Skrywer Onderwerp: Ondersteuning van Werner Smook  (Read 1948 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Ondersteuning van Werner Smook
« op: May 19, 2009, 05:46:02 PM »
Bravolanders,

Dit is met groot dankbaarheid dat ons verneem het dat Werner op borg vry gelaat is nadat hy onwettig gearresteer is deur die Gastapo polisie van Pretoria. Hierdie soort optrede van die polisie in Pretoria is vir ons nie ongewoon nie, ons het dit gesien en ervaar met die straatnaam vergaderings ook.

Werner moes egter R1000-00 betaal vir borgtog en soos Jankejan tereg opgemerk het, daar is moordenaars wat op R500-00 borgtog vrygelaat word. Werner is 'n student en soos u almal weet is 'n student altyd arm, vir 'n student om dus 'n R1000-00 te betaal oor die lawwigheid van die polisie, is nie maklik nie. 

Die Volksraad het die saak bespreek en het besluit om die borgtog te betaal. Die punt is egter op gebring dat van die Bravolanders dalk ook sal wil help met die betaal van die borgtog. Daarom neem ek die vrymoedigheid en nooi u elkeen wat dit op sy hart voel om 'n bydrae te lewer tot die "Werner ondersteuningsfonds". Daar gaan verseker ook ander kostes wees m.b.t die hofsaak wat gaan volg.

Bedrae kan inbetaal word in die B.O.K se rekening met die volgende verwysing: WERNER

Naam:                 Bravoland Ondersteuners Klub
Bank:                  ABSA
Tipe:                   Tjek
Tak:                   Mosselbaai
Takkode:            334214
Rek nr:              407 1429 502



Afwesig Clem de Klerk

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 4081
Insake: Ondersteuning van Werner Smook
« Antwoord #1 op: May 20, 2009, 04:24:50 AM »
Ek maak uit dankbaarheid teenoor Werner en sy "span" 'n betaling vandag !!
Kennis is mag

Afwesig Karina Marais

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1751
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Insake: Ondersteuning van Werner Smook
« Antwoord #2 op: May 20, 2009, 10:55:53 AM »
Ek sal ook 'n bydrae maak vir Werner se borg en enige kostes wat dalk nog bykom.

Ek hoor Oranjekas het eers die borggeld voorgeskiet, baie dankie aan almal daar, kom ons probeer dit so gou moontlik terugbetaal.
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Ondersteuning van Werner Smook
« Antwoord #3 op: May 20, 2009, 02:27:20 PM »
Ek maak uit dankbaarheid teenoor Werner en sy "span" 'n betaling vandag !!

Myne is ook gemaak.

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1167
  • Verkenner
Insake: Ondersteuning van Werner Smook
« Antwoord #4 op: May 20, 2009, 03:19:43 PM »
Gedoen
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig Karina Marais

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1751
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Insake: Ondersteuning van Werner Smook
« Antwoord #5 op: May 20, 2009, 08:57:41 PM »
Ek sal ook 'n bydrae maak vir Werner se borg en enige kostes wat dalk nog bykom.


Gedoen.
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Jankejan

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 231
Insake: Ondersteuning van Werner Smook
« Antwoord #6 op: May 21, 2009, 01:55:02 AM »
Ek moet darem noem dat daar nie enige regskostes vir die borgaansoek, of vir die opvolgende strafsaak sal wees nie. Dit was, en sal gratis wees.

Daar kan heelwaarskynlik bykomende kostes wees (nie-regskoste) in die voorbereiding en uitvoering van die verhoor (bv. ontwikkeling van talle fotos in duplikaat, getuie-uitgawes ens.), en dan is daar ook wel die borgbedrag, maar Werner se regskostes is reeds gedek.
Apartheid is Liefde

Afwesig Karina Marais

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1751
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Insake: Ondersteuning van Werner Smook
« Antwoord #7 op: May 21, 2009, 06:06:31 AM »
Baie dankie Jan.

Dis ongelooflik om te sien hoe die Bravolanders kan saamstaan wanneer die nood druk. Dit maak my weer trots om 'n Bravolander te wees.
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3191
Re: Ondersteuning van Werner Smook
« Antwoord #8 op: May 23, 2009, 05:22:32 PM »
Dit is met blydskap dat ek wil noem dat die Werner Smook Ondersteunersfonds tans op R2 700-00 staan.

Baie dankie vir almal se bydraes
VOEL TUIS

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Ondersteuning van Werner Smook
« Antwoord #9 op: May 23, 2009, 11:47:59 PM »
Dit is wonderlike nuus!

Dankie Bravolanders!!!


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal