Nuwe lede en besoekers
Van vanaand af ná die verkiesing gesluit het, kan u weer aansoek doen om Burgerskap van Bravoland.
U sal agterkom dat indien u status "Besoeker" is, u nie nuwe onderwerpe of drade kan begin nie. Jammer vir die ongerief, dit is om onsself te beskerm van Russiese pornografie-verspreiders en moeilikheidmakers.
Burgerskap sal slegs toegeken word indien u reeds 'n paar poste geplaas het en bewys het u is nie 'n moeilikheidmaker nie.
Die reg tot Burgerskap word streng voorbehou, en dit kan enigetyd teruggeneem word indien u u wangedra. So wees gewaarsku!

Jammer oor die streng skrywe, ek wil dit net tuisbring dat hier reëls is.

Nou kan u weer aansoek doen om Burgerskap!
Vriendelike groete,
Karina