Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: 30 Mei 2009 - Paardekraal  (Read 8897 times)

0 Lede en 3 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #80 op: June 02, 2009, 04:16:14 PM »
Die kinders het dit geniet!


Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #81 op: June 02, 2009, 04:18:48 PM »
Die skietkompetisie was weer baie gewild (ek wonder hoe het Werner en Ruan gevaar?):


Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #82 op: June 02, 2009, 04:20:04 PM »
Die TLU - Radio Pretoria - Die Afrikaner stalletjie:


Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #83 op: June 02, 2009, 04:20:54 PM »
Ken julle die mense?



Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #84 op: June 02, 2009, 04:22:11 PM »
Hier lyk ook 'n paar mense bekend:


Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #85 op: June 02, 2009, 04:23:27 PM »
CVO Brandwag se "winkel":



Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #86 op: June 02, 2009, 04:24:08 PM »
Louise van Dyk van Ons vir Jou:



Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #87 op: June 02, 2009, 04:26:45 PM »
Hier kan julle sien hoe twee Verkenners by die Oranjekas dokumente invul. Miskien kan Jan Bank vir ons vertel wat het hulle in gevul:


Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #88 op: June 02, 2009, 04:28:23 PM »
Paul Kruger het my hier vertel hoe goed gaan dit met die VVK en hoe baie Bravolanders al geregestreer het:



Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #89 op: June 02, 2009, 04:30:19 PM »
Die vlagparade:


Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #90 op: June 02, 2009, 04:32:09 PM »
Die Loutergoud laer tree aan vir die Volkspele. Ek onthou nou eers hoe erg die wind was!



Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #91 op: June 02, 2009, 04:34:35 PM »
Lekker jaffels:



Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #92 op: June 02, 2009, 04:36:11 PM »
Daar was 'n magdom verskillende goed om te eet:



Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #93 op: June 02, 2009, 04:37:11 PM »
Toe ek hier kom was alles gelukkig reeds uit verkoop:



Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #94 op: June 02, 2009, 04:38:16 PM »
Hierdie Tannie het vertel sy verkoop wit-olifante, maar ek dink sy het my 'n poets gebak:



Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #95 op: June 02, 2009, 04:38:57 PM »
Camdix!




Op kantoor Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1924
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #96 op: June 02, 2009, 06:46:32 PM »
GK267:




Ek kan nie hierdie foto sien nie....?

Maar die res is mooi, dit lyk of dit baie lekker was.
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Op kantoor Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1924
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #97 op: June 02, 2009, 07:25:57 PM »




Toemaar, nou kan ek hom sien. As mens die pos aanhaal is die adres daar, maar iets het fout gegaan.
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Op kantoor Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1924
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #98 op: June 02, 2009, 07:27:48 PM »
Het GK267 op die oomblik 'n webwerf??
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Sanderis

  • Gas
Re: 30 Mei 2009 - Paardekraal
« Antwoord #99 op: June 02, 2009, 07:44:25 PM »
Die vlagparade:



 
Goed ek is nie 'n drilinspekteur of dat ek teenwoordig was nie , dit sou die dag geruiëneer het . ( Grap sommer )
Die Bravoland vlae op die tafel by die bravostal lyk BAIE aanloklik .
Ben , dankie vir die fotos - volgende jaar moét ek plan maak om te probeer bywoon (as daar 'n volgende jaar is ).


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal