Bravoland

Please login or register.

Login with username, password and session length
Advanced search  
collapse
* Nuwe Inskrywings
Volksmoord by Werner Smook
[September 03, 2010, 11:37:39 AM]


2010 Volkshulp aksie by Adri van Staden
[September 03, 2010, 08:50:45 AM]


Werksgeleenthede vir Volksgenote by Sanderis
[September 03, 2010, 04:39:18 AM]


De la Rey toekenning by Ruan Combrink
[September 01, 2010, 09:15:01 AM]


Vordering in moordsake by Werner Smook
[September 01, 2010, 09:05:03 AM]


Heldinne-aand 2010 by Ruan Combrink
[September 01, 2010, 09:01:13 AM]


Bees Roux by Boo
[September 01, 2010, 08:25:21 AM]


Ons gaan baie armer word by Clem de Klerk
[August 31, 2010, 04:40:20 AM]


Oud-politikus, vrou aangeval by Werner Smook
[August 30, 2010, 10:11:37 AM]


Vakbonde, Arbeid en Stakings! by André Strydom
[August 29, 2010, 11:29:21 PM]


* SA Topsites
SA Topsites :: .

Pages: 1 2 [3] 4   Go Down

Author Topic: Plaasmoorde  (Read 5104 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Boo

  • Bravoland Burger
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 316
Re: Plaasmoorde
« Reply #40 on: December 23, 2009, 09:59:28 AM »
Karina, ek deel nogal Mike se bekommernis - ek dink nie hy probeer boere as groep beskuldig nie, maar probeer laksheid uitwys.

Kom ek stel dit so:-

Ek het op 'n plaas grootgeword.

My een oom is in sy bed een ou-Kersaand vermoor (hy het so 2 km van ons af gebly). Sy kop is met 'n teerpaal verbrysel.

My ander oom en sy vrou is ook een nag aangeval en in hulle huis aangehou en aangerand - hulle het so 5km van ons af gebly.

Raai gou 'n bietjie hoeveel van die boere in die omgewing (my ouers en broer ingesluit) het paraatheid opgeskerp.

Die antwoord - GEEN!

GEEN patrollies word gery nie.
GEEN radiokommunikasie tussen die boere nie.
GEEN noodplan nie.

'n Ander vriend van my se ouers boer weer op Marble Hall en dit klink my dit is algemene praktyk daar dat Zimbabwiërs en Mosambiekers (meeste onwettig) in diens geneem word.

MAAR almal kla oor die %$* regering en £^$% polisie.

Daar kom mos 'n tyd wanneer jy moet besef jy word geteiken en die polisie en staat gee nie 'n bloue duit om vir jou nie - dan moet jou verstand mos vir jou vertel jy moet iets self begin doen.

Dis nie boere se skuld dat hulle aangeval word nie, maar dit IS deels hulle skuld as omtrent elke aanvaller skotvry wegkom en nie vrek geskiet is voordat die polisie 2 dae later daar opdaag nie.

Hierteenoor is ek ook bewus van boere wat paraat is en goed organiseer rondom veiligheid. Maar as ouens soos ek en Mike kritiek teen die boeregemenskap inbring, is dit gewoonlik vanuit 'n persoonlike perspektief eerder as 'n gebalanseerde een.

Ek gee toe dit is dalk nie billik nie, maar dit is omdat dit vir ons ook 'n emosionele kwessie is.

Die ou Romeinse reg het gepraat van "die goeie huisvader" en hoe hy behoort op te tree.

Binne die begrip van die falende staat moet ons dalk weer hierdie begrip gaan afstof en onsself afvra wie is primêr verantwoordelik vir ons veiligheid  - ekself as huisvader of die staat?

Daar bestaan dalk 'n "sosiale kontrak" tussen ons en die staat dat ons belasting betaal vir die waarborg van ons veiligheid, maar die staat kan nie meer hierdie waarborg verskaf nie; wat 'n groot vraagteken bo die bestaansreg van die Suid-Afrikaanse regering laat hang. MAAR, die vraag bly steeds - wat doen ons nou rondom beveiliging?

Dit sien ek as die kruks van Mike se skrywe.

Groete
Logged

Mike

  • Bravoland Burger
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 210
Re: Plaasmoorde
« Reply #41 on: December 23, 2009, 02:52:35 PM »
Dankie Boo! jy som dit goed op. Waar ek in die stad bly het ons tweerigting radio's, ons ry fisiese gewapende patrollies, ons lei die manne op, ons stuur sms'e en e-posse aan ons lede om op die uitkyk vir verdagte persone en voertuie te wees, ons rapporteer verdagte voertuie en persone onmiddelik en hou ook die polisie se reaksie dop, om net 'n paar voorbeelde te noem.

Ons het die gebied gekarteer en in verskillende blokke opgedeel (let op die militere styl) Ons weet waar is die vrotkolle en hou hulle dop. Ons is heeltyd in kontak met die SAP en doen sommige aksies in samewerking met hulle. Geen wet verbied my om dit te doen nie. So niemand moet vir my kom vertel hy mag homself nie beskerm in die land agv wetgewing nie want dit is loutere snert. As ons dit kan doen wat is fout met die boere? As gevolg van die talle boere wat vermoor word kan ek nie anders as om te dink dat daar iewers groot fout is nie.

Ek het 'n ander voorstel. Hoekom werk TLU en die kommandokorps nie saam om teen 'n billike finansiele bydrae die boere te beskerm nie. Die jong manne wat nie werk kan kry nie kry goeie "sekuriteits" ondervinding, ek glo daar is talle wat die geleentheid sal aangryp. Maar nee ons wil op webwerwe sit en kla en want ons is nog te gemaklik.
Logged

Jan Beyers

  • Bravoland Burger
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 1293
  • Verkenner
Re: Plaasmoorde
« Reply #42 on: December 23, 2009, 04:04:35 PM »
Julle moet ook die situasie op die plase verstaan.  Dit is nie altyd so maklik om jouself te beskerm nie.

In die stad bly die mense 10 meter van mekaar af en hulle kan maklik partollies reel.  Op die plase bly hul kilometers van mekaar af.  Hoe ver moet elke boer patrollie ry om sy ander boere te beveilig?  Moet hy sy vrou en kinders agterlaat op die plaas om vir ure in die omgewing rond te ry en dalk net by twee ander boere om te ry?

Mag ons net nie begin om die boere te beskuldig dat dit hul fout is dat hul uitgemoor word nie!  Geen moord op 'n boer kan verontskuldig word nie.  Elkeen is in sy eie situasie.
Logged

Boo

  • Bravoland Burger
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 316
Re: Plaasmoorde
« Reply #43 on: December 23, 2009, 04:39:16 PM »
Jan,

Elkeen praat vanuit sy eie ondervinding en dit is defnitief so dat die omstandighede en uitdagings van elke gemeenskap verskil.

Maar ek sal verwag dat MEER beplan word, daar waar die uitdagings GROTER en MEER is en nie soos by my pa'le NIKS gedoen word nie. (Let Wel, ek praat vanuit my persoonlike verwysingsraamwerk, ek sê nie dit gaan orals so nie)

Dis nie ons skuld as Joodse banke ons uitbuit en ons geld vir SEB projekte aanwend nie, maar Oranjekas het besluit om die probleem aan te spreek - ten spyte van AL die uitdagings.

Dis nie boere se skuld dat hulle aangeval word nie, maar een of ander tyd moet hulle die probleem begin aanspreek en organiseer (hulle lewens hang letterlik daarvan af). En diegene wat meer blootgestel is, sal meer moet doen.
Logged

Mike

  • Bravoland Burger
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 210
Re: Plaasmoorde
« Reply #44 on: December 23, 2009, 05:12:26 PM »
Dit maak my woedend elke keer as ek lees van 'n plaasmoord en waar somtyds sadisme of dames ook nog betrokke was. Ek sal graag wil weet of daar in die omgewing waar die onlangse moorde plaasgevind het, enige veiligheids asksies in plek is.
Ek sal nooit die boere daarvan beskuldig dat die plaasmoorde hulle skuld is nie, maar ek sal hulle beskuldig van roekeloosheid as hulle met hulle eie lewens en met die van hulle geliefdes (somtyds kinders) dobbel. Ek wil dit waag om te se, enige boer wat nou nog sonder 'n wapen aan sy heup op sy plaas rondloop is onverantwoordelik.
Logged

MEERKAT

  • Bravoland Burger
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 855
Re: Plaasmoorde
« Reply #45 on: December 23, 2009, 08:53:16 PM »
Voordat ons nou te ver gaan met die beskuldigings van gebrek aan paraatheid, onthou nou die volgende:

Die party wat die offensief neem, het die voordeel van beplanning, kies van die terrein, kies van die tyd, die inisiatief, en die element van verrassing.

Anders gestel - as ek met voorbedagte rade, en met my vinger op die sneller iemand onverwags aanval, het hy nie n kans nie - al is hy ook hoe paraat.
Logged
Si vis pacem - para bellum. Valere - carpe diem!

Mike

  • Bravoland Burger
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 210
Re: Plaasmoorde
« Reply #46 on: December 23, 2009, 09:30:09 PM »
Voordat ons nou te ver gaan met die beskuldigings van gebrek aan paraatheid, onthou nou die volgende:

Die party wat die offensief neem, het die voordeel van beplanning, kies van die terrein, kies van die tyd, die inisiatief, en die element van verrassing.

Anders gestel - as ek met voorbedagte rade, en met my vinger op die sneller iemand onverwags aanval, het hy nie n kans nie - al is hy ook hoe paraat.
 

Jy's reg Meerkat! maar as jy bewus is van die offensief teen jou, en ek bedoel die boere weet seker teen hierdie tyd van die aanvalle teen hulle maak jy nie van jouself 'n "sitting duck" nie.

Daar waar goed beplande teen reaksie geneem is, en as ek reg is is die vrystaat op die voorpunt hiervan, word die aanslag redelik effektief afgeweer. 'n Aanvaller sal beslis tweekeer dink voordat hy 'n gewapende man aanvat.

Dit is hoekom goeie opleiding van kritieke belang is omdat daar letterlik binne sekondes besluit moet word om te skiet of nie, en ook om jou wapen doeltreffend aan te wend.   
Logged

Plaas Botha

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Offline Offline
  • Posts: 3146
Re: Plaasmoorde
« Reply #47 on: December 24, 2009, 04:59:20 AM »
Plaasaanval: ‘Ek moet skiet om te leef’
2009-12-24 03:54

Hilda Fourie



“Ek moet skiet om te oorleef.

“Ons het nie meer ’n ander keuse nie.”

So het mnr. Louis Meintjes, adjunkpresident van TLU SA, gister gesê. Hy het Maandagnag met drie skote geantwoord toe ’n rower in sy huis in Boekenhoutskloof in die Cullinan-omgewing op hom geskiet het.

Meintjes en sy vrou, Erika, het dié nag omstreeks 23:15 wakker geword van ’n harde slag. Dit was toe rowers hul eetkamervenster met ’n klip gebreek het.

Hy het in sy kamerdeur gaan staan, in die gang af geloer en twee mans in die sitkamer sien staan.

“Ek het die handradio vir my vrou gegee, haar badkamer toe gestuur en gesê sy moet die gemeenskap roep,” het Meintjes vertel.

“Toe sy op die radio roep, het hulle (die rowers) dit gehoor en op my geskiet. Hulle het een skoot afgevuur.

“Toe hy skiet, het ek gereageer. Ek het nie gewonder of ek moet skiet of nie. Ek het teruggeskiet.

“Die realiteit is hy skiet eerste. Daar is hoeveel voorvalle waar die rowers die mense kan vasbind en kan vat wat hulle wil hê, maar hulle doen dit nie.

“Hulle skiet.

“Ek moet skiet, anders sal ek dit nie oorleef nie.”

Meintjes vermoed een van sy drie skote het een van die rowers getref, want bloed is op die plaveisel buite die eetkamervenster gekry.

Die twee rowers en nog een wat vermoedelik in die tuin geskuil en van buite op Meintjes geskiet het, het gevlug. Polisie- en gemeenskapslede wat binne minute op die toneel was, het die rowers se spoor probeer volg, maar niks gekry nie.

Mev. Meintjes het gesê al is daar verskeie misdaadvoorvalle soos diefstal, huisbrake en huisrooftogte in dié omgewing, weier sy om deur misdadigers geïntimideer te word.

“Ek bid elke dag vir ons veiligheid. Daar is honderde mense wat elke dag vir God vra om ons te behoed en te bewaar.

“As dit nie vir Hom is nie, sal ons dit nie oorleef het nie,” het sy bygevoeg.


- Beeld
http://www.beeld.com/Content/Suid-Afrika/Nuus/1928/1a7bb9decee8488f8fa317baedb10f00/24-12-2009-03-54/Plaasaanval_%E2%80%98Ek_moet_skiet_om_te_leef%E2%80%99
Logged
VOEL TUIS

Boo

  • Bravoland Burger
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 316
Re: Plaasmoorde
« Reply #48 on: December 24, 2009, 01:51:27 PM »
Voordat ons nou te ver gaan met die beskuldigings van gebrek aan paraatheid, onthou nou die volgende:

Die party wat die offensief neem, het die voordeel van beplanning, kies van die terrein, kies van die tyd, die inisiatief, en die element van verrassing.

Anders gestel - as ek met voorbedagte rade, en met my vinger op die sneller iemand onverwags aanval, het hy nie n kans nie - al is hy ook hoe paraat.

Dankie Meerkat.

Jy lig hier 'n baie belangrike punt uit -die een wat die inisiatief neem is op die voorvoet en paraatheid bring jou net so ver (Tog is paraatheid by sommige gemeenskappe nie eens teenwoordig nie - DIT WEET EK).

Hierbo sien ons dit ook duidelik m.b.t. oom Louis Meintjies. Tog kon hy darrem die aanval afweer - met genade van Bo en paraatheid.

My vraag dan: Is daar iets wat die boeregemeenskap kan doen om die inisiatief te neem?

Of is dit 'n gegewe wat hulle maar net moet aanvaar?

Groete
Logged

Jan Beyers

  • Bravoland Burger
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 1293
  • Verkenner
Re: Plaasmoorde
« Reply #49 on: December 24, 2009, 03:44:35 PM »
Hierdie geval van Louis Meintjies toon duidelik ook dat selfs al is jy paraat kan jy oorval word deur die bliksems.  As oom Louis Meintjies nie wakker geword het van die glas wat gebreek het nie, kon hy en sy vrou oorval gewees het in die bed.  Dit kon dalk te laat gewees het om enige skietyster in die hande te kon kry, of om oor die radio te roep.

Die Genade van ons Hemelse Vader was weereens groot.

Boo, ek verstaan waarheen jy die gesprek wil lei.  Dit is so dat ons volk meer paraat moet word, en die inisiatief moet neem.  Partymaal is dit egter BAIE moelik.  Ekself is betrokke in 'n plaasbeveiliging stelsel en sien amper daagliks hoe dit werk.  Ons doen ALLES in ons vermoe om onsself te beveilig, maar die swart goed bly moor.  In ons sektor 3 is die misdaad redelik laag omrede ons goed ge-organiseer is, maar tog gebeur daar moorde soos die van der Bosch moorde ens ens. 

Elkeen het net soveel tyd en geld.  Elke boer en volksgenoot stoei daagliks om kop bo water te hou in die nuwe SA.  Daar moet tot laat gewerk word, en gewoonlik is die geld ook maar min.  Om paraat en voorbereid te wees verg baie energie en geld.  Dit skiet tekort in baie gevalle.  Die daaglikse lewe is 'n stryd.  Nou moet ons ook in die aande wakker en paraat wees, en kan nie ons daaglikse rus geniet nie.

Nee ek weet nie meer nie!  Die oplossing is nie meer paraatheid en skerper veiligheid nie. 

Die oplossing is VRYHEID!  So kan dit nie aangaan nie.  Elke moord wat op ons volksgenoot plaasvind is een te veel.  PUNT.  Maak nie saak hoe paraat was die volksgenoot nie.

Logged

Ben Geldenhuys

  • Bravoland Burger
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 7105
  • Verkenner
    • WWW
Re: Plaasmoorde
« Reply #50 on: December 24, 2009, 04:19:46 PM »
Vriende,

My persoonlike menings is jy kan so paraat wees soos jy wil, maar as jy volksvreemde arbeid gebruik, help dit niks.
Logged
Die waarheid is haatspraak vir enige mens wat iets wil wegsteek.

MEERKAT

  • Bravoland Burger
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 855
Re: Plaasmoorde
« Reply #51 on: December 25, 2009, 02:16:44 PM »
Vriende,

My persoonlike menings is jy kan so paraat wees soos jy wil, maar as jy volksvreemde arbeid gebruik, help dit niks.

Hierdie is dan die kern van die probleem, is dit nie?

As jy van volksvreemde arbeid gebruik maak, is jou veiligheid en paraatheid klaar gekompromitteer, aangesien die aanvaller wegkruip agter-, en wegsmelt met die plaaslike bevolking.

Dan kan jy mos nie die voornemende aanvaller se vryheid van beweging beperk, en hom sodoende verhoed om inligting vir beplanning in te samel nie.

Dit is wat reggestel moet word. Ek weet net nie hoe prakties uitvoerbaar dit is in die landboubedryf nie.

« Last Edit: December 25, 2009, 02:19:55 PM by MEERKAT »
Logged
Si vis pacem - para bellum. Valere - carpe diem!

Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Offline Offline
  • Posts: 6649
  • Christa Burger
Re: Plaasmoorde
« Reply #52 on: December 25, 2009, 07:37:46 PM »
Ek weet nie hoe van belang my punt tot die draad is nie, maar baie van die wynboere in ons omgewing skakel oor na 'n Gregoire of Braud oesmasjien as om 200 'wynstropers' aan te hou. Die boer werk self met sy masjien en dit trek ook nie 'allpay' soos 'n 'wynstroper' nie. Ongelukkig is dit nie in alle boerderye moontlik om om te skakel na masjiene nie.

Ongelukkig is daar van ons boere wat ook al te 'sleg' begin raak het om self in te spring en te werk, maar eerder hand-in-die-sak te staan en beduie wat gedoen moet word. As jy eerstens jou gesin kan betrek tot jou besigheid, dink ek, het jy al 'n groot stap gedoen. Kyk maar na die grieke, portugese en selfs indiers. Hoeveel vreemdes werk in hul besighede?
Logged
Moed Vryheid Eer

Tam

  • Besoeker
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 3
Re: Plaasmoorde
« Reply #53 on: December 26, 2009, 12:37:57 PM »
Ek weet nie eintlik hoe om 'n "quote" deur te trek nie..  ::) so het dit maar op 'n ander manier gedoen en wil hierop reageer...

 """""""  Re: Plaasmoorde
« Reply #42 on: December 23, 2009, 04:04:35 PM »Quote Julle moet ook die situasie op die plase verstaan.  Dit is nie altyd so maklik om jouself te beskerm nie.

In die stad bly die mense 10 meter van mekaar af en hulle kan maklik partollies reel.  Op die plase bly hul kilometers van mekaar af.  Hoe ver moet elke boer patrollie ry om sy ander boere te beveilig?  Moet hy sy vrou en kinders agterlaat op die plaas om vir ure in die omgewing rond te ry en dalk net by twee ander boere om te ry?

Mag ons net nie begin om die boere te beskuldig dat dit hul fout is dat hul uitgemoor word nie!  Geen moord op 'n boer kan verontskuldig word nie.  Elkeen is in sy eie situasie. """"""""

Dit is dalk op hierdie stadium 'n dom voorstel, want ek het nie navorsing gedoen nie... maar... na die Kersdag gister en al die bereidwilligheid van mede Afrikaners om mekaar te help het ek net gewonder...  is dit nie dalk moontlik om die wit plakkerskampe na plase toe te verskuif nie en sodoende groter teenswoordigheid op die plase te verkry en dit minder maklik te maak vir aanvallers?  So kan 'n groep mense dan dadelik na 'n mede boer se plaas gaan om hulp te verleen wanneer 'n situasie opduik sonder dat iemand alleen agtergelaat word.

Ek weet nie waarmee die mense in die wit plakkerskampe hulleself besig hou bedags nie in pleks om oor hulle situasie te sit en treur nie.

Ek dink ook in pleks daarvan om elle lange "elendige" stories te skryf op blogs van hoe min beskerming daar is vir boere op plase, kan die tyd miskien gebruik word om idees in te win oor hoe die hervestiging van witplakkerskampe voordele kan bewerkstellig en om die moraal van die mense weer op te bou deur vir hulle 'n doel te gee.

Daar gaan nie "hulp" kom van ons-almal-weet-wie nie, en ek sou nie meer energie daarop mors nie.  Die engergie kan beter benut word.

Eendrag maak mag!... ons kan mos sien dit werk by van die ander groepe.  Ons wittes se probeem is dat ons humeure te kort is en nie met ons mede wittes se rille en grille wil sit nie.

Ek verstaan ook nie, hoe 'n huis op 'n plaas in die middel van nerens is nie.. Dit is selfmoord.    Waarom kan boere nie op hulle grense aanmekaar 'n huis gaan opsit nie, so is hulle bymekaar en elkeen nog op sy eie grond of een stuk grond gebruik en al die omliggende boere bou vir hom daarop 'n huis.. bymekaar.. en ry noumaar elke dag uit na jou stuk grond toe.  Sentiment en materialisme is nou by die deur uit dit gaan oor oorlewing.

Dit is nou die tyd.  8)






Logged

Boo

  • Bravoland Burger
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 316
Re: Plaasmoorde
« Reply #54 on: December 26, 2009, 01:03:08 PM »
Vriende,

My persoonlike menings is jy kan so paraat wees soos jy wil, maar as jy volksvreemde arbeid gebruik, help dit niks.

Ben, ek deel jou sentiment van volkseie arbeid, maar daar waar dit algemene kennis is dat plaasaanvallers nie plaaswerkers is nie - waar bring dit mens?

Sal 'n hele boeregemeenskap moet oorskakel na volkseie arbeid, aangesien my buurman se arbeiders as verkenners kan optree?

As mens sukkel net om 'n boeregemeenksap te oortuig om patrollies te ry en die inisiatief te neem met plaasbeveiliging - weens die logistieke probleme - hoe gaan mens hulle oortuig om van duurder volkseie arbeid gebruik te maak?

Is die enigste oplossing dan dat die boere wat veilig wil lewe na volkstaatgroeipunte moet trek?

Is dit werklik makliker as om te mobiliseer rondom plaasveiligheid en inisiatiewe te loods soos bv. plaaslike "kommando's"?

Ek het gehoor die boere van Louis Trichardt het 'n baie goeie sisteem op die been gebring - waarom doen alle boere nie dieselfde nie?
Logged

Tam

  • Besoeker
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 3
Re: Plaasmoorde
« Reply #55 on: December 26, 2009, 01:15:02 PM »
""..hoe gaan mens hulle oortuig om van duurder volkseie arbeid gebruik te maak?"""

Die gewone skenkers aan wit plakkerskampe kan net adresverandering doen. 8)

Logged

Hektor

  • Besoeker
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 104
Re: Plaasmoorde
« Reply #56 on: December 26, 2009, 02:16:52 PM »
...

Ben, ek deel jou sentiment van volkseie arbeid, maar daar waar dit algemene kennis is dat plaasaanvallers nie plaaswerkers is nie - waar bring dit mens?
Swart plaaswerker is egter in baie gevalle die informante uit vrees of uit onkunde.
Sal 'n hele boeregemeenskap moet oorskakel na volkseie arbeid, aangesien my buurman se arbeiders as verkenners kan optree?
verkieslik.
As mens sukkel net om 'n boeregemeenksap te oortuig om patrollies te ry en die inisiatief te neem met plaasbeveiliging - weens die logistieke probleme - hoe gaan mens hulle oortuig om van duurder volkseie arbeid gebruik te maak?...
... Die regime en sy trawante doen al klaar baie oortuigingswerk. Met die regte tegnologie sal jy met minder werkers reg kom. En dit regverdig 'n duurder werker ook.

Ook die boeregemeenskap sal sy gewoontes moet verander.
Logged

Tam

  • Besoeker
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 3
Re: Plaasmoorde
« Reply #57 on: December 26, 2009, 07:46:25 PM »
...

Ben, ek deel jou sentiment van volkseie arbeid, maar daar waar dit algemene kennis is dat plaasaanvallers nie plaaswerkers is nie - waar bring dit mens?
Swart plaaswerker is egter in baie gevalle die informante uit vrees of uit onkunde.
Sal 'n hele boeregemeenskap moet oorskakel na volkseie arbeid, aangesien my buurman se arbeiders as verkenners kan optree?
verkieslik.
As mens sukkel net om 'n boeregemeenksap te oortuig om patrollies te ry en die inisiatief te neem met plaasbeveiliging - weens die logistieke probleme - hoe gaan mens hulle oortuig om van duurder volkseie arbeid gebruik te maak?...
... Die regime en sy trawante doen al klaar baie oortuigingswerk. Met die regte tegnologie sal jy met minder werkers reg kom. En dit regverdig 'n duurder werker ook.

Ook die boeregemeenskap sal sy gewoontes moet verander.

Lyk my.. Iemand hier probeer 'n masjien verkoop!...

Die volksvreemde plaaswerkers kan hoe lojaal voorkom.. maar hulle praat uit.   Sonder dat hulle dit weet "gesels" hulle van jou "set-up" en dit is waar die probleem begin.
Logged

MEERKAT

  • Bravoland Burger
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 855
Re: Plaasmoorde
« Reply #58 on: December 27, 2009, 04:49:30 AM »
Jou punt is van toepassing KB, meganisasie is n opsie in baie gevalle. In hierdie verband kan ons gaan kers opsteek in die ontwikkelde lande. Dit is duur, en verg aanvanklik baie kapitaal. Dit is egter ook teenstrydig met wetgewing t.o.v. indiensneming in hierdie werkersparadys.

Baie boere het nou n swart voorman wat saam met hulle grootgeword het in die goeie ou dae, en handhaaf n baie goeie werksverhouding met diegene. Dit is ondenkbaar vir die boer om hierdie verhouding te beeindig, want hy maak baie staat op sy voorman. Wie moet nou die plaas bestuur as n man sy jaarlikse vakansie neem? Die voorman bly op die plaas, hou self n paar beeste aan, en sy kinders is al groot. Sy vrou werk al 20 jaar vir die "miesies" in die huis, en kook sommer die kos ook. n Lekker koloniale leefstyl, is dit nie? n Simbiose van gerief vir die witman, met genoeg kos en skuiling vir die swartman om aan te teel soos konyne.

Die probleem kom nou in by die jonger konyne wat nie wil boer nie, en wat n lewenshouding het dat die lewe hulle iets skuld. Hulle pa is n bywoner, en die boer is n uitbuiter. Hulle word dan so geleer op skool, en vertel deur die regering. Dit is dus polities "korrek" om die boer as die "vark in die verhaal" te beskou. Verder is dit deel van hulle genetiese samestelling om ander te blameer vir hul tekortkominge en minderwaardighede. Hulle koppe is vrot - jy kan daar niks mee doen nie.

Dan liewer in die stad gaan werk, want die boer betaal net vir werk. In die stede gaan dit egter nie so maklik nie - werk is maar skaars, en die witman daar eis ook maar sy pond vleis as jy betaal wil word. Dit is eintlik baie lekkerder op die plaas - as jy nou net nie so hard moes werk nie. Kyk nou net hoe lekker lewe die boer!

Hierdie kinders kom kuier mos op die plaas - jy kan dit mos nie verbied nie. Hulle het daar grootgeword, en hulle ken die uitleg en toegangsroetes. Hulle ken die honde, en al die ander sekuriteitsmaatreels.

Hulle het kontak met mense wat weet hoe om n boer reg te sien. En onthou nou dat dit "polities korrek" is.
Logged
Si vis pacem - para bellum. Valere - carpe diem!

Boo

  • Bravoland Burger
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 316
Re: Plaasmoorde
« Reply #59 on: December 27, 2009, 01:29:58 PM »
Ook die boeregemeenskap sal sy gewoontes moet verander.

Dit bring my terug ook na my aanvanklike punt - as sekere boere nie die inisiatief neem met plaasbeveiliging nie, sou dit nou die oorskakeling na volkseie arbeid wees, of die ry van patrollies, of 'n kombinasie van die twee sal hulle blootgestel bly.

Sommige boergemeenskappe doen egter NIKS om hulle omstandighede aan te spreek nie...

My en Mike se argumente was dan juis dat iewers iets sal moet verander... toe was daar gesê ons blameer die boere dat hulle aangeval word... 


Logged
Pages: 1 2 [3] 4   Go Up