Skrywer Onderwerp: Tye gaan beslis baie moeilik word.  (Read 1497 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig zappy

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 14
Tye gaan beslis baie moeilik word.
« op: February 20, 2009, 03:59:11 PM »
Boeretrooskoerant will graag u almal voorberei op die tye wat voor die deur vir ons volk en mense is.

Geweldige swak ekonomiese toestande - soos wat u nog nooit geken het nie.

'n Nuwe wereld orde wat aan die bewind kom met geweldige verskuilde motiewe is reeds beplan en sal binnekort sy tentoonstelling bewerkstellig.

Diskriminasie en geweld teen ons mense sal meer hewig word en misdaad sal onkeerbaar raak met die onvermoe van n lamsakkige regime .

U moet besef - ons lewe in die pylvak van die laaste tye - wees goed vir die wie jy lief het - vermy konfrontasie en onttrek eerder as om deel te word.

Reik uit na die minder gegoede afrikaner en maak seker dat ons volksmoraal hoog bly.

Ons as boervolk besef nie die ernstigheid waarmee ons eenwording moet nastreef nie - politiek sal ons nie bind nie, eerder geloof en beginsels.

Ons was nooit n hoogmoedige en verbelerige volk nie, daardie narsistiese eienskappe wat vandag toon hoort nie onder ons mense nie.

Besoek ( google of yahoo ) gerus Boeretrooskoerant en raak ingelig.

Uitnodiging ...Stuur n epos na boeretrooskoerant@mail.com en deel nuus vir plasing met ons.

Ons werk saam met alle pro-boer organisasies.

Afwesig zappy

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 14
Re: Tye gaan beslis baie moeilik word.
« Antwoord #1 op: August 13, 2009, 08:20:39 PM »
Boeretrooskoerant , Ondersoek asseblief die moontlikhede van eie vlooimarkte.

Ons dink daar is groot potensiaal daarin en werksgeleentheid vir baie van ons mense.

Sulke flooimarkte kan op hoof sentras en op die platteland geskep word.

Raak betrokke en maak die ding werk !  ;D

Afwesig Jankejan

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 231
Re: Tye gaan beslis baie moeilik word.
« Antwoord #2 op: August 13, 2009, 08:25:24 PM »
...en onttrek eerder as om deel te word.

En dit is presies wat ons volk op die ou end finaal tot 'n val sal bring- as elkeen maar net in sy doppie kruip en nie deel van die oplossing wil word nie.
Apartheid is Liefde

Sanderis

  • Gas
Re: Tye gaan beslis baie moeilik word.
« Antwoord #3 op: August 14, 2009, 07:33:31 PM »
...en onttrek eerder as om deel te word.

En dit is presies wat ons volk op die ou end finaal tot 'n val sal bring- as elkeen maar net in sy doppie kruip en nie deel van die oplossing wil word nie.


U moet besef - ons lewe in die pylvak van die laaste tye - wees goed vir die wie jy lief het - vermy konfrontasie en onttrek eerder as om deel te word.


Ek dink die kernwoord is konfrontasie , die vraag is WAT? definieer jy as konfrontasie ?

Sanderis

  • Gas
Re: Tye gaan beslis baie moeilik word.
« Antwoord #4 op: August 15, 2009, 08:02:56 AM »
Die vraag is ook hoe kan onttrek gedefinieer word .
Onttrek van wat na wat ? En indien onttrekking plaasvind sal hergroepering 'n opsie wees ?
Ek dink dit is genoeg vrae vir eers .


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal