Skrywer Onderwerp: Bravoland se Orania Ambasadeur  (Read 1313 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Bravoland se Orania Ambasadeur
« op: June 01, 2009, 04:52:30 PM »
Bravolanders,

Dit is vir my aangenaam om aan te kondig dat Attie aangestel is as Bravoland se Orania Ambasadeur. Hy sal ons op hoogte hou van die verwikkelinge op Orania en ook die Bravolanders se vrae antwoord oor Orania.

Ons wens hom sterkte toe met die taak en bedank hom vir sy gewilligheid.

Sanderis

  • Gas
Re: Bravoland se Orania Ambasadeur
« Antwoord #1 op: June 01, 2009, 07:41:28 PM »
Sterkte Attie .

Afwesig Karina Marais

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1751
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: Bravoland se Orania Ambasadeur
« Antwoord #2 op: June 01, 2009, 07:49:01 PM »
Dankie Attie, en sterkte!
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1252
  • Swerwer
Re: Bravoland se Orania Ambasadeur
« Antwoord #3 op: June 01, 2009, 09:39:01 PM »
Dankie vir jou insette Attie.

Afwesig Attie

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 71
Re: Bravoland se Orania Ambasadeur
« Antwoord #4 op: June 02, 2009, 11:14:20 AM »
Dankie aan almal van julle.
If history is anything to go by then the mystery of the Zimbabwe ruins is now quite obvious.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal