Regtelike Sake > Departement van Grondsake

Erfenis terreine

(1/1)

Johan Joubert:
My oom was 'n paar weke gelede by die terrein van die konsentrasiekamp langs die Oranjerivier.  Kyk maar self wat nog daar rond lê.  Ek is verbaas dat dit nog daar lê en nog nie verwyder is na soveel jaar nie.

Navigation

[0] Message Index

Go to full version