Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap  (Read 76457 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Bokvel

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 15
Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« op: May 16, 2007, 09:31:51 AM »
Ek will hoort. Gee asb. vir my burgerskap.
« Laaste verandering : April 29, 2008, 06:47:27 PM deur Karina de Jager »

Afwesig Johann Venter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 337
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #1 op: May 16, 2007, 10:25:10 AM »
Geagte President,

Ek is 'n vreemdeling in my geboorteland - ek voel ontuis, onwelkom, en ek wil nie meer 'n burger van 'n piesangrepubliek wees nie. Ek doen graag formeel aansoek om burgerskap van Bravoland.

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #2 op: May 16, 2007, 11:11:28 AM »
Leeuw, Bokvel en Johann. Status is opgedateer soos versoek.

Francois Coetzee

  • Gas
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #3 op: May 16, 2007, 11:37:00 AM »
Cois,

Sal jy asb vir Henk van de Graaf op my versoek burgerskapsvoorregte verskaf?

(M.a.w. maak hom asb 'n burger van Bravoland)

Voorlopige dank


Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #4 op: May 16, 2007, 12:08:05 PM »
SP
Opdrag afgehandel

Groete

Lehav

  • Gas
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #5 op: May 18, 2007, 08:14:56 PM »
SP, ten einde my volle kapasiteit te bereik, versoek ek dat my status opgradeer word na Burger.

Groete
L

Afwesig Maarten Venter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 326
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #6 op: May 18, 2007, 08:49:55 PM »
Sjoe Baie Burgers. Die Volk groei!
ΜΟΛΩΝ ΛΑΒΕ

Afwesig Angelique

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #7 op: May 19, 2007, 03:24:11 AM »
Dit lyk oulik hier.  Hallo almal.  Ek is Angelique.  Bly al vir lank in Amerika en geniet alle geselskap.  Geluk met die Land en baie sterkte met jul take vorentoe.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #8 op: May 19, 2007, 09:33:33 AM »
Dankie Angelique! Baie welkom in Bravoland, mag jy jou kuier by ons so geniet dat jy spoedig sal aansoek vir burgerskap.

Groete
Inspekteur Generaal: Scout Admiraal Kleinbekkie
Moed Vryheid Eer

Afwesig Blou Pou

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 59
    • luvtruck.com
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #9 op: May 19, 2007, 11:04:08 AM »

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #10 op: May 19, 2007, 11:12:08 AM »
Wel, op daai eie verwelkomings noot, wat kan ek dan nou nog bylas?

Welkom, Neef, nou is dit die tyd om 'n slag te werk, juis iets wat jy baie swak kan doen ;)!

Ek wil sommer vir Chappies ook welkom heet by ons.

Mag julle kuier gou permanent word.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Blou Pou

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 59
    • luvtruck.com
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #11 op: May 19, 2007, 11:15:55 AM »
Nig, jy weet mos ek is maar 'n skaars man hier op die i-net! Vandat skoonsus ingetrek het moet ek my maar met mxit besig ho!

Afwesig Blou Pou

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 59
    • luvtruck.com
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #12 op: May 19, 2007, 11:20:11 AM »
Mens het ook geen privaatheid as jy familie in 'n land het!
Jy hoef nou nie vir almal te gaan staan en vertel het dat ek nie baie lief is vir werk en my grootste doel by VS is om die sekretaresse besig te hou!

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #13 op: May 19, 2007, 11:20:44 AM »
Dis reg, Neef, solank jy net jou deel doen.

Groetnis
Inspekteur Generaal: Scout Admiraal Kleinbekkie (jou pa se benoeming)
Moed Vryheid Eer

Afwesig Blou Pou

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 59
    • luvtruck.com
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #14 op: May 19, 2007, 11:57:12 AM »
Ek sal ook graag 'n burger wil wees?......

123 Blok My

  • Gas
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #15 op: May 19, 2007, 12:55:25 PM »
Bravoland Burger of nie???   Ja natuurlik wil ek ook graag een wees.
Dis net, ek dra nie koffie aan nie.....gaan dit my nou diskwalifiseer om
'n burger te kan word?  Ek kan baie ander goed doen, sal net bietjie die
maatemmer moet lig om dit te sien.   ;D

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #16 op: May 20, 2007, 08:30:25 PM »
Hier het vanaand in 'n kort tydjie sommer 'n paar besoekers bygekom. Ek wil elkeen van julle baie hartlik welkom heet. Mag julle vind, dit wat julle soek en as enige iets onduidelik is, vra gerus, ons help waar ons kan. As ons nie weet nie, help soek ons saam na antwoorde.

As julle tuisvoel, moenie skaam wees om aansoek te doen vir burgerskap nie. Vra net.

Groete
Kleinbekkie
Moed Vryheid Eer

Afwesig Piet

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 269
  • Dit is nou tyd vir moue oprol.
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #17 op: May 20, 2007, 08:43:00 PM »
'n Volk sonder grond is niks meer as net 'n treknasie nie.

Afwesig ISRAELIET ( JACQUES )

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 72
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #18 op: May 21, 2007, 12:12:30 AM »
Naandse Bravoland
Was n bietjie lanklaas hier.
Pleit skuldig, was besig om die dinge uit te check op Die Buurstaat
DIE HARE WAAI DAAR
« Laaste verandering : May 21, 2007, 09:28:50 AM deur Kleinbekkie »

Afwesig Hendrik van Rooyen

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 8
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #19 op: May 21, 2007, 09:43:44 AM »
Hallo almal.

Ek het rondgekyk en alles hier is so mooi ek bly sommer!



Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal