Skrywer Onderwerp: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap  (Read 70222 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7400
  • Christa Burger
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #720 op: November 25, 2009, 02:10:09 PM »
Oomdoom!  ;D
Moed Vryheid Eer

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #721 op: November 25, 2009, 04:05:11 PM »
Middag, ek sal graag 'n Burger van die Blanke land wil word. Ek voel klaar tuis hier. Hoop net nie ek moet belasting betaal nie.

Welkom Stoerboer, hoop jy geniet jou verblyf hier in Bravoland.

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3191
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #722 op: November 25, 2009, 08:00:51 PM »
Welkom aan die nuwe Burgers, hoop julle voel gou tuis
VOEL TUIS

Afwesig Stoerboer

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 7
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #723 op: November 26, 2009, 11:15:33 AM »
Dankie almal. Geniet die dag ; dis amper Naweek !

Stoerboer  ;D

Afwesig nagwag777

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 143
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #724 op: January 18, 2010, 10:21:26 AM »
Bravoland
Ek vereenselwig myself met alles waarvoor jy staan.Graag doen ek aansoek om burgerskap.Baie dankie
George
Passievol oor Afrikaans

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7400
  • Christa Burger
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #725 op: January 18, 2010, 09:02:14 PM »
Baie welkom, Nagwag. Mag jy jou burgerskap met trots dra.
Moed Vryheid Eer

Afwesig nagwag777

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 143
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #726 op: January 19, 2010, 07:46:07 AM »
Baie dankie.

Passievol oor Afrikaans

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1481
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #727 op: January 19, 2010, 08:02:26 AM »
Welkom Nagwag. Ek hoop jy geniet burgerskap van Bravoland soos ek!
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig nagwag777

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 143
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #728 op: January 19, 2010, 10:42:06 AM »
Dankie Adri
Passievol oor Afrikaans

Afwesig Clem de Klerk

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 4081
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #729 op: January 19, 2010, 05:36:34 PM »
Welkom Nagwag - hoop jy geniet die vryheid van Bravoland
Kennis is mag

Afwesig nagwag777

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 143
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #730 op: January 20, 2010, 07:49:55 AM »
Weereens dankie. Dis lekker hier.
Passievol oor Afrikaans

Afwesig Cois Conradie

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 38
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #731 op: March 11, 2010, 02:05:20 AM »
hiermee doen ek aansoek om Burgerskap in Bravoland. U goedgunstige oorweging word op prys gestel.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #732 op: March 11, 2010, 05:55:35 AM »
Welkom (terug) Tugelarider en geluk met jou burgerskap.

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 513
  • Verkenner
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #733 op: March 11, 2010, 07:41:13 AM »
Welkom terug Tugelarider

Sanderis

  • Gas
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #734 op: March 11, 2010, 11:13:57 AM »
Welkom terug Tugelarider .

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7400
  • Christa Burger
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #735 op: March 11, 2010, 12:50:22 PM »
Bly om te sien jy is weer terug, Cois! ;)
Moed Vryheid Eer

Afwesig Cois Conradie

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 38
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #736 op: March 11, 2010, 04:30:15 PM »
Baie Dankie julle.   Ek gaan weer die pad vat...  :-)  Is vir die hele komende week in Natal. Hopelik sal ek seker kan inloer. Sien julle later en Bravoland groete

Afwesig Clem de Klerk

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 4081
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #737 op: March 12, 2010, 05:55:38 AM »
Cois is sowaar nog in lewende lywe - hartlik welkom terug!
Kennis is mag

Afwesig KleinSteyn

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 13
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #738 op: March 15, 2010, 02:55:08 PM »
Aansoek aangevra - gunstige oorweging sal hoog op prys gestel word, indien toegestaan
KleinSteyn
beskerm jou naam en dit waarvoor jy staan - dis al wat agterbly as jy weg is...........

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7400
  • Christa Burger
Re: Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap
« Antwoord #739 op: March 15, 2010, 03:03:33 PM »
Aansoek aangevra - gunstige oorweging sal hoog op prys gestel word, indien toegestaan
KleinSteyn

Baie welkom in Bravoland, KleinSteyn. Mag jy sommer gou tuis voel.
Moed Vryheid Eer


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal