Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Afrikaners is oulik.  (Read 3736 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Oom Henry

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 106
Afrikaners is oulik.
« op: November 17, 2008, 06:27:33 PM »
Ek het al die jare nog net swartes in diens geneem en was baie gelukkig. Verlede jaar besluit ek toe om 'n blanke drywer aan te stel. Alles het goed gegaan totdat hy een dag gedros het. Ek vind toe uit hy het dieselfde besigheid as ek in dieselfde area as ek begin en ek het nie met hom 'n handelsbeperkings ooreenkoms gesluit nie.

Vandag sou ek sien hy het my hoofadvertensie amper 100% netso gecopy, in dieselfde publikasies geplaas en my geregistreerde naam gevat en die eerste woord bloot laaste gaan sit. Ek is so de ****in ek wil moord pleeg. Sien waarom ek eerder swartes in diens neem?

Het ek enige remedies?


« Laaste verandering : November 18, 2008, 03:55:23 PM deur Ben Geldenhuys »
About this mixing of the Kaffirs with the Indians I must confess I feel most strongly. I think it is very unfair to the Indian population, and it is an undue tax on even the proverbial patience of my countrymen.” Mahatma Ghandi

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Afrikaners is Bliksems!
« Antwoord #1 op: November 17, 2008, 06:36:55 PM »
Oom Henry, ek gaan jou vriendelik vra om self jou taalgebruik te wysig, anders gaan ek dit vir jou moet doen met sterretjies****.

Kras woorde is ontoelaatbaar.

Afwesig Oom Henry

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 106
Insake: Afrikaners is Bliksems!
« Antwoord #2 op: November 17, 2008, 06:38:28 PM »
Sorry sal nie weer nie, maar kom ons los hierdie net so asb?
About this mixing of the Kaffirs with the Indians I must confess I feel most strongly. I think it is very unfair to the Indian population, and it is an undue tax on even the proverbial patience of my countrymen.” Mahatma Ghandi

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Afrikaners is Bliksems!
« Antwoord #3 op: November 17, 2008, 06:43:21 PM »
Ek sal dit so hou totdat hier nog 'n lid van die volksraad opdaag vir 'n tweede opinie, maar ek is doodseker dat dit nie toegelaat gaan word nie.

As mens die reëls vir een persoon buig dan moet jy dit vir die volgende persoon ook doen.

Oom Jaap Marais het gesê: As jy A sê, moet jy ook B sê. Dit is hoe toegewings werk.

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Insake: Afrikaners is Bliksems!
« Antwoord #4 op: November 17, 2008, 07:29:49 PM »
Sorry sal nie weer nie, maar kom ons los hierdie net so asb?

Oom Henry, waar kom daardie Ingelse woorde nou vandaan?
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Oom Henry

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 106
Insake: Afrikaners is Bliksems!
« Antwoord #5 op: November 17, 2008, 07:39:29 PM »

Oom Henry, waar kom daardie Ingelse woorde nou vandaan?

Ek was bietjie kwaad, kwaad, kwaad. Dan praat ek lekker Ingels.

Let wel, ek is nog nie afgekoel nie. >:(
About this mixing of the Kaffirs with the Indians I must confess I feel most strongly. I think it is very unfair to the Indian population, and it is an undue tax on even the proverbial patience of my countrymen.” Mahatma Ghandi

Afwesig Mike

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 277
Insake: Afrikaners is Bliksems!
« Antwoord #6 op: November 17, 2008, 07:43:17 PM »
Karina ***** is nou regtig nie so erg nie, ons almal vloek maar bietjie. Maar dit daargelaat. Ek dink dit is 'n leemte in die opvoeding van die afrikaner kind wat redelik dikwels voorkom. Hierdie en soortgelyke gevalle kom algemeen voor volgens my, ek was self ook al 'n slagoffer.

« Laaste verandering : December 17, 2008, 04:53:17 PM deur Kleinbekkie »

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Insake: Afrikaners is Bliksems!
« Antwoord #7 op: November 17, 2008, 07:50:18 PM »
My stiefpa het ook 'n paar keer werk aan blankes verskaf wat regtig sukkel en hulle het bloot net nie die werk gedoen nie en het verwag dat hulle betaal moes word.  Ek wonder wat mens kan doen.  Ons volk moet nie so versleg nie.
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3196
Insake: Afrikaners is Bliksems!
« Antwoord #8 op: November 17, 2008, 07:59:12 PM »
Ek sal dit so hou totdat hier nog 'n lid van die volksraad opdaag vir 'n tweede opinie, maar ek is doodseker dat dit nie toegelaat gaan word nie.

As mens die reëls vir een persoon buig dan moet jy dit vir die volgende persoon ook doen.

Oom Jaap Marais het gesê: As jy A sê, moet jy ook B sê. Dit is hoe toegewings werk.

Karina

Ek stem saam met jou oor die taal gebruik kwessie. Ons kan nie toegewings maak oor kru taal nie. Daar is jongmense(skoolgaande kinders) wat ook hier lees.

Oom Henry, ek kan verstaan waar die woede en frustasie vandaan kom, maar hierdie is 'n openbare forum en ons probeer sover moontlik 'n standaard handhaaf en 'n voorbeeld stel - veral aan die jonger geslag wat besig is om Afrikaans af te sterf.

Ek sal dit hoog op prys stel indien die opskrif verander kan word, want volgens my kan dit aanstoot gee.

Byvoorbaat dank

Plaas
VOEL TUIS

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Afrikaners is Bliksems!
« Antwoord #9 op: November 17, 2008, 08:09:58 PM »
Dankie Plaas.

Asb. Oom Henry. (Daar is 'n m-woord in die eerste pos ook wat ook verander moet word asb.)

As almal mag praat soos hulle wil gaan dit later lyk soos 'n smetwerf.

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Insake: Afrikaners is Bliksems!
« Antwoord #10 op: November 17, 2008, 08:13:18 PM »
Ek was ook al kwaad, veral oor politieke - en volksake.  Dan is ek gewoonlik nie in 'n posisie om vinger te wys na ander se taalgebruik nie - ek bieg :(

Op grond van die verskynsel van die A en die B sou ek ook voel dat die taalgebruik gewysig moet word.  Anders gaan ek ook more sulke woorde wil gebruik, daarna nog 'n ander en daarna gaan dit algemeen op BL raak. 

Ek kan altegoed verstaan dat oom Henry kwaad is, maar.........

Waarom die enkele gebeurtenis nou 'n etiket moet word wat om Afrikaners se nekke gehang word is egter vir my 'n raaisel.  Dit sal nie eers reg wees om alle swartes as diewe, moordenaars en verkragters uit te kruit omdat sekeres of selfs baie van hulle dit doen nie. 

Waarom sal ons dit dan met onsself doen?

Elke volk het sy room en sy skuim, dit moet ons nooit uit die oog verloor nie.

Buiten die taalgebruik sou ek dus meen dat 'n ander opskrif ook meer gepas sal wees.

Vriendelike groete

Werner Smook
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Afrikaners is Bliksems!
« Antwoord #11 op: November 17, 2008, 08:53:21 PM »
Goed Oom Henry, ek sien oom sukkel so bietjie om aan alternatiewe woorde te dink, vir tyd en wyl vervang ek dit dan eers met sterretjies totdat oom klaar gedink het.

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Insake: Afrikaners is ********!
« Antwoord #12 op: November 17, 2008, 09:22:19 PM »
Karina, die hele naam van die draad moet verander want al die blankes kan nie onder een kam geskeer word nie.  Daar moet eerder verwys word na sommige blankes en nie net na Afrikaners nie.
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Afrikaners is ********!
« Antwoord #13 op: November 17, 2008, 09:28:28 PM »
Henry,

Oor die taalgebruik kan ek niks byvoeg wat nie reeds gese is nie.

M.b.t jou probleem. Voorsorg is natuurlik altyd beter as nasorg, maak maar seker dat jy in die vervolg kontrakte het met al die mense wat vir jou werk.

Dit los natuurlik nie jou probleem op nie. Ek sou die koerant kontak waar jy (julle) adverteer en hulle van die situasie in kennis stel. Ek neemaan jy adverteer al lankal daar en dit mag dalk raadsaam wees om hulle daaraan te herinner ook.

Natuurlik is ek ook so bietjie sadisties, dus sou ek in dieselfde koerant ook 'n advertensie plaas wat dit duidelik stel dat ek niks te doen het met daardie persoon nie en dat hy 'n werknemer is wat gedros het. Ook sal ek die publiek waarsku teen sy substandaard werk en hulle verseker dat (teen 'n koste) ek die gemors wat hy gaan veroorsaak sal reg maak. Maar dit is ek en dit gaan heel moontlik ander gevolge ook he.

Sterkte en groete.

Afwesig Jankejan

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 231
Insake: Afrikaners is ********!
« Antwoord #14 op: November 17, 2008, 09:42:43 PM »
Lyk my hierdie word toe 'n taal-draad. Ek het nie 'n probleem met iemand wat sy frustrasie in mooi Afrikaans uitdruk nie, alles is maar net klanke.

Oom Henry, daar is nie 'n remedie vir iemand wat bedank of dros en dieselfde besigheid begin waar geen handelsbeperkings-ooreenkoms gesluit is nie. Maar ingevolge die gemenereg wel waar 'n soortgelyke of bykans soortgelyke naam gebruik word, veral deur 'n vorige werknemer. Mens mag dit nie net daar los nie, want hy gaan die "naam" skade aandoen. Die beste stap om te neem is om 'n prokureursbrief te skryf met die volgende:
1. Sonder benadeling, alle regte voorbehou.
2. Daar word kennis geneem dat 'n bykans soortgelyke naam in dieselfde gebied gebruik word.
3. Daar is reeds 'n gevestigde naam in die gebied, en is hierdie gevestigde naam deur 'n voormalige werknemer sonder toestemming oorgeneem.
4. Tensy die betrokke persoon of besigheid nie sy naam binne 7 dae verander, en 'n kennisgewing in die koerant plaas dat dit gedoen is nie, sal 'n aansoek ingevolge die gemenereg wat hom forseer om dit te doen gebring word, en sal hy vir die koste van so 'n aansoek aanspreeklik gehou word.

Kry dus maar 'n prokureur.
Apartheid is Liefde

Afwesig Oom Henry

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 106
Insake: Afrikaners is ********!
« Antwoord #15 op: November 18, 2008, 11:34:31 AM »
Karina, die hele naam van die draad moet verander want al die blankes kan nie onder een kam geskeer word nie.  Daar moet eerder verwys word na sommige blankes en nie net na Afrikaners nie.

Johan

In my eng wêreldjie is my besigheid vir my baie belangrik. Dis ons gesin se enigste inkomste. Ek het in die 7 jaar sedert ek hom begin het verskeie mense in diens gehad en nie een het nie gesteel nie. Dan raak mens lugtig. Die probleem waarmee ek sit is dat uitbreiding nie meer moontlik is nie omdat ek nie oral kan wees om dinge te beheer nie. Die risikos is net te groot om jou inligting met ander te deel.

'n Ander gevolg is dat ek nie meer 'n besigheid het nie, maar 'n werk.
About this mixing of the Kaffirs with the Indians I must confess I feel most strongly. I think it is very unfair to the Indian population, and it is an undue tax on even the proverbial patience of my countrymen.” Mahatma Ghandi

Sanderis

  • Gas
Insake: Afrikaners is oulik.
« Antwoord #16 op: November 18, 2008, 06:24:15 PM »
Oom Henry klink my jy het probleme waarvan jy die begin nie ken nie ...
Sterkte.

Afwesig Oom Henry

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 106
Insake: Afrikaners is oulik.
« Antwoord #17 op: November 18, 2008, 07:58:03 PM »
Oom Henry klink my jy het probleme waarvan jy die begin nie ken nie ...Sterkte.

Ek het darem insig in my probleem.  ;D Daar is heelwat wat ek kan doen om dit aan te spreek, maar ek is in 'n "comfort zone" en ek wil graag daar bly,want dis lekker hier. Maar hierdie probleem verg dat ek daar uitklim en dit uitsorteer.... en dan weer terugklim.  ;D

Groetnis
About this mixing of the Kaffirs with the Indians I must confess I feel most strongly. I think it is very unfair to the Indian population, and it is an undue tax on even the proverbial patience of my countrymen.” Mahatma Ghandi


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal