Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Internet bankdiens  (Read 3641 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Internet bankdiens
« op: January 14, 2009, 11:39:10 AM »
Ek wil graag van die mense hoor wat van die internet gebruik maak om banksake te doen hoe veilig en betroubaar dit werklik is. 

Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Internet bankdiens
« Antwoord #1 op: January 14, 2009, 11:40:59 AM »
Ek maak al die afgelope vyf jaar gebruik van internet bankdienste en het nog nooit probleme ondervind nie.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1924
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Insake: Internet bankdiens
« Antwoord #2 op: January 14, 2009, 11:46:16 AM »
Ek wil net dit wat KB sê beaam. Ek het ook nog nooit enige probleme gehad nie, dit verhoog net jou bankkoste met 'n hele paar rand, want buiten jou bankkoste moet jy nog vir internet bankdienste ook betaal, so as jy daardie sommetjie maak, dan is dit nogal duur.

Ek weet nie of dit regtig die moeite werd sal wees terwyl jy nog 'n student is nie, maar dit is baie gerieflik. Ek hou nie daarvan om in rye te staan by die bank nie.
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Internet bankdiens
« Antwoord #3 op: January 14, 2009, 11:58:47 AM »
Ek het 'n tjekrekening by Nedbank, wat my R85 per maand kos met internetbankdienste ingesluit. Ek weet nie wat hulle dit noem nie, maar ek dink daar is al heelwat banke wat so 'n sisteem het.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3196
Insake: Internet bankdiens
« Antwoord #4 op: January 14, 2009, 12:06:41 PM »
My internet bankdienste by ABSA is by my maandelikse pakket ingesluit.

Internet bankdienste is baie veilig solank jy die volgende belangrike punte onthou

 - Moet nooit op enige e-pos in verband met jou internet bank reageer nie, al lyk dit presies soos jou bank se webwerf
- Moet nie jou internet bankdienste by internet kafees doen nie
- Hou jou wagwoords ens geheim

Daar is nog 'n paar ander veiligheidsmatreëls, maar hierdie is vir my die belangrikste.
VOEL TUIS

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Insake: Internet bankdiens
« Antwoord #5 op: January 14, 2009, 03:11:15 PM »
Al hoekom ek wou weet is omdat FNB R6.50 per transaksie is en geen maandelikse fooi is nie.
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Internet bankdiens
« Antwoord #6 op: January 14, 2009, 07:42:26 PM »
Daar mag dalk binnekort 'n veilige volkseie alternatief wees. Ek hou julle op hoogte so dra ek meer weet.

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Insake: Internet bankdiens
« Antwoord #7 op: January 14, 2009, 10:55:29 PM »
SP. Dit sal beter wees want dan is dit nie die vyand wat my transaksie fooie kry nie.  Ek sal beter voel as die fooi vir 'n volksorganisasie gaan, veral as 'n klein persentasie vir 'n volkseie organisasie soos dalk Volkshulp 2000 gaan of dalk kan die klein persentasietjie eerder vir vir behoud van Afrikaner terreine soos Bloedrivier, Majuba of selfs Paardekraal gaan.

Ek sien 'n deelvan FNB se transaksie fooie gaan blykbaar vir die gidshond vereniging. 
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Sanderis

  • Gas
Insake: Internet bankdiens
« Antwoord #8 op: January 15, 2009, 04:30:55 AM »
Daar mag dalk binnekort 'n veilige volkseie alternatief wees. Ek hou julle op hoogte so dra ek meer weet.

Dit sal wonderlik wees.

Afwesig Sannie van der Walt

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1131
Insake: Internet bankdiens
« Antwoord #9 op: January 15, 2009, 05:08:52 PM »
Ben

Dit sal voorwaar wonderlik wees.
Ons volk is in die wêreld voëlvry verklaar. . . (DJ Opperman)


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal