Is daar iemand wat vir my kan se hoe sluit ek by die NBBU aan. Daar was 'n jaar of drie gelede 'n vergadering gehou in Pta Oos waar ek aangesluit het, maar wat daarvan geword het weet ek nie. Nooit weer van hulle gehoor nie. Ek kry nie op hulle webwerf 'n aansoekvorm nie. Kan iemand help?