Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Volksraadsitting - 8 Junie 2007  (Read 1663 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Van der Walt

  • Gas
Volksraadsitting - 8 Junie 2007
« op: June 01, 2007, 04:56:31 PM »
Die Volksraad vergader vir die eerste keer Vrydag 8 Junie 2007.  Indien u enige vrae of voorstelle het wat u dink deur die volksraad bespreek of aangespreek moet word, plaas asseblief sodanige vrae op hierdie draad. 

Ons wil u versoek om die vrae asseblief te nommer.  Dit sal moontlike duplikasie van vrae voorkom, en die opstelling van die lys vergemaklik.

Ons bied u geleentheid om tot en met Donderdag 7 Junie 2007 om 14:00 vrae van belang hier te plaas, waarna hierdie draad gesluit sal word.

Baie dankie vir u samewerking.

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Volksraadsitting - 8 Junie 2007
« Antwoord #1 op: June 02, 2007, 01:15:41 PM »
1. Bravoland Vlag
2. Bravoland Leuse
3. Amptelike taal/tale van Bravoland (Taalbeleid)
« Laaste verandering : June 02, 2007, 01:24:11 PM deur Karina de Jager »

Afwesig Maarten Venter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 326
Re: Volksraadsitting - 8 Junie 2007
« Antwoord #2 op: June 02, 2007, 07:46:43 PM »
4. Belastingstelsel
5. Grond gebied opsies
6. Mate van publisiteit (gee ons om as die NSA regering weet van Bravoland se bestaan)
7. Geld stelsel
8. Nywerheid
ΜΟΛΩΝ ΛΑΒΕ

Afwesig Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 457
  • Teen die hele wêreld vry
Re: Volksraadsitting - 8 Junie 2007
« Antwoord #3 op: June 02, 2007, 11:38:34 PM »
Miskien is ek net dom, maar hoe word beplan om vergadering te hou?

Gaan ons dit hier op bravoland hou, gaan ons iewers bymekaar kom of gaan ons telefonies gesels? Dalk d.m.v iets soos MIrc?

Miskien is hierdie saak al op 'n ander plek bespreek waarvan ek nie weet nie. Indien wel wys my asseblief waar om dit te vind wat ek is bietjie in die duister.

OD
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Volksraadsitting - 8 Junie 2007
« Antwoord #4 op: June 03, 2007, 01:22:24 PM »
Hallo Oranje-Doring

Die vergadering is Vrydag in Pretoria, ek weet nie of daar al 'n tyd vasgestel is nie, maar dit sal in die week beslis word. Piet is besig om "conference"-programme uit te toets om te kyk wat die beste gaan werk vir die mense wat nie daar kan wees nie of oorsee is.

Hy sal nog terugvoering gee oor watter program die beste gaan werk, ons het gisteraand een getoets, maar die program het 'n baie vinnige konneksie nodig. As die program nie uitwerk nie gaan dit oor Skype wees.

Hoop dit help.

Groete
Karina

Lulu

  • Gas
Re: Volksraadsitting - 8 Junie 2007
« Antwoord #5 op: June 03, 2007, 02:37:54 PM »
4. Belastingstelsel
5. Grond gebied opsies
6. Mate van publisiteit (gee ons om as die NSA regering weet van Bravoland se bestaan)
7. Geld stelsel
8. Nywerheid
9. Godsdiensbeleid!


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal