Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: 30 Mei 2009 - Paardekraal  (Read 8897 times)

0 Lede en 2 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Re: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #100 op: June 02, 2009, 08:22:40 PM »
Dit moes baie leker gewees het - ag nou ja, ek het tog probeer om te help dat die draadloos net staande bly.

Gegroet tot klein Saterdag !
Kennis is mag

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Re: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #101 op: June 03, 2009, 08:23:26 AM »
Hier kan julle sien hoe twee Verkenners by die Oranjekas dokumente invul. Miskien kan Jan Bank vir ons vertel wat het hulle in gevul:




Dit is twee Verkenners wat 'n debietorder vorm geteken het vir die Verkennersbeweging.

Ja Bravolanders, die Verkenners het ook geld nodig vir die pragtige verset aksies wat hulle loods.  Die Verkenners is een van die organisasies wat op die voorpunt van die Vryheidstryd staan.  Daarvoor het die beweging geld nodig...

Miskien is daar van ons Bravolanders wat 'n klein maandelikse bydrae wil maak vir die Verkenners? 

Stuur vir my 'n PB of stuur vir my 'n epos by jan#hvo.co.za (vervang #met @)

Help ons om die organisasie na ongekende hoogtes te dra!

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Re: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #102 op: June 03, 2009, 08:24:57 AM »
Aanhaling
Ben , dankie vir die fotos - volgende jaar moét ek plan maak om te probeer bywoon (as daar 'n volgende jaar is ).

Sanderis, hier is genoeg van ons om Ben se arm te draai. Hy weet dit net nie, maar hy het geen ander keuse as om die volgende byeenkoms te reel nie. ;D

Skryf solank 10 Oktober in jou dagboek op.
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig Attie

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 72
Re: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #103 op: June 03, 2009, 12:58:20 PM »
Dit was voorwaar n besonderse dag ek het dit baie geniet en wil ook baie dankie se vir Ben en almal wat dit moontlik gemaak het.
If history is anything to go by then the mystery of the Zimbabwe ruins is now quite obvious.

Sanderis

  • Gas
Re: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #104 op: June 03, 2009, 09:33:38 PM »

Sanderis, hier is genoeg van ons om Ben se arm te draai. Hy weet dit net nie, maar hy het geen ander keuse as om die volgende byeenkoms te reel nie. ;D

Skryf solank 10 Oktober in jou dagboek op.

Heldedag !
Alwyn , ek het nie bedoel of daar 'n fees gaan wees nie maar of ek nog dan sal lewe , my lewenspad lê in die hande van die Vader , as dit môre eindig is dit tot daar , dus kan ek nie sê sien jul volgende jaar nie want volgende jaar mag dalk nooit aanbreek vir my nie .

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #105 op: June 03, 2009, 09:38:37 PM »
Attie,

Jy was 'n yster. Om die hele dag Orania se stalletjie alleen te beman, wil gedoen wees.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal