Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap  (Read 76457 times)

0 Lede en 4 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig Oom Henry

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 106
Insake: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #580 op: December 12, 2008, 05:43:37 PM »
Baie dankie vir die eer.
About this mixing of the Kaffirs with the Indians I must confess I feel most strongly. I think it is very unfair to the Indian population, and it is an undue tax on even the proverbial patience of my countrymen.” Mahatma Ghandi

Afwesig Anné Thiart

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 336
Insake: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #581 op: December 13, 2008, 05:45:11 PM »
Geluk en welkom aan al die nuwe burgers! Hoop julle voel gou tuis!
"Ons glo in die beskikking van 'n alwetende, alwyse Skepper - daarom lê daar in die terugblik op ons stryd in die verlede die sterkste motivering..."
- Elizabeth Verwoerd

Afwesig Francois Coetzee

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 77
  • Invictus
Insake: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #582 op: December 14, 2008, 07:47:49 PM »
Goed dan...

Mag ek myne weer heraktifeer?  ;)

Vriendelike groete

Afwesig Danie Theron

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 184
  • Verkenner
Insake: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #583 op: December 15, 2008, 08:37:07 AM »
Welkom oom Henry.

Francois, lekker om jou weer terug te verwelkom.


Sanderis

  • Gas
Insake: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #584 op: December 15, 2008, 10:59:13 AM »
Welkom terug Francois

Op kantoor Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #585 op: December 15, 2008, 11:32:44 AM »
Welkom terug, Francois en geluk met jou burgerskap (tweede keer  ;D )

Moed Vryheid Eer

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3196
Insake: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #586 op: December 15, 2008, 04:27:10 PM »
Welkom terug Francois.
VOEL TUIS

Afwesig Sannie van der Walt

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1131
Insake: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #587 op: December 15, 2008, 06:53:14 PM »
Welkom terug Francois
Ons volk is in die wêreld voëlvry verklaar. . . (DJ Opperman)

Op kantoor Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #588 op: December 17, 2008, 08:56:50 AM »
Baie welkom aan al ons nuwe besoekers. Ek merk dat daar die afgelope week of wat sommer heelwat nuwes om besoekregte aansoek gedoen het.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Insake: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #589 op: December 17, 2008, 09:04:41 AM »
Welkom almal - en in besonder vir oud- SP Francois !!
Kennis is mag

Afwesig Boo

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 356
Insake: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #590 op: December 17, 2008, 09:46:54 AM »
Mag ek ook asb. 'n burger word?

Groete

Op kantoor Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #591 op: December 17, 2008, 10:10:08 AM »
Boo, baie geluk met jou burgerskap!
Moed Vryheid Eer

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Insake: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #592 op: December 17, 2008, 10:24:45 AM »
Boo, Baie geluk en welkom in ons vry land.
Kennis is mag

Afwesig Boo

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 356
Insake: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #593 op: December 17, 2008, 01:46:59 PM »
Baie dankie oom Clem en al die ander!

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Insake: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #594 op: December 17, 2008, 03:45:12 PM »
Boo, geniet die burgerskap hier by Bravoland.  Ons hoop jy gaan saam met ons kuier.
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig MEERKAT

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 902
Insake: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #595 op: December 17, 2008, 07:32:14 PM »
Welkom Boo!
Si vis pacem - para bellum. Valere - carpe diem!

Afwesig Danie Theron

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 184
  • Verkenner
Insake: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #596 op: December 17, 2008, 07:34:13 PM »
Uit eindelik!!
Welkom Boo! ;D

Afwesig Jacob

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 2
Insake: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #597 op: December 18, 2008, 07:08:42 PM »
Kan ek dit ook kry asseblief? Burgerskap.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #598 op: December 19, 2008, 11:08:53 AM »
Francois - Welkom terug!
Boo - dit is hoog tyd!
Jacob - Baie welkom.

Geluk met julle almal se burgerskap. Mag Bravoland vir julle van waarde wees.

Op kantoor Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #599 op: December 19, 2008, 11:23:43 AM »
Baie welkom in Bravoland, Jacob en geluk ook sommer met jou burgerskap.
Moed Vryheid Eer


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal