Skrywer Onderwerp: Burgervergadering 8 Aug 2009 - Orania  (Read 1278 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Attie

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 71
Burgervergadering 8 Aug 2009 - Orania
« op: July 02, 2009, 02:52:05 PM »
Die Orania Beweging hou sy jaarlikse Burgervergadering op 8 Augustus 2009 op Orania.

Dit sal ook dan die Bekendstelling wees van Orania se Geïntegreerde Ontwikkelingsplan en soos elke jaar sal daar n paar baie interessante referate gelewer word.

Registrasiefooi: R100.00 per persoon; R50.00 per persoon vir lede van die Orania Beweging.
Vir meer inligting skakel : 053 207 0062 of 086 111 2520

Ek sal die program nader aan die tyd plaas as ek al die details het.

Groete,
If history is anything to go by then the mystery of the Zimbabwe ruins is now quite obvious.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal