Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap  (Read 76457 times)

0 Lede en 5 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig van zyl

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 122
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #760 op: April 23, 2010, 05:31:44 PM »
Geluk wilco. Ons gaan beslis nog baie baat by jou insigewende insette.
Uit die wit bulle geslag sal ons die stryd oorwin.

Afwesig kleilat

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 2
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #761 op: April 26, 2010, 07:50:32 PM »
hierdie is my aansoek om burgerskap, asb.

dankie meerkat

Afwesig MEERKAT

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 902
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #762 op: April 28, 2010, 06:26:44 PM »
Geluk met jou burgerskap kleilat. Ons wag almal in spanning vir jou intreetoespraak.....
Si vis pacem - para bellum. Valere - carpe diem!

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #763 op: April 28, 2010, 06:53:44 PM »
Welkom Kleilat.

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1564
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #764 op: April 29, 2010, 07:25:43 AM »
Welkom Kleilat. Hoop jy is gelukkig hier.
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Elmien Drent

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 56
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #765 op: May 11, 2010, 05:00:31 PM »
Hier is dan ook my aansoek asb!
"Ek glo in God, die Vader, die Almagtige, die Skepper van hemel en aarde..." NGB

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #766 op: May 11, 2010, 10:24:15 PM »
Welkom Elmien,
Ek is seker KB sal die administrasie spoedig afhandel.
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1564
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #767 op: May 12, 2010, 08:18:25 AM »
Welkom Kind!
Ons raak nou dig gesaai hier rond!
Hoop jy geniet die gesprekvoering oor veral ons volksvryheid wat hier gevoer word.
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Elmien Drent

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 56
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #768 op: May 12, 2010, 10:05:09 AM »
Dankie!
Nou moet iemand my net asb laat weet waar kry ek die "Pledge of alliegance" en aan wie moet ek my belasting betaal!   ;)
"Ek glo in God, die Vader, die Almagtige, die Skepper van hemel en aarde..." NGB

Sanderis

  • Gas
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #769 op: May 12, 2010, 10:18:57 AM »
en aan wie moet ek my belasting betaal!   ;)

Dit sal BOK wees , Bravoland Ondersteuners Klub .
Die besonderhede is hier iewers op die forum .

Afwesig Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1924
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #770 op: May 12, 2010, 09:55:12 PM »
Baie welkom Elmien! Oomdoom wil nou al sy kinders hier bymekaarmaak!  :D

Jy hoef darem nie regtig belasting te betaal nie, dit is heeltemal vrywillig. Ek dink my belasting is al 5 maande agterstallig.  :-X

Plaas, ek belowe, sodra ek onthou, sal ek dit betaal.  ;)
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1564
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #771 op: May 14, 2010, 07:33:18 AM »
Baie welkom Elmien! Oomdoom wil nou al sy kinders hier bymekaarmaak!  :D

Hulle daag spontaan en vrywillig hier op, Karina! Iets te make met hoe hulle grootgemaak is!
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1924
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #772 op: May 14, 2010, 11:38:57 AM »
Baie welkom Elmien! Oomdoom wil nou al sy kinders hier bymekaarmaak!  :D

Hulle daag spontaan en vrywillig hier op, Karina! Iets te make met hoe hulle grootgemaak is!

Hoor nou net hoe klop 'n pa homself op die skouer!  :D
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1564
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #773 op: May 14, 2010, 01:36:17 PM »
Baie welkom Elmien! Oomdoom wil nou al sy kinders hier bymekaarmaak!  :D

Hulle daag spontaan en vrywillig hier op, Karina! Iets te make met hoe hulle grootgemaak is!

Hoor nou net hoe klop 'n pa homself op die skouer!  :D

Dink jy nie ek mag maar nie?  ::)
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1924
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #774 op: May 14, 2010, 01:37:49 PM »
Oom mag beslis!! :D
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2157
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #775 op: May 14, 2010, 03:47:10 PM »
Welkom Kind!
Ons raak nou dig gesaai hier rond!
Hoop jy geniet die gesprekvoering oor veral ons volksvryheid wat hier gevoer word.

Adri, is daar nog? :P ::)
Ons Sal!!!

Afwesig Elmien Drent

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 56
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #776 op: May 15, 2010, 02:32:57 PM »

Aanhaling
Adri, is daar nog? :P ::)

 ;D nog een ander kind, ja.  Maar dan kom die skoonkinders, kleinkinders.... ons mik vir 'n onbetwisbare meerderheid!  ;D
« Laaste verandering : May 15, 2010, 02:49:07 PM deur Elmien Drent »
"Ek glo in God, die Vader, die Almagtige, die Skepper van hemel en aarde..." NGB

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2157
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #777 op: May 15, 2010, 02:42:21 PM »

Adri, is daar nog? :P ::)

 ;D nog een ander kind, ja.  Maar dan kom die skoonkinders, kleinkinders.... ons mik vir 'n onbetwisbare meerderheid!  ;D
[/quote]

Hierdie begin meer en meer na "Stadens"-greep lyk! ::) :P
Ons Sal!!!

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1564
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #778 op: May 17, 2010, 09:56:46 AM »

Adri, is daar nog? :P ::)

 ;D nog een ander kind, ja.  Maar dan kom die skoonkinders, kleinkinders.... ons mik vir 'n onbetwisbare meerderheid!  ;D

Hierdie begin meer en meer na "Stadens"-greep lyk! ::) :P
[/quote]

Mmm, nog nooi so daaroor gedink nie! Kan dalk werk ... :o
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Waterfontein

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 7
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #779 op: May 17, 2010, 08:05:45 PM »
Hoe doen ek aansoek om Burgerskap?
JOHANNES 15:7 - As julle in My bly en my woorde in julle, sal julle vra net wat julle wil hê, en julle sal dit verkry.

Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

* Nuwe Inskrywings

SA Topsites

SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal