Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Paul Krugerdag - 10 Oktober 2009 Paardekraal  (Read 3618 times)

0 Lede en 3 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Paul Krugerdag - 10 Oktober 2009 Paardekraal
« Antwoord #20 op: September 27, 2009, 09:21:55 PM »
Johan,

Is jy nou deel van die Joodse geloof wat op Saterdae kerk toe gaan?

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Re: Paul Krugerdag - 10 Oktober 2009 Paardekraal
« Antwoord #21 op: October 02, 2009, 10:14:37 AM »
Waar is Bloedbroer deesdae? Ek wil graag derms ryg!
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 563
  • Verkenner
Re: Paul Krugerdag - 10 Oktober 2009 Paardekraal
« Antwoord #22 op: October 02, 2009, 10:18:16 AM »
Is die bakoond al in wording ?

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Re: Paul Krugerdag - 10 Oktober 2009 Paardekraal
« Antwoord #23 op: October 02, 2009, 10:30:01 AM »
Ongelukkig nie. Die stene borg het al reeds ontslae geraak van sy stene. Sal vandag nog iemand nader. Hou duim vas!
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Paul Krugerdag - 10 Oktober 2009 Paardekraal
« Antwoord #24 op: October 07, 2009, 03:57:01 PM »
Nou ja toe. Nou is daar drie dae oor voor die fees en as mens Vrydag se dinge inreken, net twee dae!

Dankie Alwyn vir al die moeite, ek glo dit gaan 'n wonderlike feesdag wees!

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Re: Paul Krugerdag - 10 Oktober 2009 Paardekraal
« Antwoord #25 op: October 07, 2009, 04:16:50 PM »
Ek weet ek gaan dit geniet! Moet maar solank die ys koud hou! ;D
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Op kantoor Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Paul Krugerdag - 10 Oktober 2009 Paardekraal
« Antwoord #26 op: October 08, 2009, 02:28:49 PM »
Baie sterkte met die laaste dinge wat gedoen moet word. Natuurlik sal dit 'n groot sukses wees. Niks wat 'n mens ten goede vir die Volk doen, kan misluk nie.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Re: Paul Krugerdag - 10 Oktober 2009 Paardekraal
« Antwoord #27 op: October 08, 2009, 02:55:31 PM »
Dankie KB. Ek sien nogal uit daarna om die klomp Bravolanders van hierdie geweste weer te siene te kry en om die te ontmoet wat ek nog nie ontmoet het nie. Die "vreemdes" moet hulle self asseblief kom voorstel as hulle daar is.
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1924
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: Paul Krugerdag - 10 Oktober 2009 Paardekraal
« Antwoord #28 op: October 08, 2009, 03:08:17 PM »
En die wat nie vir Alwyn ken nie, soek net die ou met die baard wat lyk soos 'n Israeliet... ag ek bedoel soos Oom Paul! ::)
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Paul Krugerdag - 10 Oktober 2009 Paardekraal
« Antwoord #29 op: October 12, 2009, 07:15:49 AM »

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Re: Paul Krugerdag - 10 Oktober 2009 Paardekraal
« Antwoord #30 op: October 13, 2009, 09:09:32 AM »
Dankie vir almal wat die dag bygewoon het. Ons het so bietjie drama gehad die naweek, so dis die eertse keer dat ek weer voor die rekenaar is. Dankie ook vir die Bravolanders se ondersteuning met my familie se tyd van nood. Dis lekker om te weet daar is mense op wie jy kan staat maak.
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Paul Krugerdag - 10 Oktober 2009 Paardekraal
« Antwoord #31 op: October 13, 2009, 09:57:17 PM »

Sanderis

  • Gas
Re: Paul Krugerdag - 10 Oktober 2009 Paardekraal
« Antwoord #32 op: October 13, 2009, 10:02:04 PM »
Dankie vir die fotos Ben .

Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

* Nuwe Inskrywings

SA Topsites

SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal