Skrywer Onderwerp: Lochvaal Deurgangshuis - Help asb  (Read 6442 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 513
  • Verkenner
Insake: Lochvaal Deurgangshuis - Help asb
« Antwoord #40 op: April 03, 2009, 04:48:11 PM »
Aankope is gedoen. Totale bedrag ingesamel was R 3300.00 en aankope bedrag was R 3907.70

Gaan more oggend 11H00 dit aan hulle vat.

Afwesig Anneke

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 574
Insake: Lochvaal Deurgangshuis - Help asb
« Antwoord #41 op: April 03, 2009, 04:52:11 PM »
Dankie Sjarko vir al julle moeite.

Geniet dit more. :)

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Insake: Lochvaal Deurgangshuis - Help asb
« Antwoord #42 op: April 03, 2009, 04:55:46 PM »
Sjarko, baie dankie dat jy al die moeite doen. Neem asb 'n klompie foto's en onthou om spesifiek ene van die stoof te neem!

Moed Vryheid Eer

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Lochvaal Deurgangshuis - Help asb
« Antwoord #43 op: April 03, 2009, 05:04:08 PM »
Dankie Sjarko en sterkte. Ek sal aan jou dink as ek in nog 'n vergadering sit.

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 513
  • Verkenner
Insake: Lochvaal Deurgangshuis - Help asb
« Antwoord #44 op: April 04, 2009, 04:35:17 PM »
Ons het toe die voorrade afgelewer en ek het ook sommer vir Viki en Wilco ontmoet (dankie dat julle ons kom ondersteun het). Alles het goed afgeloop (ek het nie weer my kar afgeskryf nie). Ek sal later volledig terugvoer gee. Ek wil solank net noem dat ek baie beindruk is met die verbeterings wat daar aangebring is. Sally en haar span bestuur Lochvaal baie goed.

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2144
Insake: Lochvaal Deurgangshuis - Help asb
« Antwoord #45 op: April 04, 2009, 08:58:39 PM »
Baie dankie aan alle betrokkenes vir die aankoop en aflewering van die voorrade!

Sjarko, kan ek aanvaar dat die verskil tussen die R 3,300.00 wat ingesamel was en die aankope bedrag van R 3,907.70 sal opgemaak word deur laat oorbetalings en of beloftes vir nog bydraes?
Ons Sal!!!

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Insake: Lochvaal Deurgangshuis - Help asb
« Antwoord #46 op: April 06, 2009, 07:42:07 AM »
Baie dankie, Sjarko, Wilco en Viki!
Moed Vryheid Eer

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 513
  • Verkenner
Insake: Lochvaal Deurgangshuis - Help asb
« Antwoord #47 op: April 06, 2009, 10:51:40 AM »
Baie dankie aan alle betrokkenes vir die aankoop en aflewering van die voorrade!

Sjarko, kan ek aanvaar dat die verskil tussen die R 3,300.00 wat ingesamel was en die aankope bedrag van R 3,907.70 sal opgemaak word deur laat oorbetalings en of beloftes vir nog bydraes?

Dit is dalk moontlik, maar indien dit nie so gebeur nie, sal ek dit dan bydra tot hierdie aksie.

Groete.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Lochvaal Deurgangshuis - Help asb
« Antwoord #48 op: April 06, 2009, 11:22:11 AM »
Sjarko,

Het jy enige fotos geneem?

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 513
  • Verkenner
Insake: Lochvaal Deurgangshuis - Help asb
« Antwoord #49 op: April 06, 2009, 01:15:53 PM »
Goeiedag SP,

Ek het ja, en sal sodra dit bietjie rustiger gaan by die werk, dit oplaai.

Groete.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Lochvaal Deurgangshuis - Help asb
« Antwoord #50 op: April 06, 2009, 01:21:16 PM »
Dankie Sjarko.

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 513
  • Verkenner
Insake: Lochvaal Deurgangshuis - Help asb
« Antwoord #51 op: April 06, 2009, 07:25:12 PM »
Ek pos solank 'n paar fotos van Lochvaal. Hier is van die voedsel wat ons geskenk het, aangekoop met julle bydraes - baie dankie. Daar is nog voedsel (pasta, mielie meel, ens.) wat nie in hierdie fotos is nie.

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 513
  • Verkenner
Insake: Lochvaal Deurgangshuis - Help asb
« Antwoord #52 op: April 06, 2009, 07:29:04 PM »
Die mense maak nie net staat op skenkings nie, hulle voorsien ook self in van hulle behoeftes met hierdie groente tuine:

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 513
  • Verkenner
Insake: Lochvaal Deurgangshuis - Help asb
« Antwoord #53 op: April 06, 2009, 07:37:12 PM »
Hier is nie plek vir luiaards en leegleers nie. Daar is altyd werk wat gedoen moet word, en die inwoners moet elkeen hulle deel bydra:

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 513
  • Verkenner
Insake: Lochvaal Deurgangshuis - Help asb
« Antwoord #54 op: April 06, 2009, 07:39:08 PM »
Van die dames besig in die kombuis:

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 513
  • Verkenner
Insake: Lochvaal Deurgangshuis - Help asb
« Antwoord #55 op: April 06, 2009, 07:44:07 PM »
Die eetsaal (wat ook gebruik word vir kerk dienste):

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 513
  • Verkenner
Insake: Lochvaal Deurgangshuis - Help asb
« Antwoord #56 op: April 06, 2009, 07:47:17 PM »
Cois se koolstof. Die een plaat het al gebars van al die baie gebruik. Hulle begin al 02H30 vuur maak in die stoof en hy werk heeldag lank.

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 513
  • Verkenner
Insake: Lochvaal Deurgangshuis - Help asb
« Antwoord #57 op: April 06, 2009, 07:49:57 PM »
Van die gesins kamers: (met my gesin in die voorgrond)

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 513
  • Verkenner
Insake: Lochvaal Deurgangshuis - Help asb
« Antwoord #58 op: April 06, 2009, 07:53:22 PM »
Daar is ook 'n lekker kuier area vir die inwoners:

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 513
  • Verkenner
Insake: Lochvaal Deurgangshuis - Help asb
« Antwoord #59 op: April 06, 2009, 07:57:43 PM »
Vir die kinders is daar 'n veilige speel area:

Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

* Nuwe Inskrywings

SA Topsites

SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal