Daar is baie van ons volkseie wat oorsee gaan skoolhou het, wat alte graag sal wil terugkom. Indien daar meer CVO skole ontstaan, is ek seker is hulle hier! My een suster gee skool oorsee en sal graag wil terugkeer. My ander suster het 'n woning naby 'n CVO skool te koop. Sy koop en verkoop wonings vir 'n lewe. Sy het ook 'n woning in 'n privaat dorp vir diegene wat tussen volkgenote wil woon.
Groete
Waterfontein