Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Voorstelle  (Read 1314 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Sanderis

  • Gas
Voorstelle
« op: January 24, 2009, 01:32:50 PM »
Is dit moontlik om 'n skakel na VVK op die voorblad te plaas ?

Sanderis

  • Gas
Insake: Voorstelle
« Antwoord #1 op: February 10, 2009, 08:50:40 AM »
Is dit moontlik om 'n skakel na Oranje Sakekamers op die voorblad te plaas ?

Sanderis

  • Gas
Re: Voorstelle
« Antwoord #2 op: May 11, 2011, 10:21:23 PM »
As ons probleme ignoreer, verdwyn dit dalk?
Woen 11 Mei 2011, 09:46       

Vanoggend se berig oor 'n verdoemende verslag wat handel oor die gevolge van swak munisipale bestuur het my ernstig aan die dink gesit.

 

Dié verslag het glo ’n beroering veroorsaak omdat dit die ware stand van plaaslike regering en ongerymdhede met tenders blootlê.

 

En die regering se reaksie daarop? "Kom ons ignoreer dit."

 

Om dit nog erger te maak is daar besluit om die bevindinge te “herverpak”. Met ander woorde, een of ander "spin doctor" gaan die verslag oorskryf en dit laat klink of ons besig is om die geveg teen korrupsie te wen. Is so iets dan nie self 'n korrupte daad nie?

 

Wat is die sin daarin om ons probleme te ignoreer, of verslae te verander wanneer die waarheid nie so goed lyk nie. Met so 'n benadering gaan ons mos nooit ons probleme oplos nie!

 

Ware leiers takel die probleme waarvoor hulle te staan kom. Hulle ignoreer dit nie en pas nie die waarheid aan om hulleself beter te laat lyk nie! Hoe meer ek daaraan dink, hoe duideliker word dit vir my: Ons het 'n groot tekort aan ware leiers in ons land!

http://blogs.nuus24.com/DuanD/as-ons-probleme-ignoreer-verdwyn-dit-dalk


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal