Volksekonomie > Departement van Finansies
Hoe sluit ek aan?
(1/1)
Mike:
Is daar iemand wat vir my kan se hoe sluit ek by die NBBU aan. Daar was 'n jaar of drie gelede 'n vergadering gehou in Pta Oos waar ek aangesluit het, maar wat daarvan geword het weet ek nie. Nooit weer van hulle gehoor nie. Ek kry nie op hulle webwerf 'n aansoekvorm nie. Kan iemand help?
Ben Geldenhuys:
Mike,
Kontak vir Jaap Kelder: info@zanli.co.za
Mike:
Dankie vir jou hulp Ben!
Navigation
[0] Message Index
Go to full version