Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Ek is dankbaar teenoor God en my Volk...  (Read 1097 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Wilna de Wet

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 357
  • "Fear, the thief of Dreams"
Ek is dankbaar teenoor God en my Volk...
« op: January 19, 2009, 08:10:46 AM »
 ;D
Ek het diep dankbaarheid in my gemoed vanoggend, teenoor ons Hemelse Vader, en teenoor my Volksgenote!
Ons het genoeg geld ingesamel gekry om my kleinseun, Leander, Poland toe te stuur.  Hulle vertrek 31 Januarie, land die 1ste Februarie, en die eerste ogie word op 2 Februarie reeds geopereer.
Nou het ek net jul gebede nodig!  My knieë is al lam, maar ek sal nooit ophou om daarop af te sak en te vra vir Hulp nie.  Al my gebede is verhoor, en ek is dankbaar dat hy vir die eerste keer in 3 jaar sy mammie se gesig sal kan sien.

Dankie mense vir al julle bystand en bemoediging sover.  My kleinseun is op pad om te kan sien, nie veel volgens die chirurg nie, maar in God se hande is NIKS onmoontlik nie.  Ek is BAIE positief dat hy 100% sal kan sien.

Groete in Christus!
Vir God die Vader, die Seun, en die Heilige Gees.

Afwesig Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1924
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Insake: Ek is dankbaar teenoor God en my Volk...
« Antwoord #1 op: January 19, 2009, 08:16:17 AM »
More Wilna,

Ek is regtig baie bly vir julle. Ek het gister die beriggie in die Rapport ook gesien.

http://www.news24.com/Rapport/Suid-Afrika/0,,752-2460_2454868,00.html

Ons sal vir julle duim vashou en bid dat die operasie 'n groot sukses is.

Baie sterkte vir die tyd wat voorlê.
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Ek is dankbaar teenoor God en my Volk...
« Antwoord #2 op: January 19, 2009, 08:26:41 AM »
Hallo Wilna

Ek bid nog al die pad vir julle. Sterkte!!
Moed Vryheid Eer

Afwesig Danie Theron

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 184
  • Verkenner
Insake: Ek is dankbaar teenoor God en my Volk...
« Antwoord #3 op: January 19, 2009, 09:40:52 AM »
Wilna.

Baie sterkte en seen.

Groete.
DT


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal