Hiermee 'n belangrikke aankondiging:
Ons Staatshoof, sy edele President Francois Coetzee, is huidig op 'n buitelandse besoek.
Hy sal binne die volgende paar dae terug wees op kantoor.
Uitgereik namens die Staatshoof deur Kapt Transvaler, hoof van die Presidentiele wag.