Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap  (Read 76457 times)

0 Lede en 5 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig RiaanvS

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 63
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #700 op: July 22, 2009, 12:51:16 PM »
Ja, ek is in Bothaville.

Lyk my my pa is al bekend in die Republiek?  Moet ek jou ken van erens af?  Die naam lui nie 'n klokkie nie. Bravoland is soos 'n groot volksfees:  'n mens loop al die jarelange kennisse op elkeen raak!

Soos Kleinbekkie se:  Dis een groot familie!  Ek voel klaar tuis!  Dit is lekkerder as "Bakkiesblad" (Facebook)!
"Die land is nie meer myne nie; my volk is doodgestry" - C Louis Leipoldt

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2157
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #701 op: July 22, 2009, 01:12:29 PM »
Ek twyfel sterk of ons twee al ontmoet het! Ek en jou pa is egter tydgenote en het met mekaar te doene gehad met volksake op verskeie lewensterreine.

Weereens baie welkom in Bravoland en ons sien uit na jou bydraes!
 
Ons Sal!!!

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #702 op: July 22, 2009, 01:39:28 PM »
Baie welkom Riaan.

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1564
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #703 op: July 22, 2009, 02:22:59 PM »
Lyk my my pa is al bekend in die Republiek?

Jy sal mettertyd agterkom dat ons lede selfs wyer as Suid-Afrika se grense woon. En ons ken mekaar almal baie goed, al het die meeste van ons nog nie fisies ontmoet nie. Miskien is dit beter so. ;)

... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1924
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #704 op: July 22, 2009, 03:07:05 PM »
Baie welkom Riaan! Ai jaai jaaaai, nou sal ek darem in my spoor moet trap met al hierdie dominees!  :D

Ek sien jy bly ook in die Vrystaat! Hoop jy geniet dit hier en moenie skaam wees nie...  ::)
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig RiaanvS

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 63
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #705 op: July 22, 2009, 10:24:53 PM »
Dankie Kariena,  ja ek is baie gelukkig.  Die Vrystaters is maar my tipe mens.  Ek is nie skaam nie, want ek is 'n Blou Bul!  (As dit belangrik is  ;)
"Die land is nie meer myne nie; my volk is doodgestry" - C Louis Leipoldt

Afwesig RiaanvS

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 63
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #706 op: July 22, 2009, 10:27:00 PM »
Ek moet darem ook noem dat ek werklik baie opgewonde is oor Bravoland!  Ek het wel al lankal aangesluit, maar kon weens tegnologiese beperkings nie veel doen en se nie.  Ek het egter opgegradeer, en kan nou na hartelus internet!
"Die land is nie meer myne nie; my volk is doodgestry" - C Louis Leipoldt

Afwesig Hannes Lottering

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 44
Re: Hier doen u aansoek vir burgerskap.
« Antwoord #707 op: September 28, 2009, 09:38:24 PM »
Hallo almal.

Ek het rondgekyk en alles hier is so mooi ek bly sommer!

Ek ook.
Dit lyk of ek uiteindelik my mense gevind het.
Kan ek ook n Burger van Bravoland word?

Afwesig Hannes Lottering

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 44
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #708 op: September 28, 2009, 09:40:32 PM »
Baie welkom Riaan! Ai jaai jaaaai, nou sal ek darem in my spoor moet trap met al hierdie dominees!  :D

Ek sien jy bly ook in die Vrystaat! Hoop jy geniet dit hier en moenie skaam wees nie...  ::)

Is dit hier waar die Vrystaters bymekaar kom?
Ek is ook een. 8 jaar al. Voorheen van Garsfontein in Pretoria, nou van Parys Vrystaat.

Afwesig Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1924
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #709 op: September 28, 2009, 09:47:11 PM »
Dis seker al te laat om jou welkom te heet, maar nogtans welkom in ons mooi land!

Jy sal maar vir Kleinbekkie moet wag om jou paspoort uit te reik. Sy sal dit seker doen as sy weer aanlyn is.
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Op kantoor Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #710 op: September 29, 2009, 02:31:51 PM »
Baie welkom in Bravoland, Hannes en baie geluk ook met jou burgerskap.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Hannes Lottering

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 44
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #711 op: September 29, 2009, 02:35:55 PM »
Baie welkom in Bravoland, Hannes en baie geluk ook met jou burgerskap.

Dankie.
Dit was gou.
Hannes

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1564
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #712 op: September 29, 2009, 03:33:27 PM »
Welkom, Hannes. Mag jou verblyf so aangenaam wees vir jou soos myne vir my is.
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Vuisvoos

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 4
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #713 op: November 23, 2009, 02:47:25 PM »
Hiermee doen ek amptelik aansoek tot burgerskap. Ek wil weer burger tot 'n land wees waar ek kan tuis voel.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #714 op: November 23, 2009, 03:43:59 PM »
Welkom Vuisvoos, hoop jy voel vinnig tuis!

Op kantoor Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #715 op: November 24, 2009, 01:21:01 PM »
Welkom in Bravoland, Vuisvoos. Baie geluk ook met jou nuutgevonde burgerskap.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1564
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #716 op: November 24, 2009, 01:32:47 PM »
Welkom Vuisvoos. Hoop nie word hier ook voos van die vuishoue nie!  ;)
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Stoerboer

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 7
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #717 op: November 25, 2009, 12:38:53 PM »
Middag, ek sal graag 'n Burger van die Blanke land wil word. Ek voel klaar tuis hier. Hoop net nie ek moet belasting betaal nie.

Op kantoor Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #718 op: November 25, 2009, 01:33:21 PM »
Baie geluk met jou burgerskap en baie welkom ook hier in Bravoland.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1564
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #719 op: November 25, 2009, 01:36:15 PM »
Welkom in ons midde.

Ja, jy sal moet belasting betaal hier! KB sal soms van jou verwag om koffie te maak as sy nie kan nie!!! ;)
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal