Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap  (Read 76457 times)

0 Lede en 5 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig Suzanne

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #80 op: May 28, 2007, 10:56:27 AM »
Cois

Kan ek asb Burgerskap kry?

Of word my verwantskap aan Plaas dalk teen my gehou? :)

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #81 op: May 28, 2007, 11:10:24 AM »
Jong...  ek wag nog vir my koffie.....   ;D

Lulu

  • Gas
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #82 op: May 28, 2007, 11:55:59 AM »
Hallo aan almal!  Ek is nuut hier en dit klink na 'n gesellige plekkie.  Sien daarna uit om julle beter te leer ken!   :D

Afwesig Boeredok

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 324
  • Geneesheer Generaal Kromloop
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #83 op: May 28, 2007, 11:59:06 AM »
Hallo aan almal!  Ek is nuut hier en dit klink na 'n gesellige plekkie.  Sien daarna uit om julle beter te leer ken!   :D

O liewe lulu sal jy in bravoland kom doe doe >>>>>
die liefde vir my volk brand soos vudu...

WELKOM
WANEER IS GENOEG NOU GENOEG

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #84 op: May 28, 2007, 12:15:14 PM »
Hallo aan almal!  Ek is nuut hier en dit klink na 'n gesellige plekkie.  Sien daarna uit om julle beter te leer ken!   :D

O liewe lulu sal jy in bravoland kom doe doe >>>>>
die liefde vir my volk brand soos vudu...

WELKOM


Sjoe, klink my Dok is weer op sy snykant vandag ;) Baie welkom liewe Lulu. Hoop jy geniet dit hier in Bravoland!

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #85 op: May 28, 2007, 12:48:45 PM »
Jong...  ek wag nog vir my koffie.....   ;D

Skerp! ;)

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #86 op: May 28, 2007, 12:54:50 PM »

Lulu

  • Gas
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #87 op: May 28, 2007, 01:54:40 PM »
Dankie aan almal!  Ek glo ons gaan nog lekker kuier!   ;)

Afwesig Suzanne

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #88 op: May 28, 2007, 02:15:20 PM »
Jong...  ek wag nog vir my koffie.....   ;D

Hier is jou koffie, geniet dit

Dankie vir die Burgerskap

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #89 op: May 28, 2007, 02:17:40 PM »
Jong...  ek wag nog vir my koffie.....   ;D

Hier is jou koffie, geniet dit

Dankie vir die Burgerskap
;D ;D ;D

Ek het die geklingel van koppies in die kombuis gehoor  - en jou status opgegradeer nog voor jy hier ingestap het.   Welkom Suzanne !!!

Op kantoor Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #90 op: May 28, 2007, 02:34:47 PM »
 :'( Snik, snik....Erens is hier 'n groot misverstand....snik snik, ek het vanoggend dit al verander en snik .....snik.....en ....snik...nie eens 'n dankie gekry nie.....snik....snik :'(
Moed Vryheid Eer

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #91 op: May 28, 2007, 02:39:18 PM »
 ;D  Oops.......  ;D

Kyk hoe klein word coisie nou...... :o

Dankie Christa

Op kantoor Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #92 op: May 28, 2007, 02:47:32 PM »
Is dit dalk die gang tjankery? :-\

Skuus, nou is ek ook 'n slag by! Verskoon maar my vaalgeit vandag!
Moed Vryheid Eer

Lulu

  • Gas
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #93 op: May 28, 2007, 03:51:53 PM »
Mag ek maar aansoek doen om burgerskap?

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3196
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #94 op: May 28, 2007, 04:28:01 PM »
Mag ek maar aansoek doen om burgerskap?

Waarmee moes jy vir Cois  "omkoop" vir jou Burgerskap?
VOEL TUIS

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #95 op: May 28, 2007, 04:29:32 PM »
Lulu is van nou af my "teagirl" totdat sy haar eie kantoor kry..

Twee suiker en melk , lekker STERK koffie  - Groot asseblief Lulu !!

123 Blok My

  • Gas
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #96 op: May 28, 2007, 08:49:04 PM »
Welkom Lulu.  Jy kom asof gestuur, ek hoop die kombuis gaan deel van jou kantoor en take wees sodat jy kan reel dat  koffie aangedra word.  Let net wel, ek is gek na koffie, solank ek dit nie hoef te maak nie, en nog minder aandra.  Geniet jou verblyf hier.

Op kantoor Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #97 op: May 28, 2007, 09:01:10 PM »
IG:SA Kleinbekkie sluip verby... Sjoe! Dankie tog ek is nou van die koffie maak vrywillige verpligting verhef.
Moed Vryheid Eer

Lulu

  • Gas
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #98 op: May 29, 2007, 10:19:52 AM »
Lulu is van nou af my "teagirl" totdat sy haar eie kantoor kry..

Twee suiker en melk , lekker STERK koffie  - Groot asseblief Lulu !!

Sorg net dat daar genoeg koffie is ...... ek kan ook nie daarsonder nie!  ..... en moet nie van die malvalekkers vergeet so nou en dan nie  ;)

Lulu

  • Gas
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #99 op: May 29, 2007, 10:21:12 AM »
Welkom Lulu.  Jy kom asof gestuur, ek hoop die kombuis gaan deel van jou kantoor en take wees sodat jy kan reel dat  koffie aangedra word.  Let net wel, ek is gek na koffie, solank ek dit nie hoef te maak nie, en nog minder aandra.  Geniet jou verblyf hier.

Dankie, ek glo darem ek sal die mas opkom tussen die koffie- en teekanne ......


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal