Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Lochvaal Deurgangshuis - Help asb  (Read 6926 times)

0 Lede en 2 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 563
  • Verkenner
Insake: Lochvaal Deurgangshuis - Help asb
« Antwoord #60 op: April 06, 2009, 08:03:47 PM »
... en dan is daar die heel kleintjies:


Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 563
  • Verkenner
Insake: Lochvaal Deurgangshuis - Help asb
« Antwoord #61 op: April 06, 2009, 08:07:58 PM »
... en die oudste inwoner. Tannie Sarie is al 76 jaar oud. Op die eerste foto groet die Bravolanders - Wilco en Viki - vir tannie Sarie.

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 563
  • Verkenner
Insake: Lochvaal Deurgangshuis - Help asb
« Antwoord #62 op: April 06, 2009, 08:15:05 PM »
Hier is die mense wat Lochvaal so goed bestuur. In die hoek, met die groen tassie is tannie Sally en regs voor in die foto is twee lede van haar span. Hulle is besig om die bestuurs taak by tannie Sally oor te neem.


Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Insake: Lochvaal Deurgangshuis - Help asb
« Antwoord #63 op: April 06, 2009, 08:15:57 PM »
Ek is terug in Bravoland - dankie Sjarko en Viki vir pragtige werk
Kennis is mag

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 563
  • Verkenner
Insake: Lochvaal Deurgangshuis - Help asb
« Antwoord #64 op: April 06, 2009, 08:23:28 PM »
Dan laastens. Daar was 'n lawwe voorstel gemaak dat en my gesin ook afgeneem word. (Dat 'n mens nou so 'n mooi foto verslag op so 'n anti-klimaks moet afeindig)  ;)

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Insake: Lochvaal Deurgangshuis - Help asb
« Antwoord #65 op: April 06, 2009, 08:25:57 PM »
Sjarko, niks laf nie, dis 'n mooi gesin !
Kennis is mag

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 563
  • Verkenner
Insake: Lochvaal Deurgangshuis - Help asb
« Antwoord #66 op: April 06, 2009, 08:27:28 PM »
Dankie Oom Clem. Dit is altyd 'n eer en voorreg vir my om my beskeie deel te kan bydra om my naaste, wat nie so bevoorreg is soos ek nie, te kan help. Ek doen dit graag.

Op kantoor Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1924
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Insake: Lochvaal Deurgangshuis - Help asb
« Antwoord #67 op: April 06, 2009, 08:41:00 PM »
Sjarko en gesin, Viki en Wilco, baie dankie vir die moeite en die goeie werk wat julle gedoen het, ons waardeer dit opreg!
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Sannie van der Walt

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1131
Insake: Lochvaal Deurgangshuis - Help asb
« Antwoord #68 op: April 07, 2009, 04:47:02 PM »
Sjarko, Viki en Wilco - Baie dankie vir julle goeie werk.
Ons volk is in die wêreld voëlvry verklaar. . . (DJ Opperman)

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Lochvaal Deurgangshuis - Help asb
« Antwoord #69 op: April 07, 2009, 04:52:20 PM »
Baie dankie julle en wel gedaan!!

Dankie ook aan elkeen wat by gedra het.

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 563
  • Verkenner
Insake: Lochvaal Deurgangshuis - Help asb
« Antwoord #70 op: April 08, 2009, 10:17:51 AM »
Die dank kom julle toe. Sonder julle bydraes sou dit nie moontlik gewees het nie. Ek het dit bloot gaan aflewer namens julle.

Baie dankie vir julle bydraes, dit word baie waardeer.

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3196
Insake: Lochvaal Deurgangshuis - Help asb
« Antwoord #71 op: April 08, 2009, 01:49:59 PM »
Dankie aan almal wat gehelp het dat hierdie projek suksesvol af geloop het.

Daar is 'n tekort van ongeveer R600 om die produkte wat aan gekoop is se koste te dek.

Daar is so pas 'n R500 skenking ontvang om die tekort te verminder. Dit maak my van voor af trots op die Bravolanders. Baie dankie!!
VOEL TUIS

Op kantoor Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1924
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Insake: Lochvaal Deurgangshuis - Help asb
« Antwoord #72 op: April 08, 2009, 02:05:35 PM »
Baie dankie aan die skenker, ek kry sommer so bietjie hoendervleis. Dis lekker om 'n Bravolander te wees as ek sien hoe ons kan saamstaan om te help waar ons kan!
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Lochvaal Deurgangshuis - Help asb
« Antwoord #73 op: April 08, 2009, 04:33:46 PM »
Welgedaan Bravolanders!!


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal