Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap  (Read 76457 times)

0 Lede en 5 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig Danie Theron

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 184
  • Verkenner
Insake: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #600 op: December 19, 2008, 11:32:24 AM »
Welkom Jacob!

Afwesig Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1924
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Insake: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #601 op: December 24, 2008, 08:42:08 AM »
Goeiemore Bravolanders,

Ek slaap baie onrustig as ek nie 'n burger van Bravoland is nie, en ek kan my nie 'n Kersfees sonder julle klomp voorstel nie.

KB, mag ek groot asseblief 'n Burger van hierdie pragtige land word?

Vriendelike groete en 'n Geseënde Kersfees vir almal!

Karina
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Op kantoor Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #602 op: December 24, 2008, 08:53:03 AM »
Joe, dit was vinnig! Skaars registreer en alweer vra vir burgerskap.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1924
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Insake: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #603 op: December 24, 2008, 08:58:10 AM »
Natuurlik!  ;D

My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig MEERKAT

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 902
Insake: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #604 op: December 24, 2008, 09:53:35 AM »
Baie welkom Karina!!!

Is dit regtig jy of word hier nou met my kop gesmokkel?
Si vis pacem - para bellum. Valere - carpe diem!

Afwesig Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1924
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Insake: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #605 op: December 24, 2008, 11:02:48 PM »
Baie welkom Karina!!!

Is dit regtig jy of word hier nou met my kop gesmokkel?
Oom Sakkie, dit is regtig ek, net ñ stiller weergawe. ;)

Baie dankie vir die verwelkoming!
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Winter

  • Gas
Insake: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #606 op: December 25, 2008, 02:04:36 PM »
Baie welkom terug Karina. Jy is skuldig aan twee ekstra gryshare om net so te verdwyn.  :)

Eens 'n Bravolander, altyd 'n Bravolander.  ;D

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Insake: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #607 op: December 29, 2008, 04:35:56 AM »
Katryntjie, hartlik welkom terug by ons - mag daar baie vreugde wees in Bravoland omdat jy weer by ons is.
Kennis is mag

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #608 op: January 09, 2009, 07:46:37 AM »
Aan die talle besoekers wat inloer, hier doen jy aansoek om burgerskap.

Afwesig Ettiéne Cronjé

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 13
Insake: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #609 op: January 13, 2009, 10:23:53 PM »
Goeie naand almal!

Na net n paar dae van lees in liefde voel ek hierdie is iets wat ek net eenvoudig MOET doen:

Hiermee vra ek amptelik vir die aanvaring as n Burger van Bravoland.

Baie Dankie.

Ettiéne Cronjé
To be fearless, is simply to have no fear. Bravery is the ability to act in spite of your fear.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #610 op: January 14, 2009, 07:16:34 AM »
Welkom Ettiene, mag jou verblyf in Bravoland met vreugde gevul wees.

Op kantoor Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #611 op: January 14, 2009, 07:43:01 AM »
Baie welkom in Bravoland, Ettiene. Geluk ook met jou burgerskap en mag jy sommer gou ingeburger wees.
Moed Vryheid Eer

Afwesig MEERKAT

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 902
Insake: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #612 op: January 14, 2009, 08:33:13 AM »
Welkom Ettiene. Ek wag in spanning vir jou eerste toespraak.  ;D
Si vis pacem - para bellum. Valere - carpe diem!

Afwesig Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1924
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Insake: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #613 op: January 14, 2009, 08:36:18 AM »
Welkom Ettiene. Ek wag in spanning vir jou eerste toespraak.  ;D

 ;D ;D ;D

Oom moenie die kinders bang maak nie!  :D

My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Ettiéne Cronjé

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 13
Insake: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #614 op: January 14, 2009, 07:13:19 PM »
Baie dankie julle.

Die toespraak sal kom!

To be fearless, is simply to have no fear. Bravery is the ability to act in spite of your fear.

Winter

  • Gas
Insake: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #615 op: January 29, 2009, 09:32:39 PM »
Donderdag aand 25 Jan. 2009.......999 lede.

Afwesig Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1924
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Insake: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #616 op: January 29, 2009, 09:37:54 PM »
Donderdag aand 25 Jan. 2009.......999 lede.

Winter, laas toe ek gekyk het was dit 29 Januarie... moet ons asb. nie weer vier dae terugsit nie, ek wil nou Januarie agter die rug kry. ;)

Gelukkig is ek klaar 'n Burger, en ingeburger, so ek hoef seker nie weer aansoek te doen nie. :D
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Winter

  • Gas
Insake: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #617 op: January 29, 2009, 09:50:10 PM »
Jy het my voorgespring....na ek gepos het sien ek ek was te haastig met die sleutels en 5 instede van 9 gedruk.

Dankie vir die regstelling...ek wou dit juis kom doen..maar BL se webwerf wou my nie laat inteken vir 'n ruk nie.

Afwesig Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1924
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Insake: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #618 op: January 29, 2009, 09:51:23 PM »
En ons duisendste lid is.....

Carina Nel!!

Baie welkom in Bravoland!
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Winter

  • Gas
Insake: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #619 op: January 29, 2009, 09:54:11 PM »
Wat kry mens vir hierdie eer?

Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

* Nuwe Inskrywings

SA Topsites

SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal