord – Messelaar – nie nodig om gekwalifiseerd te wees nie – ondervinding – Skakel Thinus 073 859 8689
10.   Bon Accorddam, Pretoria-Noord – Melkplaas  - Mans of/en dames – Voer van beeste, melk, ontsmetting – Salaris plus huisvesting – Skakel Thinus 082 746 3575
11.   NUTSMAN wat kan sweis – Skakel Piet van der Merwe 084 626 9772
12.   Kollonade, Montana Pretoria Noord – Koffiewinkel - Kelners & kelnerinne - Afrikaanssprekend – Skakel Johan 082 442 4303
13.   Hartbeespoortdam - Kroegdame  - 2 jaar ondervinding – Tweetalig – Skael Tony 082 568 6619
14.   Edenvale - Naeltegnikus – Kontak Christine 011 452 5112 of 082 394 3532
15.   Sebenza Oosrand - Winkelbestuurder Ondervinding noodsaaklik plus klientediens en personeelhantering – Salaris R5000 per maand Faks 2 bladsy CV aan 086 655 8639
16.   Edenglen – Voertuigbestuurder met ‘n rybewys van ten minste 5 jaar oud, om ‘n kwadropleeg 5 dae per werksweek te vervoer – Salaris onderhandelbaar – Stuur u aansoek aan Posbus 8845, Edenglen 1613
17.   Troeteldierwinkel personeel Stuur 2 bladsy CV aan 011 454 5689
18.   Veldwagtergids opleiding – 4 weke opleiding op ‘n wildsplaas  - FGASA geakkrediteer – Skakel Arna 087 802 0086
19.   Pensioenaris – R35 per aflewering van dokumente – Geldige rybewys en sober gewoontes – goeie kommunikasie eienskappe en netjies – Kontak Marlene 011 436 1596
20.   Oosrand - Passer & Draaier – Begin Januarie 2010 – Stuur CV aan carolanne@treeline.co.za
21.   Assistent Stoorman Bestuurder – Graad 12 – 2 jaar ondervinding – Voltyds  - Skofte 06:30 – 16:00 en Laat 06:30 – 19:00  Salaris plus ander byvoordele is onderhandelbaar – Stuur CV aan Chris  by chris@parrot.co.za
22.   Dame – Internet kafee – rekenaar winkel – Stuur CV aan tech-application@vodamail.co.za
23.   Junior peroonlike assistant – Eie vervoer – Rekenaarvaardig – Telebemarkersondervinding – Kontak Theuns 084 555 5165
24.   Musiek en Videowinkel – verkoopsmense wat gedissiplineerd is met musiek en video/DVD kennis – bereid om skofte te werk – Faks u CV aan 086 559 0631 – verwysing JHBPERM moet op u aansoek voorkom
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig ChrisO

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 2
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #85 op: November 25, 2009, 09:10:30 AM »
Goeie dag!

My seun, Ray Eales (16) is opsoek na werk vir die Desember vakansie, in Pretoria.
U kan my kontak by chrisorban@polka.co.za of op 0824644957

Afwesig Stoerboer

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 7
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #86 op: November 25, 2009, 12:13:50 PM »
Goeie Middag aan almal in Bravoland,

Ek (38 jarige BLANKE man) is op soek na werk in die Pretoria of Bronkhorstspruit omgewing. (sal ook verhuis vir goeie geleentheid). Ek het goeie ondervinding as "Plant Manager" (verskoon die engels) m.b.t. grondverkuiwings masjienerie en vragmotors (voorkomende onderhoud en beplande onderhoud en herstel) asook Voorman en Terrein Bestuurder op "Optiese vesel kabel projekte".

Ek werk die afgelope jaar en tans as aankoper en stoor betuurder in die Elektriese Konstruksie bedryf.  ;D

Boere groete



 

Op kantoor Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1924
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #87 op: November 26, 2009, 01:53:32 PM »
Donderdag 26 November 2009


1.   Menlyn Pretoria – studente dame – Januarie 2010 – Werkstyd 8 – 12 – Stuur faks CV 086 578 7322 of epos vir Yvonne by ytb007@gmail.com
2.   Swawelpoort Pretoria – Swaarvoertuigbestuurder Kode 14 PDP – Ondervinding van mengertrokke
3.    Bestuurder van ‘n tuisnywerheid –  35 tot 50 jaar oud – Middagwerk – Sober gewoontes – Skakel vir Manie Nel 084 414 7071
4.   Bronkhorstspruit – 4 X enkellopende mans om hout te saag – enkellopend – sal in Pretoria afgehaal word –
 Skakel Johan 072 706 3444
5.   NUTSMAN – Vaalwater – Enkellopend – Skakel Peet Pienaar 083 229 2124
6.   Tuindiensbestuurder – Kode 8 rybewys – ouderdom 40 – 60  - Sakel Jani 083 357 6116
7.   Wassery – Pierrie Van Ryneveld Verwoerdburg Pretoria – 6 dag workweek – Skakel Ester 073 268 0336
8.   Pretoria-Noord – Auto-elektrisien – nie noodwendig gekwalifiseerd nie, mar ondervinding van immobiliseerders en motorcar bedrading – Skakel Ray 012 546 7134
9.   Wapadrand Pretoria – Dame om bejaarde dame te versorg - Kode 8 rybewys – Skakel 012 361 4279
10.   Bemarkers met ondervinding – Aansoeke sluit vandag 26.11.2009 – Faks CV aan 086 621 9193
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Bosveldwolf

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 67
    • Greencustodians
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #88 op: November 30, 2009, 02:57:15 PM »
Goeie middag aan almal

Ek is dringend op soek na werk in die Pretoria omgewing as konstruksie voorman/ bestuurder, afwerkings voorman of skrynwerker (carpenter). Ek het 14 jaar ondervinding in die bedryf waarvan 9 jaar oorsee se ondervinding is. Ek is huidiglik beskikbaar vir onmiddelike begin. Indien enige iemand sou weet van 'n geleentheid of vakante pos, voel asb vry om my te skakel per telefoon op 071 277 5952 vir meer inligting aangaande my relevante ondervinding. Ek is bereid om in Pretoria en omgewing te werk of verder indien akkommodasie verkrygbaar is.

Groetnis

Ben Badenhorst
e-pos: ben.badenhorst@gmail.com
selfoon: 071 277 5952 (alle ure)

ps. Ek het ook ondervinding in ander velde, is self gemotiveerd en het sterk leiers eienskappe, so die pos hoef nie net in konstruksie te wees nie.
'n Suid-Afrikaner deur geboorte... 'n Boer deur die genade van God!!

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #89 op: November 30, 2009, 09:37:39 PM »

ps. Ek het ook ondervinding in ander velde, is self gemotiveerd en het sterk leiers eienskappe, so die pos hoef nie net in konstruksie te wees nie.

Naand Bosveldwolf , bly om jou weer hier te sien .
Watse ander ondervinding het jy , as ek kan weet dan kan ek weet waarvoor om te kyk .

Afwesig Bosveldwolf

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 67
    • Greencustodians
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #90 op: December 02, 2009, 09:55:30 AM »

ps. Ek het ook ondervinding in ander velde, is self gemotiveerd en het sterk leiers eienskappe, so die pos hoef nie net in konstruksie te wees nie.

Naand Bosveldwolf , bly om jou weer hier te sien .
Watse ander ondervinding het jy , as ek kan weet dan kan ek weet waarvoor om te kyk .

Hallo

Dit is lekker om weer terug te wees. Ek was vir 'n ruk af van die internet af gewees, maar ek het nou weer tydelike toegang. ek hoop om tenminste 1 keer per week weer hier te wees.

Dankie vir jou navraag. Ek het ondervinding in Bou konstruksie, Rekenaar bou (hardware engineer), LAN netwerke, motor bedrading, radio telefoon installasie, Verkope (Retail), Winkel bestuur, Selfoontoring reparasie, Gunite (concrete blasting/spraying), Meubel making, Huis alarm en hekmotor installasies, Algemene huis reparasies (Teelwerk, Verf, Basiese loodgieter werk en Algemene nutsman werk), Voorraad beheer in store en Logistieke. Daar is ook nog 'n paar ander dinge wat ek nie nou direk aan kan dink nie, maar ek is oop kop vir enige iets.

Ek hoop dit help jou meer.

Vriendelike groete in Jesus
'n Suid-Afrikaner deur geboorte... 'n Boer deur die genade van God!!

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #91 op: December 02, 2009, 11:36:21 AM »
Bosveldwolf, is jou naam dalk Koos van der Merwe  :P

Welkom terug in die land!
Moed Vryheid Eer

Afwesig Bosveldwolf

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 67
    • Greencustodians
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #92 op: December 02, 2009, 11:49:34 AM »
Bosveldwolf, is jou naam dalk Koos van der Merwe  :P

Welkom terug in die land!

Hoekom vra jy my so??? Ek is die Suid Afrikaanse "James Bond" - Jan Bind - Jan bind alles met blou draad vas! Ha Ha!  :D

Jy ken my, ek het Bravoland se wapen grafies ontwerp.
'n Suid-Afrikaner deur geboorte... 'n Boer deur die genade van God!!

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #93 op: December 02, 2009, 12:19:34 PM »
Toemaar, daai Koos van der Merwe-grappie is nie vertelbaar in sulke ordentlike geselskap waarin ons ons hier bevind nie  ;D
Moed Vryheid Eer

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #94 op: December 02, 2009, 06:30:44 PM »
motor bedrading,


8.   Pretoria-Noord – Auto-elektrisien – nie noodwendig gekwalifiseerd nie, mar ondervinding van immobiliseerders en motorcar bedrading – Skakel Ray 012 546 7134


Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #95 op: December 14, 2009, 11:19:21 AM »
Programmeerder posisie .

Goeie dag. Ek het nodig om 'n ASP programmeerder op te spoor wat my kan uithelp vanaf Februarie vir 'n periode van om en by 5 maande. Dit is 'n tydelike pos by http://www.facebook.com/l/5b090;24.com se kantore in Kaapstad. Ek het gedink dit is die perfekte tyd om daad by woord te voeg en iemand uit ons geldere te help om ten minste egte ondervinding op te doen.

Ek sou verkies dat die kandidaat klassieke ASP ken, maar as hy redelik vertroud is met PHP, behoort 'n week se oplees oor ASP hom vinnig touwys te maak.

verder sal kennis van MS SQL Server konsepte soos "Views", "Stored Procedures", die gebruik van "temp tables" en die If THEN SQL klousules benodig word, met ander woorde, jy moet kan programmeer en redelik vertroud wees met hoe SQL agter die skerms data verwerk.

Daar is ook ruimte vir werk in http://www.facebook.com/l/5b090;ASP.NET, verkieslik http://www.facebook.com/l/5b090;VB.NET, maar ek gee glad en geheel nie om as die kandidaat eerder oor C# ondervinding beskik nie.

'n Gemiddelde dag sal bestaan uit Webforms programmeer met 'n fokus op sekuriteit en sanitasie van inligting, die aanpas van bestaande kode en af en toe uitbreding van funksionaliteit aan ons huidige stelsel. Alhoewel ek daarvoor verantwoordelik sal wees, is ek meer as bereid om sulke goeie ondervinding te deel.

As u nie self oor die nodige kennis beskik nie, sal ek dit waardeer as u die boodskap kan oordra aan iemand wat moontlik die kans kan benut.

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1564
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #96 op: January 05, 2010, 02:10:55 PM »
ASTV (Afrikaanse skotteltelevisie) soek tv-aanbieders. Gaan kyk by www.astv.co.za.
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #97 op: January 11, 2010, 08:51:52 AM »

Werksgeleenthede  07/01/2010

Mnr van der Walt
Machadodorp
084 293 4540

Het poste vir swaarvoertuigbestuurders.  Kode 14 en PDP en 3 jaar ondervinding van Fuller ratkaste.  Hy moet ook kennis van die meganiese werking van voertuie en herstel van voertuie.
Aansoek moet vergesel wees van CV en afskrif van lisensie en PDP.

Niel van Vuuren
Nigel
083 621 6013

Het poste vir swaarvoertuigbestuurders - Kode 14 en PDP.  Permanente poste

Lida Mostert
012 998 7100

Soek 'n dame met tuisverplegingopleiding en ondervinding om 'n bejaarde egpaar op 'n plaas in die Vryburg-omgewing te versorg

Henri Combrinck
Koedoespoort
082 552 9428

Het 'n pos vir 'n ontvangsdame en algemene kantoorwerk te doen.  Sy moet kennis hê van die Pastel boekhou program.

Mnr. A. Grobler
Arcadia Pretoria
012 440 4261

Het 'n pos vir 'n man ongeveer 30 jaar oud, rekenaarvaardig en met goeie menseverhoudings.  Hy sal hoofsaaklik voorraadbeheer en ontvangs doen.

Elsa
Reitz OVS
082 440 9578

Soek 'n dame om haar invalide dogter te help versorg.  Kandidaat moet fiks en gesond wees.  Nie-rokers asseblief.

Kobus
Doornpoort
Faks:  086 506 3600

Doen meubelrestourasie werk en het werk vir 2 vakleerlinge.  Moet ondervinding van houtwerk hê.

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #98 op: January 11, 2010, 08:58:01 AM »
Allerlei 07/01/2010

Mnr Pieter Combrinck
Pretoria
083 730 8532
Ly aan meervoudige sklerose (MS).  Hy is in 'n rolstoel maar nou word sy hande ook aangetas deur die MS en kan hy nie mer 'n gewone rolstoel hanteer nie.  Kan iemand nie help met 'n elektriese/battery stoel nie?  Kontak Volkshulp 2000 by 012 333 2113

Mnr R. Viljoen
Pretoria
012 546 4895

Soek 'n grammafoon-draaitafel met klankversterkers.

Elbie
082 862 0023

Bied haar dienste aan vir nagskof om bejaardes of pasiente te versorg.

Lê daar hope chroom op u plaas?  Ek kan dit vir u herwin.  Skakel 082 862 0023

Lea
Benoni
083 451 3059

Soek 6 mense om saam met haar 'n eiendom te koop as 'n belegging.  Elkeen sal R 170 000 moet bydra en kwalifiseer vir 'n verbandlening.

Venus Nel
Silverton
072 328 6259

Bied die volgende rekenaarkursusse aan:

Sekretarieel - 1 jaar kursus
Kantooradministrasie - 6 weke kursus vanaf 1 Februarie 2010.

Sy bied ook 2 sekretariele en 2 kantooradministrasie kursusse gratis aan.  Kandidate wat graag wil kwalifiseer vir die gratis kursusse moet 'n brief skryf waarin hulle motiveer waarom hulle behoort te kwalifiseer vir 'n gratis kursus - ouers/grootouers/vriende/familie kan ook 'n motivering vir die kandidaat skryf.

Venus vra enige iemand wat die afgelope jaar rekenaar kursusse gedoen het om asseblief handleidings en kursusmateriaal te skenk - kontak Venus 072 328 6259.

Sy soek ook tydelike dosente om klasse aan te bied - saans en Saterdae.


Geleentheid

Kameelfontein Laerskool se koshuis is gesluit.  Finansies.  Die kleiner skole loop dood en as ons meer kinders daarin kry, help ons almal.  Is daar 'n manier wat ons 'n aksie kan loods en al hierdie verwaarloosde kinders daarin kan kry?  Dit los soveel sosiale probleme op.  Vervoer, ablusie geriewe, etes, beskerming en gereelde skoolbywoning.

Ek kan help met pamflette versprei en plaaslike koerante.  Die koshuis kan 'n 100 kinders neem.  Kan julle asseblief help met raad en idees?

Hanlie King
012 547 1732
082 892 3098

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #99 op: January 11, 2010, 09:03:05 AM »
Nog werksgeleenthede van Radio Pretoria

'n Vakature bestaan vir 'n persoon wat die volgende pligte by 'n besige vulstasie in Moreleta Park in Pretoria kan behartig:

1.  Toesighouding en beheer oor werknemers by die karwas.
2.  Beheer oor en die verhuring van sleepwaens.

Aansoekers moet oor die volgende vaardighede en eienskappe beskik:

1.  Moet oor eie vervoer na- en van die werkplek beskik.
2.  Moet oor die vermoë beskik om goed met kliënte te kommunikeer.
3.  Moet oor 'n mate van tegniese sowel as administratiewe vaardighede   beskik.
4.  Moet bereid wees om elke tweede naweek te werk.
5.  Moet oor sobere gewoontes beskik.

Belangstellendes kan 'n verkorte CV met hulle kontakbesonderhede aan die volgende nommer deurfaks:  012 997 3018

Zelda du Plooy

Het poste beskikbaar vir paneelklopper en motorwerktuigkundige om onmiddellik diens te aanvaar.

Persone wat belangstel kan my kontak by 012 800 1897 of hul CV faks na 086 578 8494.

Johan du Toit
082 954 8811

Sweisers benodig by Rosslyn Pretoria.

Gawie
Laersdrif
013 272 7155

Jongman benodig vir plaaswerk met inwoning.

Marietjie
Machadodorp
079 785 1128

Lang en kort afstand bestuurders met OVP permitte asook Fuller ratkas ondervinding.

Peer
082 337 7398

Junior blokman pos te waverley Pretoria.



Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal