Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap  (Read 76457 times)

0 Lede en 2 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig Barend

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 44
  • Vastrap!
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #140 op: June 13, 2007, 07:58:57 AM »
"Die ruimtes het ons siel gevoed, ons kan g'n slawe wees,..."

Afwesig Ebert Myburgh

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 34
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #141 op: June 13, 2007, 08:03:50 AM »
Semper fidelis! Altyd getrou!

Stoetbul

  • Gas
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #142 op: June 13, 2007, 09:48:43 AM »
Goeie more Bravo Burgers

Afwesig ISRAELIET ( JACQUES )

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 72
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #143 op: June 13, 2007, 11:19:17 AM »
Sal nou ook my stuiwer ingooi en aan al die nuwe lede vanaf pos 1 tot nou baie hartlik
verwelkom en geniet jul toekoms hier

Afwesig Disseltjie

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 2
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #144 op: June 13, 2007, 11:32:07 AM »
Disseltjie doen hiermee aansoek vir burgerskap in Bravoland

Stoetbul

  • Gas
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #145 op: June 13, 2007, 11:35:32 AM »
More Disseltjie.  Welkom hier in Bravoland.  Ons sal spoedig vir jou burgerskap gee.

Afwesig AdriaanG

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 2
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #146 op: June 13, 2007, 04:08:00 PM »
Ek wil graag aansoek doen vir burgerskap in Bravoland.

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #147 op: June 13, 2007, 04:51:45 PM »
Welkom hier aan al die nuwe burgers.  Loer maar rond en skree as ons van hulp kan wees.

Bravo Groete
Cois

Knoppies

  • Gas
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #148 op: June 13, 2007, 06:16:58 PM »
Israeliet, ek is bly om jou hier te sien!  Ook welkom aan Skillie en Sarie vanuit die Kaap, en Willem Smit van Dinamika.  Mag julle sommer vinnig tuis voel!

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #149 op: June 13, 2007, 07:59:24 PM »
Ek is ook nou 'n nuwe burger hier in Bravoland.

Aanvanklik was ek heel verdwaald ( ???), maar ek begin darm nou gewoond raak aan die atmosfeer. 

Dit is lekker om die gevoel te kry dat jy met mense korrespondeer wat min of meer soos jy dink, praat, doen (en lyk) ens...........

Ek kom nounet van die internet af.  Ek was besig met 'n soektog na antwoorde rakende 16 Junie, toe ek op die swakste taalgebruik ooit afgekom het.  Die ironie is dat dit in Afrikaans is.

Dalk moet ek dit onderskei deur daarna as AAAAAfrikaaaaaaans te verwys.

Ek was so geskok dat ek besluit het om sommer gou 'n draai te maak om weer van ondentlike mense te hoor!!!!!!!!

Ek waardeur julle geselskap en hoop ons gaan nog lekker aangename vriende maak.

Groete

Werner Smook

"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Van der Walt

  • Gas
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #150 op: June 13, 2007, 08:16:50 PM »
Baie welkom Werner.  Hoop dat jou verblyf verder baie aangenaam sal wees.

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #151 op: June 13, 2007, 08:20:21 PM »
Welkom Werner.

Mag Bravoland jou skuiling wees, mag  jy dan ook bydra dat Bravo vir ander ook 'n veilige hawe sal wees, Geniet dit hier en skree as ons met iets moet help..

Groete Cois

Afwesig Merwe

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 2
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #152 op: June 13, 2007, 08:44:47 PM »
Hiermee dien ek my aansoek om burgerskap by Bravoland in.

Op kantoor Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #153 op: June 13, 2007, 09:47:29 PM »
Werner, baie welkom in Bravoland. Dit is hartsverblydend dat jy al so tuis is om dadelik 'n ommekeer na ons toe te maak. Vra gerus as daar enigiets is waarmee ons kan help of waar enige onduidelikheid is.

Groete
Moed Vryheid Eer

Knoppies

  • Gas
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #154 op: June 13, 2007, 10:17:19 PM »
Ek wil net ook vir Elizma baie welkom se!  Dit was aangenaam om jou die afgelope naweek te ontmoet.

Afwesig Maarten Venter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 326
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #155 op: June 13, 2007, 10:25:56 PM »
ΜΟΛΩΝ ΛΑΒΕ

Op kantoor Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #156 op: June 13, 2007, 10:39:53 PM »
Ag, Karina, ek het lekker pret gehad. Baie dankie vir daai een.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Maarten Venter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 326
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #157 op: June 13, 2007, 10:41:28 PM »
ROVLMGA!


Dit is baie snaaks, Karina, maar jy het goed bedoel en goeie maniere is die een ding wat ons Volk nog altyd hoog op prys gestel het.
Goed gedaan!
ΜΟΛΩΝ ΛΑΒΕ

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #158 op: June 13, 2007, 10:46:46 PM »
Dankie julle, ek bloos sommer weer as ek daaraan dink, maar nou weet Elizma ten minste sy is welkom -- BAIE welkom, en so ook is al ons ander nuwe besoekers.

Doen gerus aansoek vir burgerskap, ek verseker jou jy sal nooit weer terugkyk nie. (Of moes dit nou gewees het, "Ek verseker u, u sal nooit weer terugkyk nie!)  :D

Ek is bly as ek julle kon vermaak.  ;)

Amper boer

  • Gas
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #159 op: June 14, 2007, 07:59:32 AM »
Goeie dag my eerste dag ier en wou net dankie se vir die geleendheid om op 'n afrikaans webtuiste te kan gesels. As daar enige iemand is wat graag wil gesels ek is ene ore. Lekker dag.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal