Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Klippie in die skoen.  (Read 7100 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig JANNEMAN

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 117
Klippie in die skoen.
« op: May 31, 2007, 11:37:12 AM »

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Klippie in die skoen.
« Antwoord #1 op: May 31, 2007, 11:48:34 AM »
Janneman,  baie dankie vir hierdie pos. Ek hoop almal lees jou pos en verstaan hoekom ons so verbete stry om die verwysings na die Buurstaat hok te slaan. Ek wil jou uitnooi om Saterdag 2 Junie 2007 by ons aan te sluit op Kraaifontein se skietbaan, sal jou graag wil ontmoet.

Groete
IG:SA Kleinbekkie
Moed Vryheid Eer

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Klippie in die skoen.
« Antwoord #2 op: May 31, 2007, 12:01:51 PM »
Gaan lees gerus onder Volksbyeenkomste by die Kaapse byeenkoms. As jy enige verdere inligting verlang, vra gerus.
Moed Vryheid Eer

Afwesig JANNEMAN

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 117
Re: Klippie in die skoen.
« Antwoord #3 op: May 31, 2007, 01:04:44 PM »

Karools

  • Gas
Re: Klippie in die skoen.
« Antwoord #4 op: August 02, 2007, 09:42:44 AM »
Ek is maar 'n eenvoudige Boer, met min geleerdheid en min geld, en daarby maar net 'n ou wat so bietjie toer deur Bravoland - en ek dank u almal vir die gasvryheid.

Klippie in my skoen: Dit is met kommer dat ek waarneem dat burgers van die staat ietwat oorhoops raak met mekaar oor geloofsake.

Kan ek my raad gee? Ons glo almal aan die Drie-Enige God. Hou dit daarby. Moet nie toelaat dat julle van mekaar wegdryf oor ander onderliggende geloofsake nie. Dit is juis hierdie gedrag wat 'n volk verskeur en verdeel.

In wese behoort 'n departement (kultuursake ? ) beheer uit te oefen oor godsdienstige aangeleenthede. Enige negatiewe verwysings na veral en in die besonder, Christen teenoor Christen, nie in Bravoland toelaatbaar mag wees nie. Verwyder sulke sinsnedes onverwyld.

Ons gaan nie mekaar oortuig nie - en die verskillende sieninge en uitgangspunte sal nie tot enige ander se oortuiging lei nie. Intussen raak ons verdeeld en begin ons handel tot nadeel van ons eie mense - alles daarvan so reg in die kraal van die liberalisme en die
anti-chris.

Plaas 'n wag voor u mond - en voor u pen!

"Broeders verdra mekaar soos Christus ons ook verdra het."

Ek vra maar net!




Karools

  • Gas
Re: Klippie in die skoen.
« Antwoord #5 op: September 14, 2007, 03:17:01 PM »
Nog 'n klippie.

Is ons besig om ietwat terug te sak in die sake van middelmatige belang terwyl die meer ernstige sake na volksvryheid ietwat in die skadu staan?

Of is ek te sensitief ?

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Klippie in die skoen.
« Antwoord #6 op: September 14, 2007, 03:36:44 PM »
Ongelukkig moet ek erken, ek voel dieselfde. . .

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Klippie in die skoen.
« Antwoord #7 op: September 14, 2007, 04:10:10 PM »
Nou wat stel julle voor doen ons?

jeug

  • Gas
Re: Klippie in die skoen.
« Antwoord #8 op: September 15, 2007, 06:57:37 AM »
ASP
Miskien kan ons die verskillende Dept. een vir een vat, probleemstelling, en oplossings vind - daar is nie oplossings vir elke probleem nie - altans nie dadelik nie.

Kom ons kyk ook na nuwe dimensies wat Bravoland kan betree

Kom ons maak hierdie dimensies vas as beleid of standpunte

Ons vryheid staan voorop

Afwesig Nantes

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 333
Re: Klippie in die skoen.
« Antwoord #9 op: September 16, 2007, 09:56:20 PM »
Ek het ook agter gekom dat dit moeilik is om die klomp Bravolnders aan die gesels te kry oor 'n onderwerp, dit gesien by Justisie en by Beveiliging.

Lyk my die Bravolanders raak gou verveeld? :)

Groete
VRYHEID MY STREWE!

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Klippie in die skoen.
« Antwoord #10 op: September 16, 2007, 10:36:22 PM »
Ek kry ook daardie indruk. Baie mense skree vir meer doen en minder praat, maar as dit op die aksie self kom, is daar niemand of baie min teenwoordiges.
Moed Vryheid Eer

Karools

  • Gas
Re: Klippie in die skoen.
« Antwoord #11 op: September 28, 2007, 11:19:12 AM »
klippie in die skoen - niks ernstig nie, maar soos wat sulke klippies maar maak - dit pla gedurig.

Is die advertensies soos dit nou daar is, betaalde advertensies en goedgekeurdes.

Ek gril 'n bietjie vir van hulle.

Of is ek nou outyds?


Stoetbul

  • Gas
Re: Klippie in die skoen.
« Antwoord #12 op: September 28, 2007, 11:23:22 AM »
Karools ek gril ook vir veral van daai google adds

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Re: Klippie in die skoen.
« Antwoord #13 op: September 28, 2007, 11:32:14 AM »
Karools en Stoetbul.

Ek dink die meeste voel soos julle oor sommige van die advertensies. Hierdie moet asseblief gesien word as 'n toets. Die idee is om te begin (deur advertensies soos die) fondse te in vir Bravoland. Op die stadium dra een persoon die kostes van die web, 'n ander die kostes van Radio Bravo.

Die advertensies werk so dat daar geld betaal word elke keer as iemand op die skakel kliek.. Dit is so dat dit in 'n mate volksvreemde advertensies is. Ons poog om adverteerders te kry (wat eerstens hul kan vereenselwig met Bravo en tweedens ons mense ondersteun dmv dienslewering, produkte ens.)

Een van my take as "bemarkingshoof" sal dan ook insluit die in van fondse dmv bemarking. Ek was vir 'n wyle in die buiteland en het GEEN aandag kon gee aan die belangrike take nie. Sakkie het die voortou geneem om solank te begin.

Hou gerus hierdie spasie dop.........  dit verander binnekort tot voordeel van Bravo

Groete
Cois

Afwesig Basjan

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 258
Re: Klippie in die skoen.
« Antwoord #14 op: September 28, 2007, 11:36:21 AM »
Die een van lovecalculator.com moet nie toe ge laat word nie want hulle is skelm.

Stoetbul

  • Gas
Re: Klippie in die skoen.
« Antwoord #15 op: September 28, 2007, 11:38:57 AM »
Cois,

Ek weet advertensies is nodig vir inkomste, so dit word by my gesien as 'n positiewe punt.  En ek weet dat die advertensie ding nog rukkie gaan vat voor dit goed gaan lyk.

Maar sien my kritiek as opbou van die advertensie skakels eerder as afbrekend.  As daar 'n advertensie op 'n blad is wat noggal grillerig is kan dit bravo meer skade doen as goed.  Onthou dit is Christelike Boere Afrikaners wat ons hier wil he.

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Re: Klippie in die skoen.
« Antwoord #16 op: September 28, 2007, 11:53:12 AM »
Lol  Stoet

In my boekie is kritiek altyd opbouend - hoe negatief dit ook al mag wees. Ek stem saam die onderste advertensie toon daardie lang vingernaels en dit lyk demonies...

Afwesig Aster

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 967
Re: Klippie in die skoen.
« Antwoord #17 op: September 28, 2007, 12:41:51 PM »
Hier volg my kritiek...
Bravoland staan vir Afrikaans, Christenskap en Boere tradisies.
Net omdat daar nou geld gemaak kan word uit mense wat nie aan Bravoland kriteria voldoen nie, word dit toegelaat. Bietjie dubbel staandaarde, volgens my.

My voorstel is om advertensies op te sit wat hulle met Bravoland kan vereenselwig.
Moenie dat geld ons verblind en hinder op die pad van voort bestaan nie.

Karools

  • Gas
Re: Klippie in die skoen.
« Antwoord #18 op: September 28, 2007, 01:55:16 PM »
Aster, ek stem saam - en dankie vir die ondersteuning. Ons wil ons nie skaam as besoekers hier aandoen en ons sit met "vreemde winkels" in ons omgewing nie.

Karools

  • Gas
Re: Klippie in die skoen.
« Antwoord #19 op: September 28, 2007, 02:42:07 PM »
Kom ons doen dit die Bravoland manier, almal vertel hoe hulle voel en die meerderheid bepaal. Erskomende Maandag verander ek volgens die uitslag van die meningspeiling.
Ons is reg!

Dankie Sakkie - dit is hoe Bravolanders maak.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal