Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap  (Read 76457 times)

0 Lede en 3 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #40 op: May 22, 2007, 09:31:49 PM »
Oops

Ek vra nederig omverskoning. Ek het werklikwaar u misgekyk..   

*.... blameer die ouderdom en swak oge   - en die sharks wat verloor het... *

Liefde groete

Tug

123 Blok My

  • Gas
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #41 op: May 22, 2007, 09:49:38 PM »
 :D Verskoning aanvaar.  Juffie vind dit nog nie nodig om jou gou op die vingers te raps nie!!   Ek wens al die voornemende Bravoland Burgers 'n spoedige Burgerskap toe.   ;D

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #42 op: May 22, 2007, 10:01:27 PM »
Hallo Roosmaryn, so ek neem aan jy is 'n onderwyser, mag ek vra watter vakke jy aanbied?

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #43 op: May 22, 2007, 10:36:06 PM »
Roosmaryn, dit is die verkeerde draad, ek gaan gou een oopmaak onder onderwys.

Afwesig Morne

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 48
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #44 op: May 23, 2007, 12:31:33 PM »
Hey julle,

Ek is nuut

Stoetbul

  • Gas
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #45 op: May 23, 2007, 12:38:10 PM »
Hallo Morne.

Welkom hier.

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #46 op: May 23, 2007, 01:01:18 PM »
Morne mag jy dit geniet hier in ons volkstaatjie!

Afwesig Morne

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 48
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #47 op: May 23, 2007, 01:44:14 PM »
Dankie almal.

Ek sien hier is heelwat 'refugees' van die buurstaat af na die moratorium op godsdiens.
« Laaste verandering : May 23, 2007, 02:35:45 PM deur Kleinbekkie »

Afwesig Boeregirl

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #48 op: May 23, 2007, 02:10:06 PM »
Hi Almal .. Ek's al redelik lank hierso, maar het nogsteeds nie 'n idee wat ek moet doen om " deel " te wees nie. HELP? ( asb )

So wat ek ook probeer se is dat ek 'n burger is ( en probeer bly )  & nie net 'n besoeker nie
Boere Groete,
Michelle

Afwesig Boeredok

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 324
  • Geneesheer Generaal Kromloop
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #49 op: May 23, 2007, 02:29:16 PM »
Dankie almal.

Ek sien hier is heelwat 'refugees' van die buurstaat af na die moratorium op godsdiens.

Nee ek sien myself meer as n pionier hier in Bravo

Ons is weg oor meer as net geloof

Mag nie daai blad se naam hier noem nie

Welkomhoop jy geniet dit hier waar dinge gedoen word en nie gepraat nie
« Laaste verandering : May 23, 2007, 02:36:15 PM deur Kleinbekkie »
WANEER IS GENOEG NOU GENOEG

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #50 op: May 23, 2007, 02:30:10 PM »
Dankie almal.

Ek sien hier is heelwat 'refugees' van die buurstaat af na die moratorium op godsdiens.

Nee ek sien myself meer as n pionier hier in Bravo

Ons is weg oor meer as net geloof

Mag nie daai blad se naam hier noem nie

Welkomhoop jy geniet dit hier waar dinge gedoen word en nie gepraat nie


HOOR HOOR!
« Laaste verandering : May 23, 2007, 02:36:38 PM deur Kleinbekkie »

Afwesig Morne

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 48
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #51 op: May 23, 2007, 02:39:32 PM »

Op kantoor Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #52 op: May 23, 2007, 02:45:01 PM »
Welkom Morne

Beweeg dan ook sommer in die rigting van die Volkshulp, daar is ons eerste projekte al aan vorm aanneem
Moed Vryheid Eer

Afwesig Morne

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 48
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #53 op: May 23, 2007, 02:46:12 PM »
Uitstekend!

Op kantoor Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #54 op: May 23, 2007, 02:47:00 PM »
Dag se Boeregirl

Swerf maar so rond tot jy vastrapplek kry. As daar enige iets is waarmee ons kan help, praat gerus.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #55 op: May 23, 2007, 03:00:43 PM »

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #56 op: May 23, 2007, 03:03:18 PM »
Jislaaik Transvaler, maar jy is omtrent bedrywig vandag ;)

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #57 op: May 23, 2007, 03:09:15 PM »
Jislaaik Transvaler, maar jy is omtrent bedrywig vandag ;)

Hoor wie praat Oud-Lid?  ;D

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #58 op: May 23, 2007, 03:14:12 PM »
Jislaaik Transvaler, maar jy is omtrent bedrywig vandag ;)

Hoor wie praat Oud-Lid?  ;D

Ha ha, ja ek moes net bietjie gaan stir.  ;D

Afwesig Morne

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 48
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #59 op: May 23, 2007, 03:28:31 PM »
Aanhaling

Morne,

In welke area bevind jy jouself?

Tvler
Oosrand


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal