Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Gedagte van die dag  (Read 15776 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Gedagte van die dag
« op: December 31, 2008, 06:24:57 PM »
My seun, pasop vir twis
jaag liewer weg op 'n galop
maar as 'n swernoot jou die eerste skop
neuk hom dan eenmaal terdeë op
dat hy vir jou na dese sal pas-op!

Sagmoedige Neelsie

Afwesig Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1924
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Insake: Gedagte van die dag
« Antwoord #1 op: December 31, 2008, 08:07:49 PM »
Ek was vandag verveeld by die huis op die plaas, toe vaar ek eers in my ma se boekrak in. Die een ding wat my aandag getrek het was die volgende:

"As die harde kern van die strydbare mense nie meer in die volk bestaan nie, sterf so 'n volk. Dit is 'n stadige dood. Die volk verdwyn nie oornag nie, maar verloor sy aard en sy bindkrag. Sy mense soek aansluiting elders."

Mnr. Jaap Marais, Die Afrikaner, 27 November 1970

Dit is vir my so tipies wat vandag gebeur. Ek en my oupa was weer op Oukersaand in 'n onderonsie oor wat ons doel nou eintlik is en wat ons nou eintlik in al die jare bereik het. Maar daar is mense soos ons nodig om die vlam van nasionalisme aan die gang te hou, al doen ons min en al bereik ons min, ons is besig om die volk wakker te maak! Ons is steeds 'n mag om mee rekening te hou.

Die NP (ironies genoeg) probeer nog al die jare om die nasionaliste uit te doof, maar hulle kon dit nog nooit regkry nie. EN DIS HOE DIT GAAN BLY!!!
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Insake: Gedagte van die dag
« Antwoord #2 op: December 31, 2008, 08:36:57 PM »
Nasionalisme is onsterflik - behalwe as die harde kern van die volk anders besluit!

Die Triomf van nasionalisme is nie noodwendig gesetel in die algehele oorwinning oor teenstanders nie, maar juis daarin dat die vlam van hoop brandend bly - veral as daardie hoop geanker word in die ideaal om vryheid te verwerf.

Dit is en bly die verantwoordelikheid van elke geslag om sy waardes te bepaal want dit word ook die bepalende faktor vir die voortbestaan van n volk en sy ideale.

Mag Bravolanders deel wees van daardie kern wat sy volk se ideale lewendigg en brandende sal laat voortleef - om dit ook oor te dra aan die geslagte wat kom, en dit so te doen dat dit tekenend sal wees in die gees van die Gelofte van Bloedrivier
Kennis is mag

Sanderis

  • Gas
Insake: Gedagte van die dag
« Antwoord #3 op: January 01, 2009, 12:21:18 AM »
"Op 'n berg in die nag... lê ons in donker en wag
In die modder en bloed lê ek, koud streepsak en reën kleef teen my
En my huis en my plaas tot kole verbrand sodat hul ons kan vang
Maar daai vlamme en vuur brand nou diep Diep binne my.
"

Bok van Blerk - Deel van De LaRey(ongelukkig nie alles nie aangesien dit kopiereg het)

Afwesig MEERKAT

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 902
Insake: Gedagte van die dag
« Antwoord #4 op: January 01, 2009, 08:43:40 AM »
Hulle dink dis verby.........
Maar die hart van n Boer.......
Si vis pacem - para bellum. Valere - carpe diem!

Afwesig Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1924
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Insake: Gedagte van die dag
« Antwoord #5 op: January 01, 2009, 08:59:42 AM »
L'e dieper en wyer
Hulle sal dit nog sien!
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Gedagte van die dag
« Antwoord #6 op: January 02, 2009, 10:17:58 AM »
....'n handjie van ons teen 'n hele groot mag......

..... 'n nasie WAT WEER OP SAL STAAN.....
Moed Vryheid Eer

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Gedagte van die dag
« Antwoord #7 op: January 03, 2009, 07:11:50 PM »
    Die meerderheid is reg, die minderheid opreg.
    ~ C.J. Langenhoven

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Gedagte van die dag
« Antwoord #8 op: January 03, 2009, 07:16:49 PM »
    "Ek is 'n Afrikaner!"
    So staan Hollanders, Duitsers en Franse saam
    met die hiergeborenes onder daardie naam.
    ~ D.J. Opperman

    - 1956

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Insake: Gedagte van die dag
« Antwoord #9 op: January 04, 2009, 05:48:24 AM »
More vriende - rustige rusdag vir julle.

Miskien moet die waarhede hierbo geskryf, n meer prominente plek kry op die forum, dit is tydlose waarheid.
Kennis is mag

Afwesig Francois Coetzee

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 77
  • Invictus
Insake: Gedagte van die dag
« Antwoord #10 op: January 05, 2009, 01:31:57 AM »
Dalk mag vele van ons hieruit moed put as dit lyk of dinge nie volgens voorafopgestelde planne verloop nie...

Gen. Douglas MacArthur het die volgende gesê:

"We are not retreating - we are advancing in another Direction."

Maak soos die propagandamasjienerie van die 21ste eeu - sit jou eie spin op...

Die PERSEPSIE bepaal oorwegend die uitkoms!

Vriendelike groete

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Gedagte van die dag
« Antwoord #11 op: January 05, 2009, 12:06:11 PM »
Soms staan ons in ons eie skaduwee en wonder dan hoekom is dit so donker.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Gedagte van die dag
« Antwoord #12 op: January 06, 2009, 10:19:30 AM »
    Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.
    ~ Christiaan de Wet

    - tydens die begrafnis van MT Steyn, 3 Desember 1916

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Gedagte van die dag
« Antwoord #13 op: January 07, 2009, 09:43:33 AM »
Ek sien in die toekoms dat my volk nie bestem is om te sterwe nie. Ek sien my volk met so 'n geskiedenis agter die rug deur God bestem tot 'n groot volk."

Christiaan de Wet
Klipfontein 1920

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Gedagte van die dag
« Antwoord #14 op: January 07, 2009, 09:55:03 AM »
Geen neutraliteit is moontlik by die Afrikanervolk nie, 'n Afrikaner is of vir ons of teen ons.

Christiaan de Wet
(Aangehaal deur Eric Rosenthal in Generaal Christiaan de Wet)

Sanderis

  • Gas
Insake: Gedagte van die dag
« Antwoord #15 op: January 07, 2009, 08:49:25 PM »
"Dit is hoe jy dink ,
wat my siel laat verdrink"
Shine 4 ( Engelse groep wat Afrikaanse musiek speel ? Tye van verandering is hier ; of is dit hul gewoonte ? Ek weet bitter min van Afrikaanse musiek)

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Insake: Gedagte van die dag
« Antwoord #16 op: January 07, 2009, 10:11:57 PM »
Die krag van vriendskap is wonderlik.  Vriende is daar om jou by te staan deur dik en dun.  Soms gaan dit maar bietjie swaar.  Dis hoe ek dit vanaand beleef.
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Gedagte van die dag
« Antwoord #17 op: January 08, 2009, 10:16:12 AM »
Ek wou liewer tien by my hê wat wil veg, as honderd onwillige.

Christiaan de Wet

Afwesig Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1924
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Insake: Gedagte van die dag
« Antwoord #18 op: January 08, 2009, 10:21:16 AM »
Vrees eerder 'n honderd skape wat deur 'n leeu gelei word, as 'n honderd leeus wat deur 'n skaap gelei word.

(Ek weet nie wie die outeur is nie.)
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Gedagte van die dag
« Antwoord #19 op: January 08, 2009, 03:00:34 PM »
Lyk my hier is nog iemand wat die Afrikaner Kultuurdagboek bestudeer  ;)
Moed Vryheid Eer


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal