Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Die volk het gespreek.  (Read 1629 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Die volk het gespreek.
« op: November 09, 2008, 11:23:54 AM »
Bravolanders,


Dit is vir my aangenaam om aan u die amptelike landswapen van Bravoland voor te hou. Hierdie wapen is met 'n stempersentasie van 60% verkies deur die burgers van Bravoland.

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Die volk het gespreek.
« Antwoord #1 op: November 09, 2008, 11:31:50 AM »
Baie dankie en geluk aan Aster en Bosveldwolf vir die ontwerp van die wapen.

Nou kan begin hemde maak!  :)

(Daar is net ietsie kleins wat my pla, die vlae aan die kante se afmetings is nie heeltemal reg nie, Bosveld, sal dit moontlik wees om dit te kan regmaak voordat ons begin om dit op hemde en goed te druk? Of is ek nou weer net moeilik??)  8)

Afwesig Nantes

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 333
Insake: Die volk het gespreek.
« Antwoord #2 op: November 09, 2008, 12:37:18 PM »
Lank lewe Bravoland!!!

Geluk Aster en Bosveldwolf.
VRYHEID MY STREWE!

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Insake: Die volk het gespreek.
« Antwoord #3 op: November 09, 2008, 01:24:44 PM »
Uiteindelik het ons nou ons eie landswapen.  Nou kan ons soos Karina gesê het hemde gedruk word en moet net nie van 'n hoed vergeet nie.  Die draad is vroër  geskep vir hemde ons moet dit net weer gaan haal by bemarking.
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Winter

  • Gas
Insake: Die volk het gespreek.
« Antwoord #4 op: November 09, 2008, 05:04:35 PM »
Baie geluk Aster en Bosveldwolf....nou het ek sommer 'n beter agtergrond vir my skerm ook.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Die volk het gespreek.
« Antwoord #5 op: November 10, 2008, 09:35:45 AM »
Baie geluk Aster en Bosveldwolf.

Ek het dit al van die eerste plasing af op my rekenaar skerm en dit vertoon pragtig.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Bosveldwolf

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 67
    • Greencustodians
Insake: Die volk het gespreek.
« Antwoord #6 op: November 13, 2008, 06:34:29 PM »
Baie dankie en geluk aan Aster en Bosveldwolf vir die ontwerp van die wapen.

Nou kan begin hemde maak!  :)

(Daar is net ietsie kleins wat my pla, die vlae aan die kante se afmetings is nie heeltemal reg nie, Bosveld, sal dit moontlik wees om dit te kan regmaak voordat ons begin om dit op hemde en goed te druk? Of is ek nou weer net moeilik??)  8)

Dit kan verander word, jy moet net verduidelik wat jy bedoel dat die afmetings nie reg is nie, nie ewe groot nie of nie op die selfde plek nie of hoe?

Ns Dankie aan almal vir die ondersteuning, dit is met liefde vir my volk aan my volk gemaak
'n Suid-Afrikaner deur geboorte... 'n Boer deur die genade van God!!

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Die volk het gespreek.
« Antwoord #7 op: November 13, 2008, 06:37:30 PM »
Toemaar wat, los dit net so! Dit is doodreg!  ;)

Dit is baie mooi! En dit lyk mooi op Die Bravolander se blog ook...  :D

http://bravolander.blogspot.com/

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Die volk het gespreek.
« Antwoord #8 op: November 14, 2008, 08:56:28 AM »
Bosveldwolf, ek dink Karina het net bedoel dat dit lyk of die blou kruis in die middel van die vlag is en nie 'n lang been het nie. Skuus as ek die kat aan die stert beet het!
Moed Vryheid Eer

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Die volk het gespreek.
« Antwoord #9 op: November 14, 2008, 10:14:02 AM »
Ja KB, dit is wat ek bedoel het, maar ek dink ek het intussen daaraan gewoond geraak.  :D

Afwesig Bosveldwolf

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 67
    • Greencustodians
Insake: Die volk het gespreek.
« Antwoord #10 op: November 14, 2008, 10:17:10 PM »
nee wat dames, ek is jammer om julle teleur te stel, ek het juis een van die oorspronklike Bravoland vlae gebruik toe ek die ontwerp gemaak het.

Ek dink dit mag dalk net die manier wees waar op die vlae gebol is.

Ek kan wel weer daaraan werk en dit verander indien julle nie gelukkig is nie.
'n Suid-Afrikaner deur geboorte... 'n Boer deur die genade van God!!


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal