So Hendrik, bedoel jy dat ons die klere moet moderniseer in die eerste plek, sodat dit sal byval vind by die meeste volksgenote?
Ek dink dit sal 'n goeie idee wees. Ek dink iets wat ook baie by ons volk se mans te sien is, is die sogenaamde "kooperasie"-hemde - kakiehemde met die gekleurde sakke en ek dink die skouers is ook dieselfde kleur as die sakke.
Op 'n ligter luim, mag ek Jeep-kentekens op my klere vaswerk?
