Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap  (Read 76457 times)

0 Lede en 5 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig Boeredok

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 324
  • Geneesheer Generaal Kromloop
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #60 op: May 23, 2007, 07:31:35 PM »
WANEER IS GENOEG NOU GENOEG

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #61 op: May 23, 2007, 07:55:26 PM »
Aanhaling

Morne,

In welke area bevind jy jouself?

Tvler
Oosrand

Morne,

Ons het reeds so 'n aksie hier in Krugersdorp. As jy so iets wil doen daar waar jy is, kontak my dan gesels ons.

Groete,

Transvaler

Afwesig Morne

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 48
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #62 op: May 24, 2007, 07:40:10 AM »
Hi Transvaler,

Ek sal verseker met jou gesels, want ek het nie 'n 'clue' hoe om so iets aan te pak nie, so dit sal beter wees as mens by 'n bestaande aksie aansluit.

Afwesig Coxie

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 23
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #63 op: May 24, 2007, 01:42:17 PM »
 ;D
Hi almal. Hiermee my aansoek om Bravoland Burgerskap.
Bravoland, O Bravoland vir jou sal ek offer net wat jy vra!
Coxie
God lief bo alles en my naaste soos myself

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #64 op: May 24, 2007, 02:11:49 PM »
Welkom hier by ons Coxie....  Val in en spring aan die werk... Hier is baie om te doen !!

Afwesig Suzanne

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #65 op: May 24, 2007, 02:20:32 PM »
Goeie middag

Ek al so baie van julle gehoor dat ek self moet kom kyk

Dit lyk baie lekker

Van der Walt

  • Gas
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #66 op: May 24, 2007, 02:30:25 PM »
Welkom Suzanne

Hoop jy voel sommer gou tuis.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #67 op: May 24, 2007, 02:33:01 PM »
Suzanne,

Baie welkom hier in Bravoland. By wie het jy gehoor van ons?

Groete,

Transvaler

Van der Walt

  • Gas
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #68 op: May 24, 2007, 02:34:28 PM »
Transvaler

As ek dit nie mis het nie, is Suzanne Plaas Botha se vrou.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #69 op: May 24, 2007, 02:34:29 PM »
Welkom Burger Coxie. Interesante naam, hoe kom jou daaraan?

Tvler

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #70 op: May 24, 2007, 02:38:19 PM »
Dankie Sannie,

So dit is Suzanne Plaas?  ;D

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3196
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #71 op: May 24, 2007, 02:38:49 PM »
Transvaler

As ek dit nie mis het nie, is Suzanne Plaas Botha se vrou.

Sannie

Jy is reg Suzanne is my beter helfte (weder helfte) :)

Suzanne welkom en maak jouself gerus tuis.
VOEL TUIS

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #72 op: May 24, 2007, 02:41:49 PM »
Koffie asseblief Suzanne !!  Twee suiker en melk    ;D

Welkom hier in ons midde !!  Plaas, ek neem aan haar status is nou burger ???

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3196
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #73 op: May 24, 2007, 02:47:38 PM »
Koffie asseblief Suzanne !!  Twee suiker en melk    ;D

Welkom hier in ons midde !!  Plaas, ek neem aan haar status is nou burger ???

Cois

Dit werk anders om jy moet vir haar koffie,met net een suiker gee :)

Sal jy haar asb Burger status gee. (Op aanbeveling van my goeie gedrag :))


Groete


Plaas
VOEL TUIS

Op kantoor Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #74 op: May 24, 2007, 02:56:40 PM »
Suzanne, baie welkom in ons midde! Hoop jy voel gou ingeburger hier tussen ons klomp.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Coxie

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 23
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #75 op: May 24, 2007, 03:38:25 PM »
Eerstens wil ek bedank. Ek sal my bes gee en altyd beskikbaar wees - soos wat dit 'n wetsgehoorsame burger betaam.
Cox is Ierse bloed vanaf die Weste kant in Ierland, Roscommon County, voorvaders het saam St Barry of the 8th gehelp as "Corabs". Hier in SA gekom in 1856 Februarie by Port Natal(suikerriet). Toe na Swart ruggens (diamante) toe na Groot Marico (Beeste) en toe na Johannesburg (vir sommer maar net) en nou ek in Pretoria (omdat ek kan.....)
Maar genoeg van my naam vir nou eers. Ek is bly om deel te kan wees en sien uit na 'n laaaang en genotvolle verblyf. Gehoor van Bravoland op radio en het so bietjie rondgekrap en toe gesien dat hierdie plek my mense is waar ek behoorlik sal kan inpas. So, nou is ek hier en gereed vir werk, werk, werk, werk...... Skree maar net ek maak altyd 'n plan.
 8)
God lief bo alles en my naaste soos myself

Francois Coetzee

  • Gas
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #76 op: May 24, 2007, 03:44:00 PM »

Afwesig Maarten Venter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 326
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #77 op: May 25, 2007, 06:07:08 PM »
Welkom, Boergirl en Coxie! Skrop 'n plekkie uit en begin bou!
ΜΟΛΩΝ ΛΑΒΕ

Winter

  • Gas
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #78 op: May 27, 2007, 01:47:42 PM »
Hallo mense,

Ek is weer met julle vir 'n rukkie (oor die naweek) want van Maandag af is dit weer vasbyt tot Vrydag toe wanneer alles weer kalmeer vir die volgende naweek.

Dis lekker om weer terug te wees en ek kan ook sommer sien dit het gegroei dat dit klap in die ruk wat ek weg was.

Groete,
Winter.

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #79 op: May 27, 2007, 01:52:38 PM »
Bly is ek om jou te sien ;), ek het jou insette baie gemis. Welkom terug.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal