Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: 30 Mei 2009 - Paardekraal  (Read 8897 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
30 Mei 2009 - Paardekraal
« op: March 27, 2009, 06:37:18 PM »

Sanderis

  • Gas
Insake: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #1 op: March 27, 2009, 07:41:08 PM »
Nê !
'n Program vir die dag ?

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #2 op: March 27, 2009, 08:18:02 PM »
Binnekort. Ons skaaf net aan 'n paar klein hakplekkies op die program. 

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Insake: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #3 op: March 28, 2009, 04:02:30 AM »
SP, sterkte met die reelings - ons hoop dit is 'n groot sukses
Kennis is mag

Sanderis

  • Gas
Insake: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #4 op: March 28, 2009, 02:30:33 PM »
Ek sien uit na die program , soos altyd sal ek dit versprei na goedgesindes.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #5 op: March 28, 2009, 02:34:41 PM »
Dankie Sanderis!

Terwyl die program nog nie finaal is nie, luister ek graag na voorstelle?

Sanderis

  • Gas
Insake: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #6 op: March 28, 2009, 02:45:40 PM »
Sal daar stalletjies wees wat goedere te koop aanbied bv. Bravoland-goed soos sleutelhouers , vlae ens. , kosstalletjies - worsrolletjies , pannekoeke , koeksisters ens. 

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #7 op: March 28, 2009, 03:05:06 PM »
Daar is verskeie kos stalletjies. Oor die Bravoland stalletjie sal die BOK moet antwoord.

Sanderis

  • Gas
Insake: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #8 op: March 28, 2009, 06:36:22 PM »
Nou is ek nuuskierig om te weet watse artikels die BOK gaan aanbied .
Sal hemde en hoede ook teen daardie tyd beskikbaar wees ?

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #9 op: March 30, 2009, 03:11:24 PM »
Voorlopige program:

10:00 - 10:10 Opening en verwelkoming

10:10 - 10:30 Vlaghysing seremonie

10:30 - 11:00 Perde optrede - Friesperde

11:00 - 12:00 *Volkspele optrede

11:30 - 12:00 Spreker

12:00 - 13:00 Kunstenaars - minder bekend

13:00 -*14:00 Middagete met agtergrond musiek

14:00 - 14:45 Kunstenaars - minder bekend

14:45 - 15:00 Bedanking van borge

15:00 - 16:00 Bekende Kunstenaar*

16:00 - 17:00 Boere-orkes

17:00 - 17:10 Die stem en vlagstryking

17:10 - Laat.  - Bring en braai.



Die "bekende kunstenaar" sal binnekort bekend gemaak word. Ons stoei nog so bietjie met sy mense oor die koste voor dit bevestig word.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #10 op: April 03, 2009, 05:32:36 PM »


Geagte Bravolanders,

Daar is 'n reuse poging om hierdie dag groter en beter te maak as die ander drie feesdae wat verlede jaar by Paardekraal aangebied was.

In hierdie verband het ons reeds 'n baie bekende kunstenaar bespreek, wat ek glo sommer heelwat mense gaan lok. Ook gaan ons hierdie keer ons bemarkingspoging vergroot. Meer baniere, meer plakate, meer koerant advertensies en natuurlik internet addvertensies. Ons is ook baie gelukkig om DRIE mediaborge te he:

1. Op jou Voorstoep ('n plaaslike koerant)
2. Die Afrikaner
3. Radio Pretoria!!

Natuurlik is ons baie dankbaar vir die mediaborge en glo dit gaan nog meer voete op die feesgronde plaas.

Soos julle kan sien gaan hierdie 'n groot fees wees. 'n Groot fees het ongelukkig ook groter uitgawes en in die verband het ons reeds 'n paar borge. Indien enige iemand of enige organisasie belangstel om as borg op te tree, kontak my gerus vir besoderhede. Ek belowe dat die borgskap ten volle die moeite werd gemaak sal word!

Daar gaan heelwat stalletjies wees. Selfs meer as in die verlede. Indien iemand belangstel om 'n stalletjie te bekom, kontak my gerus. Ongelukkig is daar nie meer plek vir nog kos stalletjies nie, daar is reeds tonne!

Wat vermaak betref buiten dit wat op die program verskyn, is daar weer soos in die verlede 'n skyfskiet punt. Daar sal ook 'n perdekar wees waarop die kinders kan ry en verskeie ander vermaak vir die kinders. Daar is natuurlik altyd plek vir nog, veral met die hoeveelheid mense wat ons verwag. Indien enige iemand dalk belangstel, kontak my!

Laastens, ek brand om te vertel wie die bekende kunstenaar is, maar ek kan dit eers bekend maak sodra ons hom klaar betaal het. Ek hoop om dit vroeg volgende week te doen wanneer van die borge hulle borgskappe betaal het.

Vriendelike groete,

Ben Geldenhuys
« Laaste verandering : April 04, 2009, 10:40:25 AM deur Ben Geldenhuys »

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #11 op: April 03, 2009, 08:22:42 PM »
Ben, sal ons probeer om 'n Bravolandstalletjie te hê?
Moed Vryheid Eer

Sanderis

  • Gas
Insake: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #12 op: April 05, 2009, 08:20:36 AM »
Mag ek my mening gee , ek kan nie aan 'n beter geleentheid dink om bemarking te doen vir Bravoland nie .

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #13 op: April 05, 2009, 10:33:30 PM »
Die amptelik webspasie van die dag kan hier besoek word: http://volkskultuurdag.blogspot.com/

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #14 op: April 08, 2009, 05:53:00 PM »
Dit is vir my aangenaam om aan te kondig dat die gaskunstenaar vir 30 Mei 2009, Zak van Niekerk, bevestig is.


Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #15 op: April 09, 2009, 07:50:21 AM »
Hoekom het ek dit geweet  ;) ;D
Moed Vryheid Eer

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3196
Insake: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #16 op: April 09, 2009, 11:37:31 AM »
KB

Is jy dalk 'n siener? ;)
VOEL TUIS

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #17 op: April 09, 2009, 11:41:29 AM »
Daar sal vanmiddag 'n onderhoud op Volksmikrofoon wees oor die Volkskultuurdag 2009.

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Insake: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #18 op: April 09, 2009, 12:07:40 PM »
Ek raak bekommerd, SP doen dinge hier by die Radio en ek weet nie eers daarvan nie. Dankie dat ons ingelig word SP. :)
Kennis is mag

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #19 op: April 14, 2009, 08:18:41 AM »


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal