Skrywer Onderwerp: Werksgeleenthede vir Volksgenote  (Read 64539 times)

0 Lede en 2 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig Pieterpan

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 2
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #180 op: August 12, 2010, 01:22:25 PM »
Dagse mede volksgenote, ek is opsoek na permanente Sekuriteits werk in die Noord kaap, het 23 + ondervinding in die diamant myn bedryf.
Alternatief op soek na toesig hou werk op Plaas in dieselfde area het eie vervoer en Familie vrou en een dogter.
Ek is nog lekker aktief en kan nog hard werk.

Afwesig Pieterpan

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 2
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #181 op: August 14, 2010, 05:25:34 PM »
Dagse mede volksgenote, ek is opsoek na permanente Sekuriteits werk in die Noord kaap, het 23 + ondervinding in die diamant myn bedryf.
Alternatief op soek na toesig hou werk op Plaas in dieselfde area het eie vervoer en Familie vrou en een dogter.
Ek is nog lekker aktief en kan nog hard werk. kontak my by 0827887212 of e-pos gouwsp@yahoo.com

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #182 op: August 14, 2010, 05:31:56 PM »
Werksgeleenthede 12/8/2010

Het 'n pos vir 'n handlanger op 'n kleinhoewe naby Cullinan. Kandidaat moet sterk en gesond wees met absolute sober gewoontes en lus wees om te werk tussen 40 - 50 jaar oud. Moet 3x getuigskrifte voorlê (een van 'n predikant) Moet betroubaar wees en sonder toesig kan werk. sy pligte sal algemene plaaswerk insluit asook die onderhoud van 'n groentetuin. Maak van brandpaaie, onderhoud van heinings, ens. Salaris soos voorgeskryf deur Dept van Arbeid.

Buks Barnard
079 712 2252
_____________________________________________
Het 'n pos vir 'n betroubare intelligente dame sonder afhanklikes om te werk as huishoudster. Kan dadelik diens aanvaar.

Retha Kok
Johannesburg
083 448 9353
_____________________________________________
Het 'n pos vir 'n plaasvoorman wat tegnies aangelê is. Huisvesting + 'n voertuig word aangebied.

Dr Scott
Limpopo
082 651 7970
_____________________________________________
Soek 'n paneelklopper met ondervinding. Moet verwysings kan voorlê. Kandidate ouer as 28jaar.

Raymond
072 083 0603
Roelf
082 374 5279
Rayton
______________________________________________
Is 'n 72jarige blinde dame. Sy soek 'n dame om by haar in te woon en te help met die huishouding en versorging. Woonplek + Etes + Salaris word aangebied.

Mev Jacobs
Meyerspark
012 803 3372
______________________________________________
Het 'n pos vir 'n nutsman met sober gewoontes.

Hans
Benoni
076 698 1836
______________________________________________
Het die volgende poste:

* Kassiere (Pretoria Noord) met st 10. kwalifikasie en kode 8 lisensie.

* Produksie bestuurder met ervaring in produksiebestuur. Kandidaat met 'n graad of diploma in produksiebestuur + chemie hê en ervaring as produksiebestuurder. Baie goeie salaris word aangebied. Hierdie pos is in Pretoria Noord.

* Daar is 'n pos vir 'n gekwalifiseerde Rekenmeester met 'n tersiêre kwalifikasie en ervaring as 'n rekenmeester. Vakature is on Johannesburg. Goeie salaris word aangebied.

* 'n Vroulike Debiteure + salarisklerk in Pretoria Noord met 3jaar werkservaring en moet kennis hê van VIP payroll rekenaarprogram. Ouderdom 30 - 40 jaar.

* Enige persoon met st10 sertifikaat wat wil inskryf vir 'n klerkskap by 'n ouditeursfirma of gegradueerde persone wat 'n klerkskap wil doen.

Johannie Tolmay
Faks: 012 548 9850
082 441 0307
_____________________________________________
CVO Skool Pretoria
Onderwyspos: Skoolhoof

(Diensaanvaarding so gou moontlik)

Aansoeke word ingewag van toepaslike gekwalifiseerde persone wat die Gereformeede belydenis onderskryf en kan registreer of geregistreer is by SACE. Stuur CV asook getuigskrif van predikant en salarisverwagting aan hub@bcvo.co.za of skakel 083 384 0542.

Aansoeke sluit 18 Augustus 2010
Indien u na 14 dae na sluitingsdatum nie van ons gehoor het nie, was u aansoek onsuksesvol.
______________________________________________

Persoonlike Assistent (PA) / Boekhoudster: Midrand
Vereistes:
* Baie goeie tiksters ondervinding en vaardighede - 70+ woorde per minuut.
* Baie goei sekretariele ondervinding en vaardighede.
* MS Excel, MS Word, MS Powerpoint, Caseware modules, ens.
* Volledige boekhouding tot Balanstaat met stawende dokumentasie.
* Ondervinding in Pastel (Boekhouding, Salarisse en lone, UIF, SDL, PAYE)
* BTW berekenings en oorbetalings.
* ondervinding by Rekenmeesters / Ouditeursfirma.
* Tweetaligheid : Afrikaans & Engels

Sterk aanbeveling:
* Berekening en voltooiing van opgawes
* Ondervinding van Case Ware programme, Pastel, en om finansiële state op te stel.
* Persoon moet in die omgewing van Midrand / Pretoria woonagtig wees om vervoer te vergemaklik.

Boekhoudster: Midrand
Vereistes:
* Volledige boekhouding tot Balanstaat met stawende dokumentasie.
* Ondervinding in Pastel (Boekhouding, Salarisse, UIF, SDL, PAYE)
* BTW berekenings en oorbetalings.
* Ondervinding by Rekenmeesters / Ouditeursfirmas
* Tweetaligheid: Afrikaans & Engels

Sterk Aanbeveling:
* Berekening en voltooiin van opgawes.
* Ondervinding van Case Ware programme, Pastel, en om finansiële state op te stel.
* Persoon moet in die omgewing van Midrand / Pretoria woonagtig wees om vervoer te vergemaklik.

Rekenmeesters: Midrand
Vereistes:
* Volledige beokhouding tot Balanstaat met stawende dokumentasie.
* Ondervinding in Pastel (Boekhouding, Salarisse, UIF, SDL, PAYE)
* BTW berekenings en oorbetalings.
* Ondervinding by Rekenmeesters / Ouditeursfirma
* Tweetaligheid: Afrikaans & Engels

Sterk Aanbevelings:
* Berekening en voltooiing van opgawes.
* Ondervinding van Case Ware Programme, Pastel, en om finansiële state op te stel.
* Persoon moet in die omgewing van Midrand / Pretoria woonagtig wees om vervoer te vergemaklik.

Vergoeding onderhandelbaar na gelang van ondervinding.
Ander detail kan tydens 'n persoonlike onderhoud uitgeklaar word.

Leon Haasbroek
083 288 0063
______________________________________________
'n Geleentheid vir ekstra inkomste of 'n eie besigheid

1. SDL 'n Geregistreerde Maatskappy bied 'n geleentheid aan persone 18 jaar en ouer wat 'n aanvullende inkomste lewenslank per maand wil verdien.
2. Skole, Kerke, Kleuterskole en Besighede kan ook baat vind en gratis op ons web-werf adverteer.
3. Kontak Pretoria kantoor vir 'n afspraak of om Sateliet kantore in ander dorpe se besonderhede te kry.

Skakel
012 333 6600
______________________________________________
Vakleerlinge Gesoek:
Moontlike Ambags-geleentheid
om opgelei te word as grondverskuiwings tegnikus ( "Earthmoving Technician")

Woon 'n gratis Basiese Elektroniese kursus by vir keuring: 31 Augustus en 1 September 2010

Kontak Willem Pieterse
011 894 3735
079 272 1805

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #183 op: August 19, 2010, 11:50:18 PM »
Werksgeleenthede 19/8/2010

Jongmanne om te help met boerdery en konstruksiewerk. Woonplek kan gereël word. Egpare met kinders is welkom.

Jannie Riekert
Vrede
082 956 9995
______________________________________________
Het poste vir 2x gekwalifiseerde Radiografiste.

Suretha
Fochville / Carletonville
013 656 6121
______________________________________________
Het 'n pos vir 'n Kode 14 + PDP swaarvoertuigbestuurder.

Cas van Rensburg
078 585 8444
_____________________________________________
Het poste vir 122 blanke jongmans (20-30jaar) om as operateurs opgelei te word. Moet st 10 met wiskunde en wetenskap hê. Moet ook oor eie vervoer beskik. Opleiding sal in Garangkuwa gedoen word.

Marinda
Rosslyn
082 878 0368
012 546 3150
marinda@rosspers.co.za
______________________________________________
Soek 'n man om nutswerk te doen. Moet verkieslik in Potchefstroomomgewing woon. Kennis van elektriese omheinings en hekmotors sal 'n aanbeveling wees. Kan onmiddelik diens aanvaar.

Mnr Krogman
Potchefstroom
082 338 2907
______________________________________________
Ketelmaker - moet ondervinding hê.

Phillip Riekert
Silverton
082 652 2606
______________________________________________
Doen stoffeerwerk. Soek persone wat die stikwerk kan doen.

Mev van Deventer
Kempton Park
072 341 6305
______________________________________________
Het 'n pos vir 'n bestuurder in 'n Pizzawinkel met ondervinding van werk in 'n pizzawinkel.

Jacqueline
Akasia
012 549 1270
Faks: 086 218 2049
______________________________________________
Soek 'n ouerige dame om 'n persoon te versorg. Moet kan inwoon.

Mnr Stanton
Waverley
012 331 2821
______________________________________________
Het 'n pos vir 'n sekuriteits beampte. SIRA Graad C.

Anton
Wilgers
012 807 4291
______________________________________________
Het 'n pos vir 'n swaarvoertuigbestuurder. Kode 10 + PDP met meganiese ondervinding. woonplek kan gereël word.

Johan Jansen
Hoedspruit
015 795 5705
______________________________________________
Het 'n pos vir 'n Kode 14 + PDP bestuurder. Mnr Labuschagne sal na die kandidaat kom vir 'n onderhoud.

Daan Labuschagne
Pretoria Omgewing
076 665 0218
_____________________________________________
Het 'n pos vir 'n versorger om te help met die versorging van haar man. Hoef nie in te woon nie maar daar is 'n kamer indien inwoning verkies word.

Mev Basse
Ferndale
011 326 0111
084 705 8674
_____________________________________________

Soek bemarkers vir grondbonelekkers, beskuit, fudge ens. vir die hele Pretoria, Midrand, Kempton Park. Eie vervoer + selfoon 'n vereiste. Moet oor 'n klein aanvangskapitaal beskik.

Mnr Dirk Venter
083 430 1840
______________________________________________
Soek jongmans en dames vir Kyalami vir 'n "pool club". kroegkelners ("Bartenders") - baie dringend.

Karin de Beer
083 257 8795
______________________________________________
Jongman of dame gesoek vir 'n besige videowinkel. Moet tweetalig wees en bereid om skofte te werk. Moet eie vervoer hê.

Jacques
Sunnyside
082 523 6699
______________________________________________
'n Geleentheid vir ekstra inkomste of 'n eie besigheid.

1. SDL 'n Geregistreerde maatskappy bied 'n geleentheid aan persone 18 jaar en ouer wat 'n aanvullende inkomste per maand wil verdien.
2. Skole, Kerke, Kleuterskole en Besighede kan ook baat vind en gratis op ons web-werf kan adverteer.
3. Kontak Pretoria kantoor vir 'n afspraak of om Sateliet kantore in ander dorpe se besonderhede te kry

Skakel
012 333 6600
______________________________________________
Het 'n pos beskikbaar vir 'n blanke ten volle tweetalige dame wat ondervinding het en weet hoe om krediteurestate te doen. Daar sal ook verwag word dat sy liaseer- en kassierewerk doen.

Ure van 7:30 tot 18:00 en Saterdae van 8:00 tot 15:00. Vergoeding na gelang van vorige werksondervinding en -salaris.
CV's kan gestuur word per faks na 012 332 3717. Toepaslike verwysings en datum wanneer sy beskikbaar sal wees moet ingesluit wees. Dame sal geskakel word vir 'n onderhoud indien geskik vir die pos. NB geen inloop onderhoude nie.

Blits
012 332 3717
______________________________________________
Benodig vragmotor bestuurder Kode EC1 of Kode C

Strydfontein Slaghuis
Martin
082 439 7428
______________________________________________
Allerlei:
Dame soek 'n tuinwoonstel vir haarself, haar dogter en 'n seuntjie in 'n veilige omgewing.
______________________________________________
Opleiding:
Lazarus Tuisverpleging het pas met 'n nuwe kursus begin en sy het nog plek vir studente. U kan vir Rietha skakel - daar is baie werk vir tuisversorgers. Volkshulp2000 sal studente wat hierdie kursus wil volg finansieël ondersteun.
______________________________________________
Doen opleiding vir Trekker - operateurs. Keuring vind volgende week in Pretoria Oos by Die Werf plaas. Die opleiding sal in Brits gedoen word.

Ds Gideon Grobler
083 279 7618
______________________________________________
Het poste vir sekuriteitsbeamptes - Volwasse mans (25-45jaar) Enkellopend met sekuriteitsagtergrond. Salaris (onderhandelbaar) + inwoning wat etes en versorging van wasgoed insluit. CV + verwysings word benodig.

Des
Pretoria
072 599 5134
______________________________________________
Betrekkings beskikbaar by onafhanklike Mark konsultant in Centurion.

Telebemarkers: Basies tussen R3000 en R4000 plus baie aantreklike komissie. Vervoer van Tuine en omliggende areas daagliks beskikbaar.

Konsultante: Konsultante gesoek, Verkoops ervaring belangrik. bekende produk. Slegs komissie. Kan tussen R25 000 en R30 000 per maand verdien. betroubare vervoer en selfoon.

Beryl
079 356 0115
______________________________________________
Sekretaresse by Elektriese Ingenieurs Firma in Lynnwood Glen:
Algemene sekretariele pligte soos tikwerk, kantoor administrasie, reel van vergaderings, skryfbehoeftes, kleinkas, verversings, bestuur van skoonmaker. Netheid van persoon en kantoor is 'n vereiste.

Die persoon MOET ook beskik oor gevorderde / uitstekende rekenaarvaardigheid in die volgende pakette:
* MS Excel 2007: Gebruik van formules, Pivot tables , Lookup tables, formatering van sprei blaaie.
* MS Word 2007: Opstel en gebruik van "Style sheets", formatering van nommering ens.
* Daaglikse gebruik van MS Outlook, argivering van epos.

Die volgende sal as verdere aanbeveling dien, maar is nie essensieel nie:
* Ondervinding in MS Access
* Ondervinding in die Elektriese bedryf
* Ondervinding met die opstel van tenders, tender evaluering en tender toekenning.
* Onlangse ondervinding met tenders in die munisipale omgewing sal 'n sterk aanbeveling wees.

Bennie
faks cv na: 012 348 2647
______________________________________________
Het jy 'n Kode 14 lisensie? dan is die pos vir jou:
Kode 14/nutsman
Kode 14 "low bed" bestuurder, min langafstand ritte. Ervaring van trokkrane & meganika, woonagtig Pretoria, sober gewoontes, goeie gesondheid. Salaris ooreenkomstig vermoe.

Louis
082 450 9542
0861 29 29 29
______________________________________________
Ons is opsoek na 'n dame om ons kinders van van 5h00 tot 6h00 soggens op te pas as ons gaan oefen. Hul ouderdomme is 8,7,3 jaar. Ons is in Mooikloof woonagtig. Ons betaal R75.00 per uur. Dit is baie vroeg soggens, maar my kinders slaap dan nog, so dis basies net sodat daar iemand by die huis is indien een sou wakker word.

Liesle becker
082 415 9150
______________________________________________
Daar is tans vakante betrekkings beskikbaar vir Afrikaans-sprekende verpleegsters en vroedvroue in Nederland. Uniforms, huisvesting en vervoer word verskaf. Visum en vliegkaartjies word betaal. Salaris 2000 Euro per maand (+-R20 000.00)
Vir verdere inligting skakel

Ann
084 305 3717
_____________________________________________
Ek het 'n tydelike kantoor pos / pa beskikbaar vir September 2010 tot November 2010

Vereistes:
* Bestuurlisensie en eie vervoer
* Rekenaar geletterd
* Tweetalig
* Verkieslik ondervinding in bemarking / klientediens
* Verkieslik 'n jonger persoon 45 jaar maks.
* Werksure: 12H00 tot 17H30, Maandae tot Vrydae
* Salaris R4000.00 per maand

Denza Steenkamp
dizzys@kleinfontein.net
_____________________________________________
Brinant Sekuriteit is opsoek na enige persoon met 'n PSIRA kwalifikasie en ondervinding in die sekuriteits bedryf. Salarisse word aangebied van R4000 tot R6000 per maand. Aansoeke is onderhewig aan pligraaf toetse en 'n kriminele rekord ondersoek.

Faks Cv na 012 997 3834
______________________________________________
Is op soek na 'n dame van ongeveer 50-70jaar, om as geselskap vir 'n bejaarde dame van 83 te dien. Die bejaarde dame is in die Hekpoort (Krugersdorp) omgewing woonagtig. Die ideale persoon moet asseblief blank wees, steeds in goeie gesondheid verkeer en sober gewoontes he, asb geen rokers nie.

Die ideale persoon moet ook in staat wees om toesig te hou oor die huishulpe en 2 huishoudings, insluitend spyskaart beplanning te doen (en inkopielyste saam te stel). Goeie verwysings en geen afhanklikes. die aanstelling sal akkomodasie en etes voorsien, asook 'n basiese salaris (onderhandelbaar).

Nina Engelbrecht
073 316 3446
072 591 2050
______________________________________________
Verteenwoordiger benodig vir bemarking van veiligheidsklerasie en toerusting in Pretoria omgewing.

Die geskikte kandidaad moet eie vervoer en geldige bestuurslisensie hê. Afrikaans en engels magtig wees sowel as rekenaargeletterd met kennis van verkope / bemarking.

Pakket sluit in basiese salaris, kommissie en brandstoftoelaag.

Henri Combrink
082 552 9428
______________________________________________
Afrikaans sprekende dame met finansiële en rekenkundige agtergrond met kennis van Excell program. Pos beskikbaar in Centurion.
______________________________________________

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #184 op: August 26, 2010, 09:44:01 PM »
Werksgeleenthede 26/8/2010

Het 'n pos vir 'n admindame wat rekenaargeletterd is.

Cornelus Rossauw
Lynnwood Glen
012 369 9020
______________________________________________
Soek 'n egpaar om te werk as huishulp en tuinier. Inwoning word verskaf.

Chris Bornman
Roodeplaat
082 724 0154
______________________________________________
Het 'n pos vir 'n nutsman met Kode 8 lisensie. Moet so gou as moontlik begin.

Wilna Bezuidenhout
Silverton
012 810 0400
______________________________________________
Benodig 'n dame sonder afhanklikes, welbelese en baie netjies om op 'n plaas naby Nylstroom in te woon as geselskapsdame. Salaris + losies word aangebied. Enkel woonstel beskikbaar.

Mnr du Preez
012 348 3508
______________________________________________
Het 'n pos vir 'n gekwalifiseerde elektrisiën met NTS 2,3,4 en 'n Rooiseel kwalifikasie.

Hettie Hageman
082 450 5540
012 653 2836
______________________________________________
Soek 'n timmerman wat soliede houtwerk kan doen.

Suzette
Molottopad
072 349 8200
076 372 7333
______________________________________________
Soek 'n persoon wat lugreëlaars kan installeer. Moet gekwalifiseerd wees, betroubaar en sonder toesig kan werk. kode 8 lisensie.

Paul Roos
078 038 6306
______________________________________________
Soek iemand om vir hom 'n privaattikwerkie te doen.

Mnr Koos Roos
012 335 9154
______________________________________________
Het 'n pos beskikbaar vir 'n jongman,-vrou met matriek as hoogte kwalifikasie. Onderviding in Telefoon bemarking. Tweetalig. Eie vervoer. pos is in Hermanstad. pos is dadelik beskikbaar.

Marinda le Roux
082 878 0368
______________________________________________
Is dringend opsoek na 'n jongman tussen 20-30 jaar wat ondervinding het in paneelklop. Salaris onderhandelbaar.

Jaco Nel
Silverton
071 315 0337
______________________________________________
'n Geleentheid vir ekstra inkomste of 'n eie besigheid

1. SDL 'n geregistreerde maatskappy bied 'n geleentheid aan persone 18jaar en ouer wat 'n aanvullende inkomste lewenslank per maand wil verdien.
2. Skole, kerke, kleuterskole en besighede kan ook baat vind en gratis op ons web-werf adverteer.
3. Kontak pretoria kantoor vir 'n afspraak of besoek ons kantoor te Lynettestraat 25, Kantoor nr 6 te KilnerPark om sateliet kantore in ander dorpe se besonderhede te kry.

skakel
012 333 6600
______________________________________________
Op soek na 'n veiligheidswag. Afrikaanssprekende persoon. Werk ongeveer 15 aande per maand. Eie vervoer. moet in staat wees om baie te loop aangesien die terrein deergaans gepatrolleer moet word. werksure is vanaf 18h00 tot 06h00. Persoon van goeie sober gewoontes.

011 316 4867
Erika 082 774 3687
______________________________________________
Ons is op soek na toegangsbeheer beamptes dringend op kleinfontein dit is so +-35km oos van Pretoria.

076 130 1032
______________________

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #185 op: September 03, 2010, 04:39:18 AM »
Werksgeleenthede 2/9/2010

Het 'n pos vir 'n gekwalifiseerde en geregistreerde Verpleegsuster.

Maretha Benade
Huis Hermon Pretoria Noord
012 546 6688
______________________________________________
Het 'n man bo 50 nodig om hom op 'n dag tot dag basis met sy tuindienste by te staan. Moet geldige kode 8 rybewys hê. Sober gewoontes.

Mnr H Wentzel
072 336 7075
______________________________________________
Het die volgende poste:
* Onderdele klerk met ondervinding in die verkoop van onderdele
* Administratiewe dame in die werkswinkel van die Naboom Auto Kliniek. Ondervinding van Pastel programme.

Yolanda Engelbrecht
Naboomspruit
073 236 3689
______________________________________________
Soek 'n persoon om by haar in te woon om haar te help in die huis en die versorging van die tuin.

Hannetjie
Carletonville
018 787 2834 / 082 966 4008
______________________________________________
Het poste vir 2x bouvoormanne wat gekwalifiseerd is om huise af te gee. Moet ondervinding hê van al die fasette van bouwerk.

Bertus Lottering
079 507 8226
______________________________________________
Wil aanbou en hy soek 'n bouer wat vir hom 'n kwotasie van die moontlike aanbouings te kom gee.

Philip Hattingh
Babsfontein
082 344 4478
______________________________________________
Het 'n pos vir 'n dame in 'n oproepsentrum / "callcentre". Die kandidaat moet Pretoria ken en ervaring hê van versekering. Moet kan skofte werk.

Johannie Tolmay
012 548 9823
johanietolmay@lantic.net
______________________________________________
Soek bemarkers om gebottelde water te versprei. Eie vervoer + selfoon.

Kotie Annandale
082 576 6458
______________________________________________
Soek 'n man met 'n Koe 10 + PDP lisensie wat ondervinding het van Insleeptrokke. Die vakature is in Witbank. Daar is 'n huis tot die beskikking van die suksesvolle kandidaat.

George
Luso Towing Witbank
076 807 6914 / 012 803 7077
______________________________________________
Vakature vir 'n dame wat tweetalig is en kennis het van Excell, Word en ook Debiteure en Krediteure kan doen, by 'n besigheid in die middestad.

082 829 2424
______________________________________________
'n Geleentheid vir ekstra inkomste of 'n eie besigheid

1. SDL 'n geregistreerde maatskappy bied 'n geleentheid aan persone 18jaar en ouer wat 'n aanvullende inkomste lewenslank per maand wil verdien.
2. Skole, kerke, kleuterskole en besighede kan ook baat vind en gratis op ons web-werf adverteer.
3. Kontak pretoria kantoor vir 'n afspraak of besoek ons kantoor te Lynettestraat 25, Kantoor nr 6 te KilnerPark om sateliet kantore in ander dorpe se besonderhede te kry.

skakel
012 333 6600
______________________________________________

Afwesig HR Student

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 4
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #186 op: September 08, 2010, 09:42:41 AM »
Hallo Julle wat n wonderlikke plekkie die ...

Ek is n 25 jarige blanke Hr student in my laaste jaar en is op soek na enige HR werk in Fochville / Carletonville area
Ek studeer altans HR Management maar soek n junior pos as n assistent of junior om eers die nodige ondervinding op te tel kan enige iemand my n kaans gee in die areas?

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #187 op: September 08, 2010, 11:05:34 AM »
Hallo en welkom student , jy kan die bord ook probeer :  http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/board,551.0.html

Afwesig HR Student

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 4
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #188 op: September 08, 2010, 03:57:18 PM »
Dankie Sanderis !

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #189 op: September 09, 2010, 09:56:29 AM »
Werksgeleenthede 9/9/2010

Vervaardig Glasprodukte. Soek mans/dames om op te lei as werkers in die fabriek. Basiese salaris + kommissie word aangebied na opleiding voltooi is.

Mary Anne
Koedoespoort
012 333 0006
_____________________________________________
Soek 200 mans vir sekuriteitswerk. St 10 skoolkwalifikasie. Geen opleiding nodig. Ouderdom 19 -45. Betroubaar.

Wiam Jooste
Platinum myn Springs
084 841 1564
______________________________________________
Soek 2x winkelassistente by 'n tuisnywerheid.

Annelize
Benoni
082 442 3447
______________________________________________
Soek dringend 2x manspersone +- 40jaar oud om fakture by die deur te kontroleer.

Ken
Pretoria Wes
083 655 2878
______________________________________________
Het 'n vleisfabriek en hy het 'n pos wat dringend gevul moet word. Hy soek 'n persoon wat met vleis wil werk om op te lei. Eie vervoer tot by die werk.

Kobus van Rooyen
Pietersburg
082 921 3148
_____________________________________________
Soek sekuriteitsbeamptes - Gr C + SIRA geregistreerd. Eie vervoer . Moet bewys van betaling van registrasiegelde saambring na onderhoud.

Corrie
Pretoria Noord
082 503 5338
_____________________________________________
Het 'n pos vir 'n man/dame met kennis en ondervinding van stoffering.

Manie
Kempton Park
072 341 6305
______________________________________________
Soek 'n persoon wat kan houtwerk doen. Ook nutswerk en kennis van motorherstelwerk. Kandidate moet verkieslik woonagtig wees in Mountainview, Mayville, Wonderboom Suid omgewing. Sobergewoontes.

Hendrik du Plesiis
Mayville
074 359 1367
______________________________________________
Soek 'n dame om 1x per week hulle kantore kan skoonmaak.

Mnr Smal
Eastlynne / Baviaanspoortweg
012 800 1158
______________________________________________
Soek 'n dame om tweeweekliks haar woonstel skoon te maak.

Engela Botha
Mayville
082 940 4080
______________________________________________
Het poste vir sekuriteitspersoneel. Kwalifikasies nie nodig. benodig swart broek en skoene + wit hemp.

Elsje
Fearie Glen
083 428 8716
______________________________________________
Soek 'n jongman met St 10 kwalfikasie om op te lei in boukonstruksie - spesifiek messelwerk. Moet bereid wees om hard te werk. Beginsalaris word aangebied. Byvoordele onderhandelbaar. Kode 8 (EB) of C sal aanbeveling wees.

Het ook 'n pos vir 'n man met kennis van boukonstruksie (messelwerk) om 'n span te bestuur. Moet ook die administrasie i.v.m werk en personeel kan behartig.

Bertus Lottering
Montana
079 507 8226
_____________________________________________
Soek 'n persoon wat 'n swerm bye vir haar kan vang.

Bets Fourie
Waverley
012 332 0488
______________________________________________
Soek 'n dame om toesig te hou. Moet kan inwoon. Woonstel beskikbaar - Nie rokers of drinkers. Lief vir mense. Ouderdom 50 - 60jaar. Eie vervoer.

Huis vir Bejaardes
Kameeldrift Oos
076 282 4630
______________________________________________
Benodig dringend die dienste van 'n persoon, deeltyds / voltyds met sterk verkoops ondervinding om onmiddelik diens te aanvaar (Plaveisel besigheid). Aangename werksomstandighede. Eie vervoer en selfoon 'n vereiste.

Ansie
faks: 086 5401 995
e-pos: barrie@ultimate4http://www.facebook.com/l/aeee1Gsxkc6zRl4FDEaXNTEor_Q;x4.co.za
______________________________________________
Benodig dringend manne (30-40 jaar) om te help met tuindienste. Eie vervoer.

Sakpas Tuindienste
Sinoville
Janet - 079 156 9703
Koos - 079 415 4653
______________________________________________
Jong blanke dames en mans benodig vir groot maatskappy in Ga Rankuwa vir indiensopleiding as masjien operateurs. Vereistes: Matriek met Wetenskap en Wiskunde as vakke. Salaris: R21.00 per uur en (baie geleentheid vir oortyd).

Marinda
082 878 0368
e-pos: marinda@rosspers.co.za
______________________________________________
Benodig gemotiveerde doelgedrewe mense. Moet selfstandig kan werk en self hulle dagtake kan beplan. Verkoops / Bemarkings ondervinding vereies. Eie vervoer / selfoon en internet fasiliteite vereis.

Salarispakket: R7500.00 per maand, R350.00 telefoongeld, R1000.00 brandstoftoelae.

The Medical Pages (Pty) Ltd
info@medicalpages.co.za
Faks:086 623 9108
______________________________________________
Soek agente om toiletpapier te bemark.

Fred Maree
079 078 5053
______________________________________________
'n Geleentheid vir ekstra inkomste of 'n eie besigheid

1. SDL 'n geregistreerde maatskappy bied 'n geleentheid aan persone 18jaar en ouer wat 'n aanvullende inkomste lewenslank per maand wil verdien.
2. Skole, kerke, kleuterskole en besighede kan ook baat vind en gratis op ons web-werf adverteer.
3. Kontak pretoria kantoor vir 'n afspraak of besoek ons kantoor te Lynettestraat 25, Kantoor nr 6 te KilnerPark om sateliet kantore in ander dorpe se besonderhede te kry.

skakel
012 333 6600

Afwesig Martinjp

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #190 op: September 13, 2010, 09:21:05 AM »
Ek is opsoek na werk ernstig, met n kleuter van 6 gaan dit moeilik om elke dag kos op die tafel te gee en sit met nagmerries op skoolfonds, ek vra nie geld nie net WERK, ek wil werk, ek sit met warehouse agtergrond van 19 jaar in n bestuurspos, Ek het op Iscor gewerk, ek sit met n beroepsgesondheid sertifikaat , asb enigiemd wat kan help, ek bly in pretoria noord, my nr is 0794777212

Martin

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #191 op: September 13, 2010, 05:26:38 PM »
Werksgeleentheid beskikbaar - as julle miskien weet van iemand!

Bemarkers gesoek: Hardwerkende persone om voltyds of deeltyds 'n bekende Begrafnis polis en Hospitaal plan te verkoop.

Alle bemarking geskied binne die wet en FDR reëls en regulasies. Volle opleiding word verskaf. Matriek, skoon rekord en eie vervoer 'n vereiste. Kandidate tussen 25 en 50. Tweetalig noodsaaklik, 3e taal sal aansoek versterk.

Faks volledige CV na 086 524 9348.

Sluitingsdatum: 23 September 2010.

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #192 op: September 20, 2010, 10:56:26 PM »
Werksgeleentheid in Junkmail geadverteer

      egpaar - KZN

      Afrikaans sprekende egpaar benodig op plaas.
      Instandhouding sowel as meganiese ondervinding benodig
      Woonstel beskikbaar
      Salaris onderhandelbaar
      cell. 0823290549
     
      Contact Number:0349422004 
     
            ERP Salesperson - Waverley

            Op soek na iemand wat die Microsoft Dynamics Nav verkope kan behartig. 1 jaar verkope ondervinding noodsaaklik. Ondervinding in ERP-stelsels sal voordelig wees. Afrikaans alleenlik. Non-BEE.
           
            Contact Number: 0824570861 
           
                  Administratiewe Klerk/Ontvangs Persoon - Hatfield

                  Tydelike ontvangs persoon benodig by Starlight Cruises in Hatfield. Eie vervoer 'n vereiste. Persoon moet Afrikaans en Engelse magtig wees en maklik met mense oor die weg kan kom. Lisa.viljoen@gmail.com
                 
                  Contact Number: 0123424496

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #193 op: September 30, 2010, 10:38:50 AM »
Werksgeleenthede 30/9/2010

Soek betroubare mense wat kan diefwerings en heinings maak, verwerk, ens doen.

Mev Arnoldi
Meyerspark
072 610 5367
012 803 3855
______________________________________________
Soek 'n dame by 'n kleuterskool by die babaklas. Kandidaat sal verantwoordelik wees vir 6-8 babas. Geen kwalifikasies benodig - slegs liefde vir kinders. Kan onmiddelik begin.

Ronel
Kameeldrift Oos
082 301 3419
____________________________________________
Het 'n pos vir 'n gekwalifiseerde sweiser/ketelmaker.

Henk Joubert
Randburg
082 920 7438
______________________________________________
Soek sekuriteitspersoneel gegradeer en geregistreer. Verkieslik enkellopende volwasse mans (25-45 jaar oud) sal skofte werk moet kan inwoon. CV word verlang + 'n werkende tel no + verwysings van vorige werkgewer.

Des
072 599 5143
______________________________________________
Soek 'n dame om te help verhurings van breekgoed, messe en vurke, tafeldoeke ens, vir funksies, onthale, ens. Kandidaat moet ook bietjie kan naaldwerk doen. Kandidaat wat in Eastlynne omgewing woon - saamry.

Petro
Kameeldrift Oos
082 260 2256
______________________________________________
Het 'n pos vir 'n gekwalifiseerde wertuigkunidge.

Renier
Waverley
083 288 9717
______________________________________________
Woon tussen Rust-ter-winter en Hammanskraal en het woonplek vir 'n egpaar sonder kinders wat finansieel onafhanklik is. Gratis verblyf beskikbaar. Moet eie voertuig besit. Krag en water beskikbaar.

Mnr Dries Nieuwoudt
082 457 6179
______________________________________________
Woon tussen Alldays en Ellisras. Soek 'n betroubare enkellopende man of egpaar sonder kinders. Hy sal algemene plaaswerk, instandhouding ens doen. Hulle boer hoofsaaklik met tamaties.

Willem Grobler
082 443 8592
______________________________________________
Het die volgende vakature:
Stoorman. Volwasse persoon met ondervinding van voorraadkontrole en kleiner store. Verwysings word vereis. Eie vervoer.

Duane Jordaan
TRX Electronics
Erasmuskloof
Faks: 086 558 938
______________________________________________
Administratiewe / Klerk pos beskikbaar:
Pastel ondervinding 'n voordeel. Rekenaarvaardig. Goeie kommunikasie vermoe. Goeie beplanner. Om so gou moontlik te begin.

Faks: 012 803 5092 of 086 536 6801
______________________________________________
Ons het 'n lugversorgings tegnikus pos beskikbaar. Ondervinding sal tot voordeel wees, maar opleiding sal ook verskaf word. Kandidaat moet 'n kode 8 bestuurslisensie he, onder druk kan funksioneer, oortyd van tyd tot tyd werk. Daar kom tye wat ons uitstedig werk, maar dit is bitter min en sal vroeg tydig gereel word. Ons is naby Wonderboom Lughawe gelee.

Kim de Jager
012 543 1529
______________________________________________
Opsoek na kleremaakster met ondervinding. Skakel enige tyd.

Annelize
082 332 7098
______________________________________________
Benodig persoon wat homself in Hoedspruit wil vestig. Persoon moet kan 'n besige Bosveld kroeg se toegeruste kombuis bestuur( besit). Persoon betaal slegs huur vir die gebruik van die kombuis. Hy behou al die winste. Eienaars is Boere Afrikaners en wil die geleentheid vir die regte mense aanbied.

Christo
079 717 4759
______________________________________________
Benodig 'n persoon wat belangstel in restourasiewerk.
Benodig die volgende:
* Die persoon sal moet besef dit is baie harde werk en lang ure.
* Moet met hande kan werk
* Moet in staat wees om op sy eie te kan werk sonder toesig.
* Die persoon moet baie geduldig wees vir hierdie werk.
* Moet gewillig wees om hard te leer en kennis te kan uitbrei.

David
Faks: 086 648 4137
______________________________________________
Ons het op die oomblik 'n pos vir 'n dame op tydelike basis (temp), met die oog op 'n permanente aanstelling.
Vereistes:
* Tweetalig wees in Afrikaans en Engels
* 35 jaar en ouer
* Rekenaar geletterd
* Algemene adminstratiewe ondervinding
* Oor eie vervoer beskik
* Beskikbaar wees vanaf 1/10/2010 (of so spoedig moontlik daarna) tot middel Desember 2010, Januarie 2011.
* Vergoeding onderhandelbaar

Louisa van der Merwe
012 811 0655
______________________________________________
Het 'n vakature vir 'n admin dame vir 'n kantoor in Moreletta. Sy sal algemene administratiewe werk doen: Tik van CV's, telefoondiens, liassering, fakturering, reel van vergaderings, byhou van dagboeke, opdatum hou van dagboeke. Ondervinding benodig. 3-5 jaar adminstratiewe ondervinding. Ondervinding van Word, Excel, Tikvaardigheid 48-60 woorde per minuut. Volkome 2 talig (lees, praat, skryf) Betroubaar, netjies en presies, energiek en met mense kan werk.

Tantia Fourie
0861 400 004
Faks: 086 653 4235
______________________________________________
'n Persoon met kennis en ervaring van die boubedryf word gesoek om bouterreine te bestuur. Moet sterk leierseienskappe he, innoverend wees en op sy voete kan dink. ouderdom 26-35 jaar

anduppie@mweb.co.za
082 927 7855
______________________________________________
Vakatures vir betroubare christen. loodgieters en elektrisiens. Moet kwalifikasies en onderviding in die boubedryf he.

082 927 7855
______________________________________________

Het poste vir 2x ketelmakers, kwalifikasies nie gevra. moet slegs die werk kan doen. verwysings word vereis.

Fanie van Emmenis
Potgietersrus
076 177 1134

Afwesig Jopieswan

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 125
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #194 op: October 04, 2010, 01:58:39 PM »
My susterskind, 20-jarige seun, soek dringend 'n begin-werkie by 'n rekenaarplek om hopelik eindelik opleiding in daardie rigting te verkry. Hy kan nie tans kursusopleiding bekostig nie en is bereid om vir 'n begin enige iets te doen teen 'enige' vergoeding.

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #195 op: October 04, 2010, 02:18:07 PM »
Watter gebied Jopieswan ?

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #196 op: October 04, 2010, 08:38:27 PM »

VDDB  is ‘n konsultantfirma wat projekbeheerdienste vir mynbou- en ingenieursprojekte lewer. Hulle is op soek na personeel soos hieronder beskryf:

1.       Bourekenaars - minstens 2 jaar ervaring na kwalifikasie; BSc(QS) of BTech, met ervaring van kontrakadministrasie. Ervaring van ingenieurswerk sal aanbeveling wees, maar word nie vereis nie, mits die persoon minstens ‘n aanvoeling vir ingenieursaanlegte het en verby stene-en-dagha kan dink. Goeie vermoë in Engels, mondelings en om verslae te kan skryf. Fiks vir terrein. Basiese vaardighede vir meetwerk, konstruksiekostes, hoeveelheidslyste en so aan behoort nie nodig te wees om te noem vir ‘n bourekenaarspos nie, maar dit blyk in die afgelope jare dat dit duidelik gestel moet word. Wees voorbereid om bewyse voor te lê van kundigheid. Geldige paspoort, moet bereid wees om myne te besoek per pad en soms per vliegtuig; daar is moontlikhede om vir ‘n tyd lank op terrein gevestig te wees waar waardevolle ervaring opgedoen kan word.

Stuur aansoeke na aansoeke@vddb.co.za . Besoek www.vddb.co.za vir meer agtergrond.

2.       Kosterekenmeesters vir mynbouprojekte - toepaslike BCom-graad of minstens diploma en ervaring; moet in mynbou-omgewing die basiese tegniese belangstelling hê om met die kostes te kan werk; geldige paspoort, moet bereid wees om myne te besoek per pad en soms per vliegtuig. Minstens 3 jaar ervaring na kwalifikasie behaal is; projekspesifieke opleiding kan verskaf word; moet kan werk in byderwetse inligtingsomgewing en met inligtingsmetodes. Goeie vermoë in Engels, mondelings en om verslae te kan opstel.

Stuur aansoeke na aansoeke@vddb.co.za . Besoek www.vddb.co.za vir meer agtergrond.

Afwesig w_m

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #197 op: October 05, 2010, 12:46:21 PM »
Middag,

Ek soek dringend enige rekenaar, ambags, admin of finansiële beginnerswerk in Pretoria.

Ek is bereid om met min te begin solank daar ruimte vir selfontwikkeling en groei is.
Ek leer maklik en vinnig.

E-pos my as julle van enigiets weet
Dankie

Sanderis

  • Gas
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #198 op: October 05, 2010, 09:24:45 PM »
Aanhaling
Hi Julle

As julle van iemand weet wat sou belangstel in die volgende pos, laat my asb dringend weet:

Dis vir 'n Car Rental Agent.  Die salaris is R4500 basic + R450 shift allowance.  Kommisie is omtrent R2000.00 per maand en hulle kry 'n uniform waarvan hulle helfte moet betaal oor 4 maande.

Die applikante moet ten volle tweetalig wees in Afrikaans en Engels en moet 'n bestuurlisensie he.  Hulle werk skofte.  Die skofte wissel weekliks en is een week vanaf  06h00 to 14h00, en die ander week vanaf 14h00 tot 22h00.

As jy iemand ken wat sou belangstel, laat hulle my kontak asb.

Kindest Regards                                                                               

Angela von Wielligh

Temp & Perm Consultant

+angela@unique.co.za

Office 011 970 3166

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1481
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #199 op: October 06, 2010, 07:19:22 AM »
Inderdaad "ten volle tweetalig in Afrikaans en Engels" ...
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

* Nuwe Inskrywings

SA Topsites

SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal