Opvoeding > Departement van Sport en Ontspanning
Nuwe Paintball Baan
(1/1)
Stephen:
Hi Almal, ;)
Glo dit gaan goed met ons internet vriende. Het al met 'n paar per e-pos gekommunikeer. Sou julle graag wil ontmoet. Ons het 'n paintball baan oopgemaak op "Die Hoek". (Hoek van Ou Bronkhorstspruit pad en Rayton/Bapsfontein pad)
Almal is welkom daar. Ons maak voorsiening vir dames ook, veral wat nog nooit voorheen 'n wapen hanteer het of bang is vir wapens.
Ons het in die nabye toekoms 'n Dames Dag, 25/04/2009, en 'n Boeresport dag, 30/05/2009. Beplan om stalletjies, boeresport, paintball en wat ook al daar te he. Skakel my vrou, Malinda, by 076 382 4892, vir verdere inligting.
Ons is elke naweek vanaf 9 uur daar.
Vriendelike groete
Stephen
Sanderis:
Ek het dit gesien van die pad af !
Wat is die plek se naam nou weer ?
Navigation
[0] Message Index
Go to full version