Skrywer Onderwerp: Volksmoord  (Read 33576 times)

0 Lede en 2 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Volksmoord
« Antwoord #40 op: July 13, 2009, 08:03:30 AM »
Wat my opgeval het van die verhaal is die dogter van die van den Berg's se van; "Theologo". Beteken dit sy is met 'n volksvreemde getroud?

Die plaashuis wat gebrand en plunder word herinner sterk aan die verskroeide aarde van die tweede vryheidsoorlog.

Afwesig Werner Smook

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 1112
  • Verkenner
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2144
Re: Volksmoord
« Antwoord #42 op: July 21, 2009, 06:44:14 PM »
Wat my opgeval het van die verhaal is die dogter van die van den Berg's se van; "Theologo". Beteken dit sy is met 'n volksvreemde getroud?

Die plaashuis wat gebrand en plunder word herinner sterk aan die verskroeide aarde van die tweede vryheidsoorlog.

Sover my kennis strek is "Theologo" 'n Griekse van!
Ons Sal!!!

Afwesig Werner Smook

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Re: Volksmoord
« Antwoord #43 op: July 23, 2009, 11:35:46 AM »
Hoewel nie geslaagd nie, kan dit wel as pogings beskou word om 'n "bydrae" te lewer tot die NSA-volksmoord.

Ditsem Vrystaat berig:

---------------------------------------

Nog ‘n man van Kroonstad trompop geskiet:

 Op die hakke van die 69-jarige boer naby Kroonstad, mnr. Louis Boshoff, wat vroeër vandeesmaand trompop in sy plaashuis deur inbrekers van agter deur sy organe geskiet is en steeds veg vir sy lewe in die intensiewe eenheid van Kroon Hospitaal, is mnr. Lammie Lammerding (62) eergister blatant in sy huis in Wilgenhof, Kroonstad, deur inbrekers verras en in die maag geskiet. Hy is ook in Kroon Hospitaal opgeneem. ‘n Deel van sy dikderm is verwyder, maar die koeël is steeds in sy liggaam op ‘n plek waar soveel senuwees is dat die dokters dit vireers laat.
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan


Afwesig Werner Smook

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Re: Volksmoord
« Antwoord #45 op: July 31, 2009, 09:30:49 PM »
Nog 'n Kleinhoewe bewoner van die Byenespoort gebied naby Cullinan is wreed vermoor en sy vrou wat moeilik loop is vasgebind.
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Werner Smook

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Re: Volksmoord
« Antwoord #46 op: August 02, 2009, 01:40:48 PM »
Die inligting op hierdie blad kan as 'n goeie wegspringpunt gebruik word.

http://censorbugbear-reports.blogspot.com/2009/07/alphabetic-name-list-murders-attacks-on_1173.html
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Werner Smook

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Re: Volksmoord
« Antwoord #47 op: August 02, 2009, 01:42:05 PM »
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2144
Re: Volksmoord
« Antwoord #48 op: August 20, 2009, 11:51:46 PM »
'Meer boere op plase vermoor as in dié oorloë’

Meer boere het die afgelope 16 jaar in plaasmoorde in Suid-Afrika gesterf as die algehele getal boere wat gedurende die destydse Mau-Mau-opstand in Kenia en die oorloë in Mosambiek, Rhodesië (Zimbabwe), Angola en Suidwes-Afrika (Namibië) dood is.

So het genl.maj. Chris van Zyl, ’n assistent-hoofbestuurder van die landbou-organisasie TLU SA, gister op ’n eiendomsregkonferensie van dié organisasie in Pretoria gesê.

Van Zyl het gesê volgens inligting tot hul beskikking het 1 127 mense sedert 1993 in altesame 1 864 “aangemelde plaasaanvalle” gesterf.

Hoewel daar die laaste tyd ’n afname in plaasaanvalle was, het die wreedheid daarvan toegeneem.

“Die brutaliteit wat met plaasaanvalle in Suid-Afrika gepaardgaan, is ongekend op ander plekke in die wêreld. Daarom is dit vir my onverklaarbaar dat daar nie in die buiteland baie oor die plaasmoorde in Suid-Afrika berig word nie,” het Van Zyl gesê.

“Vir elke plaasmoord wat plaasvind, is daar 12 of 13 plaasaanvalle.

“Bykans 78% van dié aanvalle word uitgevoer deur vreemdelinge. Die aanvallers is selde oudstryders, maar gewoonlik mense van tussen 22 en 28 jaar,” het Van Zyl gesê.

Daar is ook ’n verband tussen landelike misdaad en grond.

Navorsing het volgens hom bewys dit neem tot agt jaar om die plaas van ’n vermoorde produktiewe boer weer op dieselfde vlak te kry as voor die moord.

http://www.beeld.com/Content/Suid-Afrika/Nuus/1928/ac15fafbd4704f19b5c7db6be97c5712/20-08-2009%2011-08/Meer_boere_op_plase_vermoor_as_in_di%C3%A9_oorlo%C3%AB%E2%80%99
Ons Sal!!!

Afwesig Samantha

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 4
Re: Volksmoord
« Antwoord #49 op: August 21, 2009, 08:38:05 AM »
Dit is hartseer om ons mense so te sien doodgaan.  Ek het vandag ook 'n berrig gelees van die Bernadine-saak waar die taxi bestuurder oor die skoolmeisie gery het. Dit is so hartseer. Onskuldige mense gaan dood op hierdie wrede maniere.

Afwesig Werner Smook

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Re: Volksmoord
« Antwoord #50 op: August 26, 2009, 12:26:04 PM »
Ek kry nie meer inligting oor die moord op mnr. Willem Lottery van die Kameeldrif omgewing nie.  Dit wil voorkom of die voorval net verswyg word?

Of mis ek net weer alles?

Klankbane aangeheg:

Nuusberig oor voorval

en

Onderhoud met vermoorde se seun
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1481
Re: Volksmoord
« Antwoord #51 op: August 26, 2009, 02:07:45 PM »
Ek is seker Henk sal jou kan help.
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Volksmoord
« Antwoord #52 op: August 26, 2009, 03:00:14 PM »
Smook,

Is jy seker oor die spelling van daardie van?

Afwesig Werner Smook

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Re: Volksmoord
« Antwoord #53 op: August 26, 2009, 03:22:40 PM »
Ek sien ek het die wragties mis "gegoogle".  Ek weet nie wat die kans is dat die berig verskyn het nadat ek "gegoogle" het nie?

http://www.beeld.com/Content/Suid-Afrika/Nuus/1928/8688f56172b5425aab53220ea92701af/26-08-2009%2012-08/Rowers_skop,_slaan_man_dood
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners

Afwesig Werner Smook

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Re: Volksmoord
« Antwoord #55 op: August 26, 2009, 09:11:31 PM »
Het hom geboekmerk SP  ;)
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Werner Smook

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 1112
  • Verkenner
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Werner Smook

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Re: Volksmoord
« Antwoord #57 op: September 01, 2009, 07:56:10 PM »
‘Lekker!’ sê rower nadat hy man skiet

2009-09-01 00:53

Virginia Keppler

“Lekker!”

So het ’n rower eergistermiddag laggend vir ’n 62-jarige man van Villieria in Pretoria gesê nadat hy hom geskiet het.

Mnr. August Schäfer (62) en sy vrou, Hannetjie (62), is eergistermiddag om 17:30 tuis deur drie gewapende rowers oorval.

Hy het op ’n stoel by die agterdeur gesit en vrugte vir konfyt prik, terwyl sy vrou in hul kleinseun, Stanley Naudé (23), se kamer gelê het.

Naudé het gesê volgens sy
oupa het die rowers ’n rewolwer teen sy mond gedruk en gesê hy moet stilbly. “Twee het hom aan elke arm gegryp, terwyl ’n derde een by die huis ingegaan het. Hy het verby my kamer waar my ouma gelê het na die hoofslaapkamer gestap,” het hy gesê.

Mev. Schäfer het gesê sy het opgestaan toe sy ’n geskuif van voete buite hoor.

“Toe ek deur die venster kyk, het ek die twee mans aan elk van my man se sye gesien.

“?Asseblief, los my man! Moet hom nie skiet nie!” het sy vir die rowers geskreeu.

“Maar dit het hulle nie gekeer nie, want die volgende oomblik het hulle hom voor my oë geskiet. Ek het nog die vuurwapen se blou vlam gesien,” het sy huilend vertel.

Mnr. Schäfer is in die linkersy gewond. Die koeël het sy regterheup gebreek en sy blindederm, dunderm en dikderm deurboor.

“Ek het daarna ses keer 0?10111 probeer bel, maar kon nie deurkom nie. My buurvrou het later deurgekom en die polisie ontbied,” het mev. Shäfer gesê. Sy het gesê die polisie het eers ’n driekwartier later opgedaag.

“Ek het by my man gekniel en gesien hoe die bloed by sy mond uitborrel. Ek het die hele tyd vir hom gesê hy moenie doodgaan en my alleen los nie.”

Naudé, wat kort ná die voorval by die huis opgedaag het, het sy oupa op sy sy gedraai sodat die bloed uit sy mond kon loop. “Daarna het ek hom die hele tyd wakker probeer hou. Ek het gevoel hoe my oupa se hande koud raak,” het ’n steeds geskokte Naudé gesê.

Mnr. Schäfer word tans in die Steve Biko-hospitaal behandel waar hy in ’n ernstige toestand is.

Mnr. Cecil Naudé, die egpaar se seun, het gesê die rowers het gevlug met net sy ma se handsak. Haar rybewys, identiteitsdokument en bankkaart was daarin.

Volgens mev. Schäfer het die rowers ook iets in hul hond se gesig gespuit, want hy het daarna aanhoudend genies en geproes.
Me. Aveline Hardaker, polisiewoordvoerder, het gesê die polisie ondersoek ’n klag van huisroof en poging tot moord. 


http://www.beeld.com/Content/Suid-Afrika/Nuus/1928/ba1500b8b0d044da8d3892fe2a7c53ed/01-09-2009%2012-09/%E2%80%98Lekker!%E2%80%99_s%C3%AA_rower_nadat_hy_man_skiet
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig MEERKAT

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 902
Re: Volksmoord
« Antwoord #58 op: September 01, 2009, 09:41:31 PM »
Doodstraf
Si vis pacem - para bellum. Valere - carpe diem!

Afwesig RiaanvS

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 63
Re: Volksmoord
« Antwoord #59 op: September 01, 2009, 10:35:45 PM »
Doodstraf

Nie hierdie  patetiese regering nie.  Wat van "Burgerlike doodstraf"? As 'n mens net die barbare kon vang!
"Die land is nie meer myne nie; my volk is doodgestry" - C Louis Leipoldt


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal