Publieke Kantoor van die Volksraad > Algemene Klagtekantoor
Afrikaners is oulik.
Oom Henry:
Ek het al die jare nog net swartes in diens geneem en was baie gelukkig. Verlede jaar besluit ek toe om 'n blanke drywer aan te stel. Alles het goed gegaan totdat hy een dag gedros het. Ek vind toe uit hy het dieselfde besigheid as ek in dieselfde area as ek begin en ek het nie met hom 'n handelsbeperkings ooreenkoms gesluit nie.
Vandag sou ek sien hy het my hoofadvertensie amper 100% netso gecopy, in dieselfde publikasies geplaas en my geregistreerde naam gevat en die eerste woord bloot laaste gaan sit. Ek is so de ****in ek wil moord pleeg. Sien waarom ek eerder swartes in diens neem?
Het ek enige remedies?
Afrikanermeisie:
Oom Henry, ek gaan jou vriendelik vra om self jou taalgebruik te wysig, anders gaan ek dit vir jou moet doen met sterretjies****.
Kras woorde is ontoelaatbaar.
Oom Henry:
Sorry sal nie weer nie, maar kom ons los hierdie net so asb?
Afrikanermeisie:
Ek sal dit so hou totdat hier nog 'n lid van die volksraad opdaag vir 'n tweede opinie, maar ek is doodseker dat dit nie toegelaat gaan word nie.
As mens die reëls vir een persoon buig dan moet jy dit vir die volgende persoon ook doen.
Oom Jaap Marais het gesê: As jy A sê, moet jy ook B sê. Dit is hoe toegewings werk.
Johan Joubert:
--- Aanhaling van: Oom Henry op November 17, 2008, 06:38:28 PM ---Sorry sal nie weer nie, maar kom ons los hierdie net so asb?
--- End quote ---
Oom Henry, waar kom daardie Ingelse woorde nou vandaan?
Navigation
[0] Message Index
[#] Next page
Go to full version